84
Replies
Daai kerk sien ons nie weer nie😂❤
Nee nee nee, ek bly by my eie kerk dankie 😅❤️
Heyy daar chops
Jys die beste !!
Dankie vir alles !!
Ek weet wie die is! 😏 Nope, ons* ❤️
Mis jou❤💕
Mis jou seker ook 😊
Oooooeeeee girlll ek sien jou more 🎉🎉🎉🎉
Kan nie wag nie♥️
Where r you
At mah house😏
Ek, jy, ń panga en hilltop😏😂
Ek joke sommer. Eks lief vir Jané! Dankie vir elke dag se lagsessies. Ek waardeer dit so baie❤
Ek kort dit seriously 😏 en #isuzuroulette
Ek waardeer jou so baie, jy beteken so baie vir my x❤️ lief vir jou ❤️
My Liewe blom❤️
Baie dankie vir gister dit was super lekker gewees, mag ons nog baie sulke aande he, en lekker lag 😂❤️dankie vir Wie en wat jy is 🤗ons moet weer kuier? ❤️I love you lots xx❤️
Tams❤️
Jy is goud ♥️ baie baie dankie vir alles wat jy vir my doen en beteken ♥️ jou hart is soooo mooi en ek is so lief vir jou ♥️♥️ kan nie wag vir ons kuier nie! X
You da best
Aww dankie x♥️
Lief vir jou ou girll LeneHouy03
Lief vir jou ook Volstruisie♥️
So jy sê ek sien jou Donderdag😏❤
Kan nie wag nie😏♥️
Die tannie mis vir ou Jada♥️
Kom kuier vir haar ♥️
Verlang na jou ❤️
Weet nie wie die is nie♥️ maar ek dink ek verlang jou ok x
My liefste Janéq❤Eks so dankbaar vir jou dankie vir alles mis jou so baie❤Jy is so spesiaal vir my❤
Ek is sooooooo lief vir jou♥️♥️♥️ dankie vir oneindige goeie tye ♥️♥️ jys my beste vriendin ♥️
Ons moet noh rrg bietjie kuier asb man❤
Jy is so stil deesdae, verlang na jou❤ LeneH
Ons moet kuierrr ♥️ voel of ek nog nie eers op vakansie is nie😱 xxx
jy is amazing en beautiful 😱😱❤️🌸
J🏑🏑
Awww baie dankie en jy nog meer❤️❤️ Liefde x
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sê vir jou
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou
Gelukkig hou🥰❤
Oh my soul😱 die het nou my aand gemaak dis sooooo mooi 😍 kan jy my asb dm wie okal 😊
Ek sal my alles gee vir jou 🤗🤗😏
Awwwhhh dis so sweet🤗 waardeer dit! 😊
Ek is soo dankbaar vir jou my liefste hattingh♥️
Dankie vir alles♥️♥️
Hattingh 🤷🏻♀️🤔🤨
Love you best ❤️❤️❤️
Jou neef. Hii ons moet n biekie n kuierjie reel
Hello hello 🤙🏼 yes asb ons moet!!
Waardeer jou so baie❤
I miss you man❤
Liefde❤ LeneH
I miss u 2❤️ lvj xx
I love you
Geen idee wie die is nie maar ek waardeer dit😉
So lief vir jou chop❤❤
Lief jou meer chopper ❤️
Dankie vir alles♥️
Lief vir jouuu ❤️
Hallo😘 Kan ons asb kuier en dalk bietjie vry iewers😍😚
Kan ek weet wie die is asb 😂🤷🏻♀️
Waars jou Cupcake?😏😂
Idk😏
Hi daar! Lyk di dinge lekker daar in di lewe! 😂👑
Heyy😂 ja dit doen seker 🤙🏼🤷🏻♀️
Love vir janie en dane♥️♥️
Eksss wayyyy liewerrr vir hulleeee❤️❤️❤️
Ek hoor jy drink nou so ons kan ma die koffie los en gaan brannas drink 😂😂
Bly jy luister na stories 👍🏻
Heyaa
Ek kan nie wag vir die Vakansie nie❤
Ons moet partyyy👑
So dankbaar
Lief vir jou ❤
Liefde Mev. C LeneH
Lief vir jou ook ❤ waardeer jou ❤️ ja ons moet asb kuier dit gaan great wees xx
#Janie😏🤭❤
Eks lief vir die Janie😏❤️ jokes😂❤️
Hey jou awesome mensie! Ons moet groot seblief n plannetjie maak! Ekt nog nooit die voorreg gehad om saam jou iewers te kuier nie!
Heyyy ja asseblief man dis so amper vakansie!!😃😃 Ek waardeer die boodskap 🤗
Manne het groot planne♥️
Vreeslike lekker groot plesierige planne😏❤️❤️
Skeerstoor nuwe jaar😏😏😏😏🤷🏻♂️🤷🏻♂️🤷🏻♂️🤷🏻♂️
Duhhhh😏😏😏
Hey hoop dit gaan og goed maar ons moet weer kuier. Ek wens net ons kan weer n plan maak om saam te wees!!
Hierdie is baie oulik!! Dm asbbbb🤗 dat ons plan maak! 😊
Eks lief vir jou Janéqqii❤
Eks lief vir jou ook ❤️❤️❤️
Hi, hie gaan dit daar? Wat maak jy verder?😊🤗
Heyy 😊 baie goed dankie en jy? 🤗 Dm bietjie?
Jy en Janke is goalsss❤
Awwww dankie❤️❤️❤️ ek waardeer haar so baie❤️
En hoe gaan dit in jou liefdeslewe 😏 NeitjiePret
Weet jy wie dit is😏
Hoekom steel jy vir janke van nina af weg?
Mens steel nie vriendinne nie😂 ek en Janke was nog altyd vriendinne, van Kleuterskool af. Janke kan kies met wie sy vriende is😘
Jy is rerig oulik en mooi🥵
Baie dankie!! 🤗🤗
Jou boertjie mis jou reël n kuier😆😆
Mmmm ek glo jy gaan dit moet doen😂
Ek waardeer jou so baie. Jyt die mooiste hart♥️
Jys ń man met ń plan😏😂
Awww dankie liewe mens❤️❤️ nee kyk die manne het planne, die bestes😏 ek is lief vir julle ❤️
Ek wens net jy sal my raak sien vir hoe ek is en nie hoe ek lyk nie😂❤😢
Ooh jussie, dm my net laat ek bietjie weet wie die is😂😊
Hi daar slaaiblaar😂
Yes yes wat sê jy😂
Ek weet ons was al saam maar kan ons net nie dalk weer n plan maak nie😍❤
Kan jy my asseblief bietjie whatsapp? 😊
Jy’s sooooooo oulik☺️
Baie dankie!
Jys n amazing girl 🌷sien jou way te min
Awww dankie hoor!! ❤️❤️ Ons moet asseblief kuier en daai foto neem😏
Hiiiiiii! Gaan dit goed! Wees my meisie😂😂😂
Dit gaan goed dankie! 😂 Hierdie is baie cute 🤭 maar jy gaan mooier moet vra hoor 😂😂😂
Ek flippen mis jou❤🧁😏🤞🏻
Ek flippen mis jou meer❤️🥰
Jys oulik! Se my bietjie waarme bgn ju crush se naam. Alml wil weet 😊
Baie dankie! 😊 Wie is die almal? 😊 Haha nee maar dm my net! 😂😂
Jané jy is n baie goeie en vriendelike mens ek like jou baie Wione
Awww baie dankie ❤️❤️
Heeey! Jys super nice! Ons moet bietji iets reel
Yassss😊 awg baie dankie hoor!
Juss ma rek is lekker😂😂
My gunsteling 😏😊😂
Wat se jy van boerkie qouts
Vra vir Rialet 😏
En met watse letter begin die ou se naam van wie jy hou😏
Ek het geen idee wie die vra nie 😂 maar ek sal nog dink of ek die vraag gaan wil antwoord 😏😏
Jane my kuier buddy. Dankie vi wie jy is jys amazing verby hoor. Bly sterk jy kan. Wees altyd wie jy is
Awww baie dankie ek waardeer dit so baie!! 🤗🤗🤗 Ons moet weer bietjie kuier!
Ek mis jou❤jis n cupcake sal my dan mos nou goed doen wat dink jy?❤🤭
Ek mis jou so baie ❤️ ag nee dit sal darem maar nou goed afloop hoor😏❤️
Ons moet bietjie kuier 😉
Yasss please maar dm my!! 😊😊
Is daar iemand van wie jy hou
Maybe, maybe not😏😉😊
Mis the whole class. How goes? 😜✌️
Dit gaan baie goed met ons dankie😊 en daar by jou? ☺️
Hkm is jy so weird?????🤔
God het my geskape tot Sy beeld en ek dink in hierdie wêreld is dit 'n kuns om jouself te kan wees. So jammer eks nie weird nie, ek is myself. Ek sal dit definitief aanbeveel! 😘
Soek jy my nommer komkommer
Mag ek dalk net weet wie die is? 😂🤷🏻♀️
Waars jou kokkels en cupcake?😂❤🧁🧁
Ek dog hulle is by jou😏😏❤️❤️ mis jou so baie, liefde! 💕
Hoe gaan dit met jou
Goed dankie en jy? ☺️
Wats jou perd se naam?
Bles😊
Ons moet deffs weer kuier reël
Definitief! 😊
Ek dink volgende keer bak ons actually cupcakes😂❤
Ahhh heeeerlikkkkk😂 mmm, wat van ons tjoppies🥴❤️ gaar, asseblief?
Jy is awesom 😁❤❤ons moet weer biekie kuier 😏
Awww dankie! ❤️ Ja jussie asseblief dit sal lekker wees!
Jy is die oulikste mens wat ek ken 😊😊
Baie dankie!😊
Mis jou alklaar❤Dankie vir alles❤love you❤
Aww dankie vir alles❤️❤️ jy is die beste. Dit was so lekker!! Love youuu❤️❤️
Waars jou Cupcake?😏😂
By sy kokkeloks😂😂😏😏
Tjopelop😏❤
Jaaaa kokkelokssss❤️😂😏😏
Hkm bel julle my?
Ja you wish😂
Heyyy Girlll
Dankie vir jou vriendskap♡ waardeer jou baiee
Your da best♡
Ily♡
Heyyoo❤️ waardeer jou net so baie!! Ons moet asseblief kuier! 🤗🤗 Lu!
Beste vriendin ooit thanks vir alles en dat jy daar is vir my #SendingGoodVibes
Awww dankie!! 🤗🤗 DM my asbb😊
Eks lief vir jou❤
Love u 2 tjopelop❤️❤️
Stort jy kaal?🤨
Wel neeee😂🙄 ek stort met n showercap 😂 nee ek joke 😂😂😂
Watse soort matriaal is jy?
Troumateriaal 💁🏻♀️😂😊
Ek dink ek is verlief op jou, maar ek weet nie ek wil ni he dit moet weg gaan nie soo ek gaan maar stadig wees 😊
Awww DM my!! 😊
Ek hoor jy se cupcake is soet😀😉
So bietjie souterig😏
Kan jy braai broodjies maak?
Ek kan verseker! ☺️ #trouvrou🤭
VIEW MORE