1k
Replies
Heyyy vreemdeling, as jy n lottokaartjie koop en die nommer is gelykstaande aan jou selfoon nommer, hoeveel sou jy wen? ??️
083 505 .... ?dit kan jy deur n dm by my kry
Pienk en pers gee n kleur en ek en jy kan kinders gee?❤?
????
?
Neem julle Dinsdag deel??
Nope ons het nie ,eers die 27 ste
Julle almal so twee gesig. Baie te sê van Rico agter sy rug. Ma post fotos saam hom, en comment op sy goed. Pateties
Moet nie te erg veralgemeen nie ?
Wie nou ??
Dude jy is nou te oud vir qooh ???
Awe dude,✖️?
Weet jy dat grant en sy cherry uit is?
Nee ,moet ek weet
Meisie met die mooiste hare?
Weet nie maar weird vraag
Het julle skool maandag ❤
Gelukkig nie??
Mooistee girly wat jyy ken??*
Daar is baie mooi meisie en hulle het almal mooi persoonlikheid
Ek weet nie wie die mooiste is nie
Antwoord bietjie jou qoohs bra wats daar om weg te steek
Daar is regtog niks om weg te steek ?
Daar is baie qoohs wat her haalend is ?
Bra brandnames bring jou nerens_
Ek se jou neh??
Se bietjie vir daai slet van vriendin esmene ek her klere wat ek kan skenk wat ons raak jou gatvol vir die bikini fotos sodat sy meer likes kan kry, haar reputasie sal nooit verander nie.
Die reputasie wat jy van haar skep is kak ??
Ok as jy voel my comment oor selfmoord is onnodig kan dit op jou gewete wees. Plaas haal jy eerder die persoon uit wat die kak comments maak oor ander girls. Jy is deel van die probleem
Wat kan ek daaraan maak ek belowr jou niks ?
Watse Lichtenburg meisies ken jy of is vir jou mooi??
Jia ek weet nie ek ken niemand regtig nie wat ek kan aan dink
Damnn ekt jou by die atletiek gesien?jy lyk oulik hoor?
Wanneer ??en wie die dm maar en dankie waardeer
Ek weet nie wie die persoon is wat jou qooh oor Role nie. Ek dink dis swak smaak om te skinder en n girl se reputasie so sleg te maak. Mense pleeg selfmoord oor bullies by die skool wat skinder oor kak. Wil jy dit op jou gewete he poppie (wat skinder)
Oky die selfmoord is onnodig????
Ek hoor role gouws is noggals n los een???sy slaap sommer by gr 11 seuns op n plaas?
Oooo oky??
Hoekom deel dit met my dis nie asof ek daaraan kan doen nie
jy en ane ???
Ek en Ane ????
Het jy gehoor van die gr11 seuns en role en Lynette wat by hulle oorgeslaap het en wat daar als gebeur het?
Ek gehoor maar daar niks gebeur nie tho ?
Hkm vir my vertel
Het jy gehoor wi kom trug ??
Wie????
Jy is nogals hot tho??
Ek sal nie so se maar dankie tho☺️?
Ek is noggals lief vir jou
Lief is n hoë afrikaanse woord
Maar hoe moet ek weet wie jy is as jy dit vit my anoniem se
Ken ek jou ?
Ek wens ek kon jou ontmoet??
Nou dm my dan maak ons plan?
elke keer as ek een van jou posts sien kry ek n semi hartaanval??!
Dis baie oulik?☺️
Maar ek twyfel ?
Hoekom post jy so min fotos sonder 'n hemp? Jyt so 'n mooi lyk. :)
Ek sal iewers een post?☺️
Ek die ou fotos van my lyf afgehaal?
En dankie
Sal jy vir Role gaan ♥
Nope ?
Is my vriendin?
Moet jy ook jou hare afsny
Ek moet virseker jah (met skeetmes)??
Enige kans dat jy en ess ietsie sal word ♥️
Nope hoekom☺️
Hkm wil jy n oogkundige word
Vra my eerder in persoon of oor dm want ek gaan nie nou so baie tik?☺️
KEN JY N JULIEN ?
Jah Julien in Wes
Hoe lank is jy ( soos lengte)?
Im 1,85 m
Onthou om Harties vir my part ook te geniet neh!
Ek sal so maak ??
Clarens is wahhhww? kom draai by my?
Dit is baie mooi daar??
Stuur location??
Gaan julle baie Clarens toe?
Ek sal se redelik ....☺️
Hello vreemdeling!??
Hallo? ??
Wat staan jy voor die verkeurslig??
Want hoekom nie ??
Saam wie deel jy in kamer in di koshuis?
Peter Karam
Brennon Scott
Hkm swem jy in jou onderbroeke???
Ek swem in hom en in n swem broek saam????????????aaaai toggie
Dit was n grappie om te se slimkind want ons weet hy is slim. Relax die boude
Hahahah?☺️?
Mens kry vlak mense? WTH het spelling op 'n qooh te doen of jy slim is?? Help die neut reg, jy kry 80+ gemiddeld met fisies en gewone wisk en jy is gereeld op die top 10!!?
????
Nee dit het niks te doen nie en dit is hkm my afr ook swak is??☺️
Ek sal nie se gereeld nie maar was een keer en dankie☺️???
Akademie??maar dit klink goed . Gelukkig kort mens nie afrikaans daarvoor eintlik nie . Mens sukkel net so baie om kering te kry dis sleg?
Neh??
Neee jy doen gelukkig nie ?Dis baie erg om keuring te kry maar dis mos waarvoor ek maar werk☺️
Nee 'slimkind'. n Mens spel swot met n O. Nie met n A nie. Google maar.
Oky dankie?
Maar dis hkm ek nie jou kind se afrikaanse onderwyse gaan wees nie ??
Mens moet slim wees om optometrist te swot en jy spel swot "swat" ?
Oo okey ...
Jah mense moet virseker n hoë akademiese standaard hê(is deel van die mediese rigtings)
My ander opsie is Mediese ingenieurswese saam 3D printing
Waar en wat wil jy gaan swot?
Ek wil Oogkundige (Optometrist) swot ✨
En ek gaan dit moontlik in Bloem swot
aantreklik overload xx sal ju graag beter wil leerken ☺️
Dankie ☺️?
Nou maar dm my dan dis hoe jy my gaan leer ken
Want hy speel met my feelings ? ek hoop sy wiel draai
Ek is jammer ???maar dis meer tussen jou en hom☺️
is Jy en Zane close?
Jah baie why ? ❤️?
Hkm hou jy sokkie in jy pajama broeke???
Watse broek is dit nou??en wanneer ?
As jy praat van die broodbroek dis nie slaap klere ? ?
Waarin trust jy dan?
In God ????
Enige ouens pelle wat al jou trust gebreek het of vir jou gejok het oor goed
Jahhh wat te veel ???Ek het nie baie trust in humanity nie ??
Moet eerder nie meng nie voor jy seer kry okay ?
What ? ??
Wie is jou rolmodel
Kevin Mayer ?????
Damn, sou nie help nie. Ons gaan nie die Desember nie☹️ Harties is home tho☀️ Maar enjoyyy vir my part please!!
Ooo maar ons gaan elke jaar maar ek wag nog vir Dm
Ek sal vir jou part enjoy as ek weet wie jy is
Moet net nie te veel met Role meng nie asb ons weet wat sy doen en as ek jou moet dm dan sal ek
Dm ek sal wil weet ???Maar ek kan mos met haar meng
Ek het gehoor Role se jy is nogals ls baie aantreklik ?
Ek sal vir haar gaan se dankie ???moet nie altyd alles wat vertel is uitvertel nie
Harties Desember???
Yasssss ....ek kan nie wag nie ?????en dm my
Het jy nou darem beter vriende as in graad 8-9?
Jah jah virseker ???
Favorite meisies in elke graad
Dis moeilik
Graad8 -is hulle nog nie n favorite
Graad 9 Esmene
Graad 10 Ek sal hom maar ooplos eerder
Graad 11 Melissa(ken die beste)
Graad 12 -almal is altyd vriendelik
Wat sal gebeur as ek jou DM?
Ek sal jou antwoord en terug dm
Het jy al vir Rolé ontmoet?
Jah ek al baie lank geweet wie sy is maar ons het eers toe sy by KHS in gekom het ontmoet ???
Watse meisies sal jy graag beter wil leer ken in Khs graad 10
Ek dink ek sou teen die tyd hulle al leer ken het as ek wou (so sover niemand ni)
Die een ding waaroor jy die speitste is?
Die vriende wat ek gekies het toe ek in graad 8-9 was
Ek ken jou nie goed nie, maar daai ou ?? wat sê jy is ‘n tweegesig is self een, want anders sou hy dit in persoon sê en nie hierop nie ?? ?
Baie dankie ek waardeer dit regtig ,stem saam!
Dis maar een van daai mense in die lewe waarin mense hulleself nie aan moet steur nie ???
Jys baie nice ?
My favourite?
Baie dankie wens ek kon weet wie jy is ??
Dm asb ?
jys nogal twee gesig met jou vriende ?
Ek twyfel sterk ??Unless hulle nie regtig my vriende is nie ?
Hoe kom jy verby die lighawe se sekuriteit met daai “guns” as bene ??
Ag hulle is nie gepla oor klein guns nie ?☺️
Dankie anyway☺️???
kan ek jou dm
Jy mag virseker ja en doen dit asb
Hello Janré?
Hallo Anoniem☺️?
Eerste soen?
Anique Nel ?
Jy’t mooi bene ???
Ek waardeer dankie ,☺️?
Hoekom noem hulle jou pompie? ? ekt dit nog altyd gewonder?
Dm my en dan sal ek jou se ??
Cute insta of skool couples?
Skool is Megan en Thean ?
Jy’s gaaf ??
Waardeer dankie ?
Jou Instagram gee my lewe! Jy is letterlik die bledy mooiste ou ooit ek wens jy het van ouens gehou. ?
???Dankie ???
Eerder nie ?
Ag jy is oulik ou Jan ??☺️x
Jy weet jy is ook ?|@??
Ek waardeef die stedie stumpies?
Jy is hott
Ek twyfel dat jy by regte een is maar dankie ☺️?
Weird yes but still a question
Get a beter Question please?
If a friend asked you and a load of others to help tickle torture her 11 year old brother who would you help? And why?
Well dis is like the weirdest question i have been asked before
Jy is cute?
Baie dankie ek waardeer ☺️
Wat gaan jy swat?en hoe lank is jy btw?
Ek wil baie graag Oogkunde swat??
Ek wil nie lieg nie maar ek dink amper 1.86
Watse skool is jy
KHS -Klerksdorp Hoërskool
Wat was julle telling en wie het gewen
Dm my en ek se jou☺️hullenhet gewen tho
Waar speel julle more rugby ?
Op Volkies se velde 11:20☺️
Watter aksie was vanaand by die koshuis
Net n normale koshuis sokkie ✨
Ek wens ek het so mooi klere soos jy?
Julle is seker ryk omdat jy so mooi klere het ?
Dis teminste iets nice om te se??
Maar ek dink net ek weet wnr om te koop (sale)....Klere wys nie rykdom nie ....
Ekt jou in die vakansie in Checkers gesien
Ek eers vir jou mooi hare gekyk
En toe na jou lang kouse?
Joh ?
Dankie tho
As ek reg is was dit die adidas kouse maar dis nie lank nie?
Post meer fotos asseblief ?
Ek sal so maak ek hoeveel dae ☺️
Wow geluk jy het n six pack adverteer dit vir die hele wereld asseblief
Ek het dit mos gedoen jah ?
Gesels jy en Davida weer?
Altyd as vriende jah ☺️
en jy is wie presies
Janre Pretorius ....En wie is jy ??
Hoe ken jy vir Catelyn.
My vriend se sussie en ons was almal in selfde laerskool
Is dit jy in jou PP?
Jah dit is ek
Jan waar heen ré jy ??♀️?
Ons is nou in Clarens ☺️
Cuteste meisies in jou graad ?
Hulle sal weet as hulle cute is ?☺️Sou dit al op n manier vir hulle gese het ...
raai jou nie belangstelling nie
Verstaan nie
Is jy en Ulrich goeie friends?
Goeie is nie woord
Ek nie so baie goeie vriende
Ek is Engels, maar jy is regtig oulik en ek kan nie anders as om jou nommer te vra nie. En jammer as dit nie sin maak nie??
Dis okay jy mag hom vra ,maar op
dm ✨
VIEW MORE