81
Replies
Jy se ons gaan nou t-shirts maak en behoorlik begin afneemπ
Ek kort net battery en dan moet ek afneem en kyk hoe is beeld
Awee Janco, ek het aangeneem dat jy nie sou hoor as ek fluister nie so toe tik ek maar πππ Ek hoop dis fine π΅π
Awe spokie nee dis fine heheh u motho ea pholileng haholo
Die aantal kere wat eknou al iets geskryf htππππ
Dis BAIE
Maar darem hou jy my besig. Waardeer hahahππ
Hou jy van drivers license
Hou ek daarvan? Weet nie ek nou eers by n L π
*J*anco drink jy net *j*ack daniels?
Hahha snaaks eks *j*holskeerend
NΓ¨?πππππ
Hahah bajeπππjou bolt letters werk net nie lekker πππ
So hoe gaan daai liefdeslewe?ππππ
πππππππ
Bring vir my 'n paaseier toeeeeee
Jo toe leer ons mekaar nog ken heheh
Ek is jammer, die blomme het doodgegaan :(
Was die 1ste en enigste wat jy van my af gn kryπππ...plastiek vir jou hahahah πππ€π€
Haha, jy weet tog nie wie ek is nieeeee
πππ
Fluister ek sag genoeg??
Shh hel amper hoor die miertjies jouππππ
Gaan ons gaan suip die jaar ππ
Neee hoekom ππ
Die 1 dink ek is op di vrl
Ooooo is ditπmooi man!
Nou wie is daai 2 meisies met wie jy so goei vriende is
Watse 2 my tjom.
Wie is almal in jou gang, meisie gewys
Daar is nie meisies in my gang nieπππ°mafia...hkmπ€£wil jy aansoek doen
Nice haircut bruh
Ohkeeeee
So jy en mnr Hππ
Mnr H ?π
Wat is hierdie vanderkloof dingπ
Dis n damππ
I dont need therapy i thist need to go fishing
Ahaaaaa
Almal like van n boere pompie
Pompelompie
Boesmanland , vat my hand
Lei my na die rant se kant
Looks of persoonlikheid? π€
Persoonlikheid, ek hou nie van bome nieππ³
Tjek daai sonbrille!
Dit lyk cool hoorisoπππ΅οΈββοΈ
Sonbrille??π
Hoezit my chomma hoe lykit my ou!
Ken jy die makeryna
Kyk daar gaan jou stok
Neowwwwwwππ
Djou eposππ Ek scheme ons gaan speel 2des volgende jaar net om die skoollied vir n laaste keer op die p spot te singπ
Sies ons kan nie so praat nie πππ...jaja ek dink ons moet πvolkslied is n no goπ€£
Hello hello jy sΓͺ jy gaan vanderkloof toe he
Jaja hahaa
Suppp dis weer daai persoontjie daarso wat wonder of di anonymous is en toe amper dit se naampie kek gemaak het
Maar ja geniet jou lewe!
Dalk eeeendag sal ek j se wie dit isπππ΅οΈββοΈπ΅οΈββοΈ
Vir nou sal j maar net moet raaiπ
Omsππneee is reg ek sal maar raaiππ
Tag my nie
Ek het nie almal nieπ€letterlik my groepie
Jys oulik π
·
πGlo jy is ook !
Yes yesπ
Yes yes, ja ja , ola.ola
Jou vakansieganger!π₯Ί Jy vryf dit ook maar lekker in! ππ
Hou vas ek weet jy amper daar !!!
Julle hele groepie is π»
Oo my genadeππππππππππππππππππππhasies wat gaan hier aan
πππππek like di
En hy weet glad ni wie ek is ni
Netsoπ€£π€£
MAAR JY WEET- bored mense is baie kreatief
Alhoewel ek ni kan bored wees ni maar dies net lekker
Nehh !! Whatsapp my gou
As di rerig ni anonymous is nj is my naam rerig K*k gemaak jy weetπππ
Hahah nee hys nog skoonππtoilet paper is duur tho
So is hierdie soosin reri anonymous?
Japs
Jys kinda cool hoorisoπππ
Dankie man jy ook,(seker)
JY IS AWESOME
# CAPTAIN GINYU
DM ME
Legenddddd
Dankie dat jy vandag van die netbalbane af terug klas toe gekom hett xπ
no problem xπ
Gaan draf sommer alleen π
Dink nie so nie π€«
SA is baie veilig
Verskriklik
Jy gaan nooit reg raai niiieee
Helemal reg heheh
Raai wie die is
Nee is moeilikπ€£
Stap ons Airborne toe?? Lol
Hahaha kom ons gaan !
Ek waardeer jou nogallll
Jiu meer x
Jy is sΓ³ sterkk xx
Waardeer jou so so baie xx
Ummmm wies die liefde???
Huhhh ? Pm my dalk as ons goed oor die wegkom se ek jou....is n rowe tyd vertou net die nodige mens
Kom ons spammmm jouπ
Assbb sommige is ma droog
Jo jo jo πππ
Jo jo jo tank ?
Is ek nou anonymous ???
Ja lol
Crush?
Vra my ma in persoon
Amper kalahari tydπ₯΅
Jy sΓͺ so ietsss jaaaa ?.?
Ons moet bietjie pouse praat xx
Is reggg bel my of so
Amper Kalahari tyd ππ Aliciavdm1401
Hahaha gaan ons sand vreet
Yoo ma bruhh ek meen broeder
Hellooo wou se broederβ€
Kaasworsie wil saam maltrap en shotgun speel
Hehe maak so sal reel
Hoekom speel jy nooit meer saam my op pubg ni jy nou te goed vir my
Wie is jyπnee ek is nie...net besig met purge en funrooms. Dm my
Hoekom loop jy altyd na een game saam my op pubg
Want ek nie opgewarm nie..heheh...daai ouens dink ek is botsπΆπΆek speel met een trigger tho...andr een gebereek so jA
Hoe lyk di lewe?
Lewe lyk soos n donkie of hys oukik of hy skop jou πππ
You got this π― πͺ
Yeahhππ
Hey Janco hoe gaan dit met jou
Eyoo goed en met jou man !
Jy is n legend π±π±
Jy oooookkkkk!!!
Wat maak jy??
Ek eet rys enj Karen
Eks soooo jammer hoor
Moenie worryππ
Sal jou eposπ€‘
Agg hahahaha.....lief jou ook hoor!!
Sooo HGD chommie?
Nee wat kyk noord en ploeter voort
What is the thing you will never eat again ?
Mense
Nee hel rou vis
What is the thing you will never eat again ?
Mense
Nee hel rou vis
Meanie jys legit hoor
Jys n yster much loveee
D will go Downnnnnn
Eish wena
Hiii meanieeee
Heyyhhh my ysteerrr
What was your first cellphone ?
n baksteen Karen
VIEW MORE