profile img

Jana

janaaaa.0

Ask me anything you like anonymously

51 Replies

Is jy gekies vir OMR?

ongelukkig nie ❀️

janaaaa.0 replied 1909 days ago

Dink jy kaylann sal haar nommer vir my gee

hoe sal ek weet wat kaylan van jou dink - vra haar as jy die guts het

janaaaa.0 replied 1910 days ago

JanaaaπŸ™Š
Jys n great mens, ek mis ons klasse saam😊
Ilyy x

ek mis jou seker meer
ily then to πŸ€ͺ

janaaaa.0 replied 1910 days ago

iemand op die oog ! 😌

iemand onder die oog ja 🐌

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Jy sal n goeie hoofmeisie wees😊

oh no πŸ˜‚ - jana virkrag πŸ€ͺ

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Nappie lover 😴

nappie fou life πŸ€ͺ

janaaaa.0 replied 1911 days ago

fok Besigheids en kom kuier by my πŸ€ͺ

my deur is altyd oop πŸ˜‰

janaaaa.0 replied 1911 days ago

wou jou nog sΓͺ , hy was gisteraand by my , toe vry ons 😏😍

🐌🐌🐌

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Have you ever been in a situation where you and your brother had lots to drink on a car trip, and they pulled over for him to pee but you had to wait?

ekt nie n boetie nie πŸ₯΅

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Ek haat rekordddddddddd πŸ₯Ί wag ek haat skool

jyt 3-4 maande oor so shut yah mouth 😱🀘🏼

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Gunsteling mens ?

S-H-K- πŸ₯΅

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Hoekom skinder jy so baie agter jou vriende/vriendinne se rΓ»e ?ek het al letterlik by jou gesit en dit gehoor so moet dit nie ontken nie

ek belowe hulle het al agter my rug ook geskinder 😌 - dis normaal

janaaaa.0 replied 1911 days ago

ek like jou , maar ek kan niks daaran doen nie 😩

eks jammer 🐌

janaaaa.0 replied 1911 days ago

Jy dink almal poes like jou jy gaan regtig nie leerlingraad kry nie

- dan kry ek dit nie .
No big deal πŸ₯΅

janaaaa.0 replied 1915 days ago

Hkm dink jy almal like jou

dis nie wat ek dink nie , maar wat jy weet πŸ₯΅

janaaaa.0 replied 1915 days ago
VIEW MORE