Janine Coertze
janine.coertze
Type something
538
Replies
Hoe lank is jy?
ek dink 1.74???
Wat het jy als gedoen vandag ?
net interhuis gehad??
Hoe het dit vandag gegaan?
great??
Wie dink jy gaan jou vra om sy partner te wees met mnr en mej oos moot?
nee ek weetnie ?
Sien jy uit na more?
nee????
Hoe was die uitdinne ?
great great ?
Wat jy als vandag gedoen?
was by die gr8 swem uitdinne??
Wat doen jy as jy oefen als?
hang maar af waarvoor ek lus is???
Wanneer post jy weer eendag? ??????????
binnekort???
Sien j uit na more?
ja elke dag is n nuwe uitdaging?
Hoe laat gaan j oefen ?
so half
Saam wie was jy by menlyn? ??
my pa en sussie?
Wat maak j als vandag?
was menlyn toe en gaan oefen ??
Met watse kar gaan jy kom na jou matriek afskeid?
weetnie
Hou jy van tattoos op ouens?
nee ?
Hkm doen j nie 400 hekkies?
eks baie onfiks ??
Op die warmste tyd van die dag ???waar gaan j draf.
hehehe hoe meer sweet , hoe minder vet?
Wat gaan j als doen by interhuis?
hoogspring
verspring
100 hekkies
800m ?????maar ekt vir niks geoef???
Het jy gaan draf, ?
gaan so 1 uur???
Is jy nog by gizelle?
nee ?
Ja almal gaan soontoe. En almal tree op kyk bietjie op straatligkinders se page entrance is R120 en dis by loftus na die game ?
ok nee dan gaan ek gaan jinne ?????
Wat maak j nou?
gaan amper gaan draf??
Wat het jy gisteraand na bal gemaak?
by my vriendin gaan kuier ??
Jy is ongelooflik mooi en daai smile van jou smalt my hart ??
dankie baie ???wel jy maak my nou smile ???
Wat maak jy als vandag?
kuier by my vriendin ??
Hou jy van Eric?
hys my vriend??
Een ding wat jy altyd by jou hou (behalwe jou foon)
ehmm lipice ???
Wat dink jy van katinka se boetie ?
weetnie hoe hy lyk???
Francois of Zoid?
francois??
Wat maak j op die oomblik ?
sit soos n aartapel op die bank en kyk nemo??
Wat gaan jy aantrek vanaand ??
dis nounou se probleem , ek weetnie???
Kom jy oesdag toe hierdie jaar ?
ja def???
Kan ek jou kom vra vir n dans vanaand ?
sure?
Wil jy n kerel he die jaar ?
wat gebeur , gebeur ?
Like jy iemand op die oomblik?
nopee??
Is jy nou matriek?
yes??uiteindelik
Van waar af is jy?
pretoria?
Hkm het jul vandag oosie drag aan ?
gr8s se kamp toe gegaan???
Goeie fok jys beeldskoon ?
dankie ???jys n great mens ??
Waar was jul vandag op die bus?
by die graad 8s se kamp??
Jyt so n goeie impak op die mense rondom jou Janine ??jys n wonderlike mens. Almal is beter af met jou in hul lewe ❤️
????dankie dit voel goed om dit te hoor , jys ook n eonderlike mens?en dis mense soos jy wat die lewe vir ander lekker maak dankie daarvoor jys awesome??
Hgd nog met jou? ?
gaan baie great dankie ???
Hoe was jou eerste dag mees amazing mens ?
awesome dankie , net mal warm????
Jys n bliksem ?
en jys n mooi bliksem??
Nag????
oraaiitt jy ook ??
Weet jy wie ek is ???
nee ?se my
Jus dai is n goeie lyn. Wel nout ek een ?
??jy weet mos??
Hay kannie wag vir more ???
ja gaan great wees??
Like jou smile ?
???ekt nou een
Hoe gereeld vang jy vis ?
so 1keer n maand??
Dis mal groot vir n baber myne is 9kg
ja hom gevang in die vaal rivier??
Waar gaan j desember?
jaybay ??
Long walks on the beach drinks in your hands
klink mos nou gaaf???
Het jy al deur die wildtuin gery?
ja???dis net mal warm
Hou jy van calamari?
yaahhh dammnnn dis lekker???
Eet jy seekos?
yes behalwe sushi???
Is jy n hula hoop want ek soek jou om my
hehe ek is nou nie een nie maar ek kan hula ???
Wats die grootste vis wat jy al gesien het?
gesien het , n tuna
en gevang het n 14,4 kg baber??
Like jy oudtydse kombis.
yes dis cutee??
Is dit moeilik om n volstruis te ry??
ja jinne daai ding is quick
Het jy igo?
nee ek het besigheids bio en toerisme??
Het jy al volstruis geeet?
nognie maar ekt al 1 gery??en hard afgeval
Was jy al in jbay?
yes gaan die jaar weer?
Proe krokodil rerig soos hoender?
ja net baie taaier??
?????Wanneer het jy krokodil geeey?
laasweek???taai maar lekker
Het jy dai klein krokodil voetjie sleutelhours gesien by die krokodil plaas ?
ek het actually een gekoop ..wou n belt koop maar dis R1250
Het jy al ooit gepoep in die klas?
ja???
Hou jy van movies?
ja as ek tyd het???
Sal jy ooit n duif eet?
my pa se dis lekker???ek sal nuwe dinge try jaa .. ek bedoel as n krokedilvleis burger lekker is kan duif ook wees????
Diet jy?
nee??eet net gesond ..maar eet steeds lekkergoed en so ?hulle se mos leef jou lewe voluit
Moet n ou baie langer as jy wees of kan hy maar so lank soos jy wees?
lengte pla nie ..netnie korter nie??
Het jy al by see visgevang?
ja??gaan die jaar weer diepsee vang
Sweets of groente?
groente is die beter opsie?
Oorbelle of naeltjiering? ???
altwee??
Bass of karp of baber?
bass is my fav om te vang , maar dis nogals moeilik?
Kouse of handsakke?
kouse def???
Six pack of boude?
boude?
Hou jy van visse?
yes ek vang hulle sommer in die dam met my hande??
Like jy marmotte?
ja ekt op n tyd 15 gehad???
Like jy ou karre?
ja dis pragtig???
Springbok of all black?
springbok???
Like jy karre?
agg dis oraait ??
Gunsteling liedjie?
dont have a fav??
Het jy al gebungee jump?
nee wil nog maar chicken uit☺?
Daar moet iemand wees van wie jy hou opi oomblik?
daars rerig nie ??
Oorsee of suid afrika ?
dis moeilik???
Like j die see?
love dit jinne??
Hoeveel pare skoene het jy?
jinne nee ek gaanie nou gaan tel nie???
Is jy n blou bul?
yes nog my hele lewe lank?
Verf jy jou naels?
soms ??
Sal jy ooit n tatoo kry.
nee dankie ??
Sal jy dit verkies dat n ou n six pack het?
dis nie nodig nie solank hy saam my sal oef ??
Waar wil jy nog piercings kry?
eks klaar vir eers☺teveel lyk kak
Wie is jou gang?
hehe monique en gizelle??
Is 22 te oud vir jou?
nee?
Like jy khalid se musiek? Soos 'saved' en 'coaster' en 'another sad love song' ????????
jaaa??????jinne dis soos soul musiek
Weet jy nou al wat jy debutante bal toe gaan aantrek?
nee?maar ek sal n foto post van daai aand
VIEW MORE