289
Replies
jy lyk nogsteeds so oulik, nicee en aantreklik soos ek jou onthou,, x❤
nou wil ek net weet wie jy is ? baie dankie ❤️x
Jy lyk na n cool ou ??✨
jy is n cool mens ? dankie baie ??
Happy 420 my mens x❤ Miss jou xx
merry 420 ❤️?? blaze up ???
message my dan maak ons planne ?
jy is insanely mooi, soos wow ??
jy is oulik, dankie baie stranger ?
Jyyyy is aan die brand ?
shxt, probably need to stand in the rain to cool down ayy ??♂️? dankie ?
het j n meisie? Of hou jy van iemand??
nope ?
my mens,, ek mis ju x?❤ jy is een amazing mens en di lewe is stil en boring sonder jou?❤ ~hoop j weet wi dit is xT?
ekt n idee wie jy is ?✨ maar ons sal mekaar weer sien x❤️
Sup appel sap
can i rather have some tequila and vodka ?
Waar bly jy ??
(asseblief moenie sê “ek bly stil” nie ?❤️)
ek bly in die paarl ??
Hoop alles gaan nog goods?
?
Wat gaan jy die jaar doen? ;)
marketing ?
Toe ek jou die eerste keer sien toe dog ek jooohhh ???
nou gaan ons mekaar weer sien ??♂️?
Jyyy??
jy ??♂️ wie is jy ?
Jy het die mooiste smile ooit ??
dankie baie, ek waardeer die ❤️
Aan wie dink jy nou???
my lil brother ? mis die klein stoutgat...
my mens,,jy!!??♥?
my mens, maar jy aan die ander hand hoor ????
Meisies op instagram wat jy wil ontmoet in regte lewe dalk?
daar is so paar ??♂️?
Ken jy vir marisha nel?
ek ken haar ja, nou nie baie gooood nie tho
Mis jou fokken erg
ehmm...then talk to me ??♂️
Damn boi ??
stop flirting, you fuxking cutie ?❤️
Maths or maths lit?
lit ???♂️?
What is the dumbest thing you have done today?
spended money ?
Wat doen jy volgende jaar?
gap, werk ??♂️ kuier en lewe geniet ☝?
Was jy by plett?
nee ??♂️
Ken jy enige engelse meises in larries? Wie?
hmm, eka baie, BAIE sleg met name ??♂️ maar as ek n gesig sien dan kan ek pick en match as jy verstaan ??♂️ maar ek ken n paar .. en ja ?
Jy's so aantreklik. ??
dankie ❤️ maar neee ?
Is jy en Jessie saam?
nee ons is nie ??♂️
what's your favorite song?
i don't really have one tbh ?
Ontvoer sê jy??❤
on my way ??❤
Ek is jags vir jou ??
sjoe.
What's something you fell in love with instantly?
dark eyes, curly dark hair and a smile ?
Hoe was matriek afskuit
everyone was amazing ?
kom kuier gou weer ??
maak so ?
nee ds fine.. weet net wie ookal ek is ek is regtig jammer..
...okey
liefie ?? jou Frans was on point gewees gisteraand ? was lekker om jou te ontmoet
bokkie ?? had an amazing time with all you guys ?
What are you currently worried about?
I can't find my ID
glo my ek skuld jou n verskoning..
nee .. jy doen nie...dm of pm my asb
Jy moet jou liggie laat helder skyn, okay???
☺
Jammer oor als.?
wie is jy ? hkm sê jy jammer ?
Waar gaan jy swot vlg jaar?
Gaan mabey Engeland toe en gaan krieket speel AS ek inkom...anders stellies ??
beste persoon wat ek ken!! En deffies die hotste xx
awww youu, baie dankie ?
What will you never ever do again?
go back to her
Boo. Jy het gou gou in my hartjie ingekruip. ? Baie spesiaal vir my. ???
booooo, cutie, jy is net so spesiaal vir my ??
Hu is di eksamen?
Hu gud ken jj vii Jean Nortier♡
eksamen is ughhh...
jean ... ek ken hom goed ? goeie buddy
How much money do you need right now and why ?
a lot, i want a lot of stuff
Jy is belangrik vir my ❤xx..
eks doodseker daarvan jy is net so belangrik vir my ❤
As jy Lus is om besigheids te leer nie hoekom vat my dit
want ek moet
Do you regret loving someone??
mabey ?
Jys ?hot? *en amazingly mooi*
ahh, thanks man
Iemand spesiaal in jou lewe??
dm my, en ek vitel jou van haar ?
Jy kan nie kies nie mar verwag ek moet -G
?? message my
Raak dit beter as jy ouer raak
nee
Lewe is niks sonder mense soos jy ni... xx❤❤?
lewe is niks sonder mense nie...
Jys oulik❤❤❤
die is oulik ?
Trouvrou?
i call her blom
Wat as ek jou sê wie ek is??
?
Ek en jy het die selle van??
as jy trou, gaan joune verander ??
Dit is juis jou inperfections wat jou so uniek maak en ek sal enige dag saam iemand soos jy op 'n dak sit met koffie en wag vir die sonopkoms want saam jou wil ek al die antwoorde probeer uitfigure van die vrae wat ons pla .
okey, wie is jy ?
Jy's belangrik vir my.?
en jy vir my ❤
Is dit my skuld dat jy nie meer okay is soos jy was nie, het jy op die rand gestaan en toe gee ek die finale stoot, eks jammer ek het nie geweet nie eks jammer ek weet jy kan my nie vergewe nie - N
dit is glad nie jou skuld nie, soos GLAD nie !
Jys mooi en awesome... jy ken vriende vn my ma ni vimy ni
dankie i guess, wie is jy ?
Rumers in Labori is hiiigh van jou ?
ohhh shucks ??
What type of people annoy you the most?
annoying people
What do you wish your parents understood?
Me ☺
Ek dinki baie mense nog wakker ni tensy jy game of thrones marathon doen???
??klink soos ek
Is jy nog n virgin?
Bedoel jy Virgin Active member?
What are you afraid to admit you don't understand?
I dont know how to make a omlet ?
Hoe lyk jou feed so kwaai nou??
Hoekom nie ?
Nee ek joke, buddy van my het my tips gegee ?
watse foon het jy?
Op die oomblik het ek n sony, why?
Jou smile is genoeg om enige persoon se dag op te brighten ❤
Anon. baie baie dankie, die maak my dag ❤?
Jy is aaaaan my vriend ??mense soos jy is die rede dat ek nog bid in die aande ?
Thanks ? but im pretty sure the reason you pray is to talk to God ?
Wies die Nica girl ? ? wtf
Sys bae broh ?
Jy en jessie? Is julle nog vriende.
She my babs ❤ i love her very much en ek wil nie n lewe leef sonder haar nie, so YES, ons is....
Jy sê jys lief vir my en eks alles waarma jy soek? Wats my naam.
As ek dit vir jou sê, weet jy wie jy is ?
Eks vrek mal oor jou, kanie glo eks 2de in jou top 3 mooiste meisies op instagram nie... jys my fav. ❤️ - Nica
Bae ❤
What does everyone seem to enjoy except you?
Mushrooms...
Watse 3 meisie is vir jou rerig mooi op instagram en sal jy graag wil leer ken.
Jessie -ken haar klaar ❤
Nica -ken haar klaar ❤
Benadéne -ken haar klaar ❤ nog net nie persooonlik nie ?
What is your number one rule?
When your downie, eat a brownie
jyy lyk na n cool mens . ? wens net ek kon jou beter leer ken .
Then dm me, ons leer mekaar ken
Wat is jou planne vir volgende jaar?
Marketing en sales with a side of cricket
Watse vakke het jy/ Wat wil jy doen na skool?
Besigheids, geo en siviel, en sales and marketing...
Jy lyk en klink supper oulik.. wens ons kon mekaar beter leerken?
Ons kan mekaar altyd beter leer ken jy weet ?
Hoekom raak jy so baie hoog?
Doen ek ??
Ken jou nie persoonlik nie, maar volgens wat ek kan aflei lyk jy soos 'n gawe mens. Iemand wat slegs die goeie en uiters beste verdien. Wil net inval en sê dat jy liefde werd is ?
Die is amazing, my dag is gemaak ? baie dankie x
Dm my
Marshmallow bouncy castle?
Jy's kosbaar en jy's so spesiaal vir my.?
Jys n goeie mens blom, die kasteel staan nog....
Jy eet altyd pizza sonder my .. nogals kak van jou .. maar jy is n great persoon ?❤️ Laat my altyd lag en ek waardeur dit ?
(Jy skuld my nogsteeds n pizza date tho)
awwwww ?? my selfbeeld ... you are amazing you btch ❤ ek waardeer mense soos jy x
definitely pizza date ??
Met tand of sonder tand? ? XluanX
wat ?
What popular thing doesn't appeal to you?
fidget spinners
ek love jou whatsapp statusse
? baie dankie
VIEW MORE