profile img

Jané

jane_vorster55

Vra bietjie ietsie❤❤

208 Replies

Hkm kan jy en Elandre soo close wees?

Sjoe ek en hy het eintlik BAIE lank terug kontak gehad?

jane_vorster55 replied 2343 days ago

Soo stink joos of se hy heeltyd jy stink????‍♂️

Oo my genade nee nie een van die twee nie?ons grap net so rond met mekaar?

jane_vorster55 replied 2343 days ago

Is jy ooit spyt dat jy nie Oranje toe is nie en hkm?

Nee anderste sou ek nooit mense ontmoet het wat nou baie spesiaal is vir my?

jane_vorster55 replied 2507 days ago

Ek verlang na jou

Ek seker na jou ook...DM??

jane_vorster55 replied 2507 days ago

Joos is 'n gelukkige ou

Ek is die gelukkige een??

jane_vorster55 replied 2507 days ago

Jy is vreeslik mooi?

Baie dankie

jane_vorster55 replied 2507 days ago

Aantreklikste ding van Joos vir jou?

Hart van goud?

jane_vorster55 replied 2507 days ago

My vriendinn❤❤
Moet nooit verander nie seblief,, ek waardeer jou menswees???
-jj

Waardeer jou net so baie❤❤
Dankie vir alles en dat jy my do goed verstaan??

jane_vorster55 replied 2552 days ago 1

Wiii mis jhy die meeste vn alml op die oomhlik?

Dis moeilik om te sê?
Daar is nogals baie??

jane_vorster55 replied 2553 days ago

Jy en Joos is my fav couple?

Baie dankie waardeer dit baie??

jane_vorster55 replied 2578 days ago

Watter gr.6meisies mis j??

Hulle is 'n klein graad maar mis hulle nogals,altyd vriendelik en daar om 'n drukkie te gee as jy dit gekort het??Kan nie uit-sonder nie askies?

jane_vorster55 replied 2578 days ago

Mis jy van jou pelle in ander skole?

Ja veral my vriendinne??

jane_vorster55 replied 2578 days ago

Wie mis jy van die laerskool??

Daar is baie??

jane_vorster55 replied 2578 days ago

Mens kan sien Joos maak jou gelukkig?

Onbeskryflik baie?❤

jane_vorster55 replied 2579 days ago

Hoekom kom jy oor die weg met almal?

Vriendelik wees???
Nee ek weet nie...Let well dis nie almal nie daar gaan maar altyd so paar wees?

jane_vorster55 replied 2579 days ago
VIEW MORE