309
Replies
Christen is fake.
Ahh jy all weer ? Niks beter om met jou tyd se doen nie ?
Is jy en dc iets ?
Dc wie ? Washington DC? ????
nee ek joke , ek en dc net close.
Hii ek hoor jy is single ?
And staying that way ?
you and Christen close?
Very much yes ❤️
Is jy en celine nog vriende
Jaa ❤️
Gaan jy grey bal toe
Ja ?
Ek mis jou ?♂️ baie liefde al praat ons ni meer ni ❤️❤️
Ek mis jou ook.
Last person ypu kissed?
Momma
hoe Kan jy so fake weeS.
Okay hoor ?
What makes you happy?
Hockey.
Wies jou beste vriendin? se net 1??
Ek kan nie ek is jammer ❤️
Jordan and you still friends?
Always. ❤️ It’s just been bad because her phone is broken but I love her dearly and will see her soon ❤️
top 5 vriendinne?
maak nie saak in watse skool nie.
My hockey team. & christen ❤️
DC NAUDE ?
Great mens Met n goue hart ❤️
Christen ??? ??????????
Heel beste ❤️❤️
jys mos single en reg om te mingle so kom ek gly by di dm's in???
?? Die mingle deel weet Ek nie so mooi nie , maar gly maar
Wie was jou JF ball date?
Dylan Isherwood ??
Het jy ń tattoo ?? PS jy is amazing ??☄
ja ??
Thênks ❤️❤️
Jys rrg n legit tjomma love you❤
Love you much more ❤️
What are you sick of trying to explain to people?
That hockey players are more fit than rugby players ?✋?
Somewun spesiaal wt j vir kyk?
Nee wat ?
Dit help nie j ignore die qoohs wat ek vra nie, dit sê net meer oor daai hele siuasie
Kyk. Afstand is glad nie lekker nie.
Jamé ?
Jy is God se prinses en jy inspireer my elke dag om net myself te wees en net vir God te lewe ❤️
Mag jy nooit verander nie maar net groei in die liefde en omgee van God en die mense om jou❤️
Dankbaar vir jou as ń blessing van n mens?
Jy is my blessing ❤️ Sal jou vir niks in die wereld Veruil nie. Jy is n vriendin duisend ❤️❤️❤️ Baie liefde .
Hou op leilike fotos van my post??????? Zendre_w11
My blom daar is nie iets soos n lelike foto van jou nie ❤️
Van waar af is jy?
Bloem ?
Who is the most famous person you have met?
Bouwer Bosch ?
what makes you sad?
??♀️ Pretty happy person
So jy en Thomas weer nou?
Net close ??
jy en daai fake ding christen vriende? sterkte ,sy is n backstabber????faker than barbie.
Ja Ons is.
Nogals baie goeie vriende , so ek hoef nie aan jou te verduidelik hoekom die woord “fake” en “christen” nie eers in dieselfde sin gebruik kan word nie. Mors jou tyd iewers anders ??
Young Dumb and Broke?
Hay fav ?
wie is christen?
Gaan doen jouself n guns en gaan follow - @christen_klingsick ; sy is die meisie wat Ek ken Met die mooiste hart en glimlag ❤️
May we meet again ❤ Ek mis jou ongelooflik baie ?♡? cheneadam
May we meet again ❤️ Ek mis jou soveel meer ⏳ Love ya
Baby Girl ❤️ I love you so much x Jys my inspirasie op en af die astro ? Jys een Amazing mens moet nooit jou waardes vir einge persoon laat sak nie ❤️ Jys een uit n miljoen x Eks blessed met jou ?? Zendre_w11
Hallllooooo my boo !
Dankie dat Jy altyd daar is vir my 25/8
Baie lief vir jou ❤️❤️❤️❤️❤️ Ware vriendin Jy !
Jy is so so so mooi?❤
Inspirasie stasie net hier ?
Dankie vir wie Jy is as mens ❤️
Sal jy iets met Duncan wees
Duncan wie ?
Jy is sooo goals??????????flippen stunning????????????????????
DAAANNKKKKIIIIEEEEEEEE ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Welcome back hottie?? I love you❤️
Good to Be back❤️❤️ Love you more baby
sal jy thomas se tone wil suig? #fetish
Kom reg
Thomas het mooi tone neh?
Verseker ??
Watse oudtshoorn meisies is soos jou vriendinne?
Helen , trix ❤️ En ruhan ??
Is j nog saam iemand ?
Nee.
So thomas het juw WEER verneuk
Nee ?
Wies jou gunsteling onderwyser?
Mnr Junior Malerbe (IGO)
Agh jys n pragtiige meisiie x
Don't listen to any hate ❤ jyys pragtiig ?
Jesus glimlag oor jou ✝❤ daniica_r
Jys n inspirasie ❤️
Jys vokken mooi??
Dankbaar ??❤️
Always and forever ?
Virewig en altyd ❤️
So het Thomas laas jou verneuk
Everybody deserves 2nd chances ❤️
Mah Bestay ❤
I love you x
Jy't die mooiste hart en Jy's God se mooiste Prinsessie Xx
Lots of love
Your Shorty ❤
Hay bestest ❤️
I love you most x
Jys my geskenk van bo af en Ek sal jou vir niks is die wereld verruil nie x
To much love ❤️❤️
Qooh mee?????
The feeling is mutual ????♀️??♀️??♀️
Is jy en Anrico nou weer saam?❤?
Askies neh ???
Ek en thomas is saam ?
Jyss mooii ❤?
Baie dankie ❤️❤️??
Hoekom wil jy george toe trek ??
Al my hartsvriende is daar ❤️ En die res van my familie ❤️
What do you wish your parents understood?
That I want to move to George ??❤️
Jame my liefde ek liefe jou baie ❤️x
En jou lewe jou, besluite, jou foute jou. So almal moet hulle by hulle eie besigheid bepaal ??
Dankie ❤️
Do you and thomas still talk 24/7 ? ??
Off course ✔️
Is jy en thomas nog saam nou op hierdie oomblik
Ja?
thomas isi naastenby so great soos Anrico
Weet Jy hoe baie wys hierdie van jou karakter , want Ek weet Jy het nog nooit vir thomas ontmoet nie en aangesien Jy so mal is oor A hoekom gaan Jy nie vir hom nie ??????
What is the one thing you do just to annoy other people?
Be happy ??
Weet j hoe om single te wees want j gan nou net vi kak lelike ouens hele fackin tyd
gaan mors jou tyd iewers anders
Fackit maar elke maand n nuwe ou of hoe ??
Nee ??
omf? jame het haar eie lewe net soos julle ? soos wats daar nie om te verstaan nie ? los haar en haar besluite uit , maak nie saak of jy daarmee saamstem of nie ?
Dankie ❤️
So jy en thomas gaan uit weer❤️
Net saam ???
luister yster...ek dink nie julle verstaan baie mooi nie of het julle mamma's julle nog nie daarvan geleer nie maar as jy nie iets goed het om te sê nie bly liewers stil. zoebezuidenhout
Preach ???
Ware vriendin ✔️✔️✔️❤️❤️❤️
Jamé kan maak net wat sy wil en as dit haar happy maak so be it! Los haar en leef liewers jou eie lewe. Moet ook nie jou probleme ander sin maak nie. zoebezuidenhout
Jy verstaan my ??????
btw Jamé en Thomas is malse goed vir mekaar so hou op jealous wees want jy mors jou tyd en Jamé sin?? zoebezuidenhout
Dankie vir die babygirl ❤️❤️
Is jy en thomas weer saam ?
Ja ❤️
jy gaan seker weer v Thomas sodat jy ander ouens kan vat in bloem en dan weet hy nie van dit nie en dan seker anders om
As dit is hoe Jy in n verhouding is dan kry ek jou jammer , maar hier is dit nie so nie ??
Anrico het teminste n hart gehad .
maar jyt hom net weggegooi
Jy praat van iets wat Jy niks weet nie
Hierts jou lekker! ?
Geliefde ?
jy se thomas is n keeper , maar todat hy weer op jou verneuk ?
dan hardloop jy seker terug na die ander ex toe
Asseblief hou net op ?
Wat ek doen , wat ek se , wat aan my gedoen word en of ek iemand vergewe of nie.. het nie jou opinie nodig nie.
was jy gelukkiger in die verhouding met thomas of anrico ??
Ek was gelukkig in altwee verhoudings , maar aangesien Ek nie meer is nie kan Jy seker aflei ?
Nous jy en Thomas alwe?
Alwe ? Alwyn ? Gewyn ?
Bly weg.
Sal jy ooit met n ou uitgaan wat jonger as jy is ?
Nie op skool nie ??
Your smile puts the city lights to shame❤×
Your beautiful heart , puts all people to shame ♥️
wie in fhp het jy al van gehoor en wil graag vriende raak ?
Somme almal
Jy en Ruhan?
Nee ??
Hys net my tjommie
Is jy in bloem
Ek is tans in George ???✔️
I loveeeeee youu..❤️ bestayyy geniet George ??
Love youuuuuu♥️♥️♥️
Thankful
Jys rerig pragtig, ek het jou gesien by die bokkieweek!
Toe jy uit die eetsaal uitkom ? word my knee lam!
Te oulik x
Dm asb. ?
Hou op om vi anrico jaloers te maak en dan weer terug te hardloop , lyk maar desperaat
Skuuuusss ? Waarvan praat Jy ?
ek sal met jou trou ,net om in die bed te kom!?
Sterkte ??♀️??
What phrase do you wish people would just stop using?
"Cash me outside how bow da"
Jy en celine is amper identies, julle alby wil die selle scruffy ou he en julle alby se bene is ewe fokken lelik.
Nee ma lekker
Jah nee sit heel voor in die kerk maar post fotos met vloek woorde ... oulik jamels ?❤️X
En Jy is perfek neh ???♀️
wies jou lekkerste vat
Nee Niemand ??
VIEW MORE