its_me_lee
Underestimate me, That should be fun ?
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1280430048678242/
Visit this profile later to see if your question was answered.
π°π π , ππππ ππππππ πππ ?
Baie dankie
Nope π
I would say honesty, trust and love
Sjoe, ek dag ek is jaloers? Klink my meer jys jaloers op haar. Jy weet sy kan namens haarself praat neh?
Ek het niks om op jaloers te wees nie, dis my niggie ek gun haar alle geluk, jyt inelkgeval niks te velore in ons familie nie. Ek kan ook nie onthou dat ek vir jou opinie gevra het oor wie jy aantreklik vind nie. Hou op agter n skuilnaam wegkruip en se dit vir my in my gesig as jy ooit die guts het
Nie n los lappie nie, my bruh ?
Soo baie dankie ?
Ek het geen idee hoekom ek min followers het nie, maar dankie dat jy een is?
DM? ?
Baie dankie!
Ja mens moet n mooi persoonlikheid he ?
? nee die dag was waayy te lank!
Eks net happy as ek in die gym vibe is ?
Its_me_lee
You may?
Nee wat eks nog n beginner ??
Is kak rerig so mooi? ?
Into guys ?
Dankie vir die kompliment girl ?
I do yess.
Outdoor centre
Absolutely..
Not ?
In order to insult me, I must first value your opinion.
Nice try though ?
Aww baie dankie ?
Dm?
Baie dankie!
Maar ek weet nie eers wie jy is nie?
When you drink too much and have to go ?
Yeah ??
Depends on how bad you want it ?
A G it is ?
Baie dankie Anon?
Dm?
Sjoe, as jy perfek is kom se dit sommer vir my in my gesig skat
Solank jy nog kan loop ?
Not a cat ?
Volgende naweek vir visfees ?
Dm dan tref ons reelings?
Pathetic? Nah, its sad to be a hater?
Baie dankie Anon, dis sweet ?
DM?
Baie dankie, nou maak jy my skaam ?
Wouldn't you like to know? ?
Jammer maar my mond kan ongelukkig nie luister nie ??
Baie dankie ?
Dm?
Haar naam is Pixie, en sys my hond. Slaap elke aand met haar in my arms.
Mmm, nee nie eers n pakkie tumbles gaan my oortuig nie
Gee my net so oomblik, dan help ek jou soek
Ek dink dis n moerse grap ?
Straight forward much
Why's that?
Maybe if I knew eho you are
Nee ons is nie
Single
Thank you Anon?
Why do you ask?
Dankie ?
En jy kan maar n boks dra hoor ???
Seker maar altwee
Baie dankie jy ?
Nee ongelukkig nie
Dankie vir die kompliment? jyt n wille wens hoor
#norespect ?
Baie dankie ek waardeer dit, jammer jy voel so het nie geweet nie. ?
Ooh, en jy sal mos weet
Ek doen ja*
Goeie vriende ja
Dink jy rerig?
Maar anyway mense kan se wat hul wil, ek gee nie om nie
Ek hoop jy weet ek weet meer as wat jy dink, sover ek weet is dit my lewe, dink ek weet heelwat bietjie meer as jy
Baie dankie hoor!
Jammer man, ek werk deur die dag en isi rerig een vir tik nie ?
Baie dankie ek waardeer dit! Bly jy sien dit raak..
-dm my
Baie dankie! ?
1. Wat in my lewe aangaan het niks met jou of enigiemand te doen nie
2. Skaam is ek beslis nie, ingeval jy nie weet wat in my lewe aangaan nie, sal jy niks verstaan nie so hoe dit okal vir "julle" lyk pla my nie in die minste nie, stap die paadjie wat ek gestap het dan praat ons weer.
Jy weet niks ??
Stupid people ?
I didnt just get followers, it took time and also with my body... everything takes time...
As jy die guts het om te se wie jy is sal ek dit miskien oorweeg
Nothing really
Haha . Is als reg ?
Don't lie ?
Dankie ? tobad? ?
Jy praat met een doen jy nie? ? grappie.. dankie ?
Weet jy wat? As jy so lekkerbekkig is hkm se jy dit nie vir my in persoon nie? Al hkm jy dit se is om my sleg te maak. Daai sΓͺ ding is nie verniet nie, "they talk bad about you for 2 reasons....." en ons almal weet al wat daai redes is... so as jy dit nie in persoon kan se nie bly eerder stil.. dis net jaloerse mense wat daarvan hou om ander sleg te maak ... gelukkig is ek een van daai mense wat nie omgee wat ander mense dink nie.. dis seker hkm jy nie gelukkig is nie want jy probeer almal gelukkig hou. En as jy dink daai klip wat jy gegooi het oor my beeldskoonheid, dit traak my glad nie, want ek het geen twyfel oor my 'beeldskoonheid' nie dankie, nie eers jou wipes sal sterk genoeg wees om my beeldskoonheid weg te vee nie ?
Uh okay ? ?
Hoekom dink jy so ?
Doen jy? ?
Dink jy??
On people who dont appreciate it ?
As ek die vraag se gaan almal inelkgeval weet wat ek nie wil he hulle moet vra nie ?
My TV
As jy alles moet opgee wat sleg is vir jou wat is daar om te geniet? ?
Ek kan seker smoke wat ek wil?
If I stopped spending it ?
Nah, I don't really hate anyone ?
Hoekom skaam? ?
A chilled one
Food ?
Even jy A ?