profile img

Jana

jaans.0

Go big or go home ? antwoord redelik alles ?

264 Replies

jana jy is perfek ????hierdie mense wat sulke haat stuur is neg jaloer ,jaloer op wie jy is en hoe ver jy gekom het ????stay the same the amazing you ??????
#lfd

you so cute ❤️
dankie ? haters going to hate ??‍♀️

jaans.0 replied 2378 days ago

Het jy geweet jou neus en jou ore sal nooit ophou groei nie??

Strongs x?❤️??‍♀️

ja , en dis hoekom joune so lank en groot is ? jou neus vir leuns en jou ore om mense te hoor skinder ?
❤️T

jaans.0 replied 2379 days ago 1

Antw jou qooh’s of like jy nie die waarheid nie?

ek antwoord alles ??
thanks for showing me who you are ?

jaans.0 replied 2379 days ago

Julle nuwe groepie eish se maar mekaar sleg jong maar nou sit julle sommer saam want julle het niemand anders nie?

-R / U

Thats cool ☺️

jaans.0 replied 2379 days ago

btch , hou op dink jy is beter as almal.

Jy’s niemand se tempel of ma ens nie so kom oor dit en hou op almal try beheer!

OK ?

jaans.0 replied 2379 days ago

Ek vergewe jou Jana ! Ek gaan net meer tyd nodig he on the herstel van Al die woorde wat my met baie skraape gelos het ❤

xx
time heels all even me babe ❤️?

jaans.0 replied 2379 days ago

Still love you

❤️

jaans.0 replied 2379 days ago

Wat wil jy word as jy ouer is ??

Hopelik oud ❤️?

jaans.0 replied 2380 days ago

jy is nogals sleg .
hoe kan jy net so vinnig aanbeweeg en daar op die grass gaan sit ?☺️❤️

is jy ń herbivoor dat jy soveel oor die gras worry ??‍♀️
my gewete pla my nie so baie soos joune nie ?

jaans.0 replied 2380 days ago

Wonder hoekom jy nie ń boyfriend het nie ???‍♀️?

want ek het nie een nodig nie ?? joke nog nie regtog persoon ontmoet nie x

jaans.0 replied 2380 days ago

What happend between you and the paweljoen ? die meisiess kant ??‍♀️

die gras is groener aan hierdie kant ?

jaans.0 replied 2380 days ago

Lekker om te sien julle almal wat daar op die gras sit het almal julle vriende verloor?shame hartseer neh?

Julle almal verdien mekaar ??
~ofbrjfhebifsikrvnd❤

vriende verloor ? ekt nog my vriende ekt die fake fools klem op ( vriendinne ) verloor en eks nie spyt nie ?
Jaloers much ! ? kom join ons ?
-ksjrrk ?

jaans.0 replied 2380 days ago

Jys n joke?

dankie ??
ek lewe net in JULLE skaduwee x

jaans.0 replied 2380 days ago

Net omdat jy eerste span is maak dit jou nie die beste nie hoor?

net omdat jy jaloers is , hoef jy nie vieslik te wees nie ??‍♀️

jaans.0 replied 2381 days ago

ek ken jou nie lank nie maar in die kort rukkie kan ek deffies bevestig dat jy een van die amazingste mense ooit is en ek dankbaar is ek kan jou n vriendin noem x
-p

Strawberryyyy ❤️❤️❤️

jaans.0 replied 2381 days ago
VIEW MORE