Ask

146 Replies

Is jy nou terug op qooh me ?

Ja wat ,vir nou

janadeshaw. replied 2841 days ago

Wat wil jy studeer en waar ?

Regte , verkieslik by stellebosch

janadeshaw. replied 2841 days ago

Duncan, bae is calling

Wat?

janadeshaw. replied 2980 days ago

Ekk dink jy moet net daai ou sê, hy sal verstaan

Ek dink daai ou moet my whatsapp

janadeshaw. replied 2980 days ago

Hoe bedoel jy any way jy het dit op gemors?

Whatsapp my net, personal

janadeshaw. replied 2980 days ago

Sugar daddy?? ek like dit

?hoop nie jy's een nie

janadeshaw. replied 2980 days ago

Wat is die oudste ou waarvoor jy sal gaan...ouderdom?

As ek 18+ is maak dit nie rerig saak nie.
So ek sal se sooo 10- jaar ?

janadeshaw. replied 2980 days ago

Jyt die mooiste oe wat ek in my lewe al gesien het janade!

Waardeeeering?

janadeshaw. replied 2980 days ago

Is daai ou dalk Juandré gewees?

Niks met jou te doennie maar juandre was baie goed vir my hys een van die coolste mense wat ek ken, ons het net nie uitgewerk nie ?. So in die geval verwys ek nie na hom nie

janadeshaw. replied 2980 days ago 1

Wat is die naam van die ou?

Whatsapp my ?

janadeshaw. replied 2981 days ago

Hoe verlief was jy al?

Ek verstaan nie die vraag so mooi nie.
Maar so verlief dat ek nie kon eet nie. En het konstant butterflies gehad en aan die persoon heeeeltyd gedink!

janadeshaw. replied 2982 days ago 2 3

Fav pizza?

Bacon/salami and cheese

janadeshaw. replied 2982 days ago

Het jy al ń ordentlike ou gekry?

Ek ken so paar. Maar ek verstaan nie jou vraag nie.

janadeshaw. replied 2983 days ago

Sal jy nou in n verhouding gaan as jy n ordentlike oukry?

Yes

janadeshaw. replied 2984 days ago

sup hoe ?
jokesss
nade ek mis jou menswees ❤ neyyyy

Hey vreemdeling. Goed gaan met die nuwe skool ? missings

janadeshaw. replied 2985 days ago
VIEW MORE