Jy is nou hier so vra ma

25 Replies

eks kinda te bang om te dm wnt jy gani my like nie😂💔

is nie tese nie,jy sal nooit weet tot jy my dm nie,dm my ma,eks nice mt almal

J.d.10 replied 837 days ago

Hoekom jy en Anika Burger uit?

ons was nooit iets nie ,was net goeie vriende,wie is jy?

J.d.10 replied 837 days ago

not gonna lie jys pan an x

ahh dankie ,wie is jy?,ma dm my dan kan ek jou dalk leer beter ken

J.d.10 replied 839 days ago

van wie hoe jy

vir my om teweet

J.d.10 replied 912 days ago

jy lyk nice

dankiee

J.d.10 replied 912 days ago

Iemand op die oog ?

Yess,ma sy voel ske nie die selfde nie

J.d.10 replied 1169 days ago

Is jy verveeld

Ja ek is redilik verveeld

J.d.10 replied 1169 days ago

Hmmm nee

Ok ek verstaan nie,wie is dit

J.d.10 replied 1174 days ago

Steak of chops

Ek weet nie dis random seke chops😂

J.d.10 replied 1225 days ago

Iemand op die oog ?

Jaja ekt defnitief🙌

J.d.10 replied 1259 days ago

Pielle

??

J.d.10 replied 1321 days ago

Beset kuier wat jy al by was

Die een nou onlangs

J.d.10 replied 1321 days ago

Wil Manet se jys regtig n great mens xx en regtig n nice ou om mee te praat x JYS BEFOK

Dankie ❤️

J.d.10 replied 1321 days ago

Wie is langer jy of jeanine

Ek is nou langer

J.d.10 replied 1321 days ago

Jy en die girl al gevry?

Dis vir my omteweet

J.d.10 replied 1321 days ago
VIEW MORE