jacqueline engelbrecht
jackie2468
21
Replies
Jammer maar ek het jou geprank jy is sooooooo gulabel!!!!!!!!!! Van abi
Dit is nie abi nie abi het nie n bb nie en sy het nie my Qooh.me address nie so wie was jy
Hkm hou jy so bja van my???
Jy weet ek gan uit mt iemand!.......!
Ja ek weet
Thx vir antwoord lief jo baie sussie <3
Lief jou ook
Hi almal wat op jackie se bbm is. Dude wat haar uit vra hou op speeltjies speel en se jo naam okey
Dankie wie ook al jy is
Van wie hou jy in graad 7H jy moet die waarheid praat
Ping my op bbm dan se ek jou
"I LOVE you". VAN:____ ??
Wie is jy asb se my
Met wie gaan jy ooit uit ?? Andre'
Niemand nie hkm
Hello bra ek hoor jy jhou van jaculine soo invite my op bbm 28DDA524
Dankie caity
Dude wie ookal jy is wat van jackie hou , se net ha wie jy is en ek is een van ha beste vriende so sy sal dalk ja se
Dankie caity
Jammer dat ek nie vandag na jou toe gekom het nie ek was 'n bietjie skaam
Asb ping my op bbm
Van wie hou jy?
Ping my op bbm dan se ek jou
Jy is n dom houtkop
Wie is jy
Ek kan jou nie PING!!! Op bbm nie want eks bang jy se j wil nie met m uitgaan nie
Ping asb my dalk se ek ja
Ek hou bja van jou sal j met my uitgaan?Jy weet wi ek is!
Ek weet nie wie jy is nie ping my op bbm
Van wi huw j
van joshua
Andre en jy
Van wie hou j Marlene
Iemand wat ek al lank van hou en jy
Nee ek sal jou graag wil terug he in die groep !
Dan hkm het jy vir Caitlyn gese jy het nie eers van my gehou nie en n paar dae na my het julle Julize in julle groep aanvaar in my plek
Hkm het jy ons groep gelos ..?
Ek het als vir julle gese in die brief Is julle bly ek het die groep verlaat?
Wat n stupid prank het j al gedoen?
Ek het al nooit een gedoen nie
VIEW MORE