Visit this profile later to see if your question was answered.
dit is ‘n moeilike ene...
ek het baie. ?♥️
Ag daar is ‘n paar.
Hulle almal is my gunsteling.
Hulle weet wie hulle is. ?
Yes - she is nice.
I have nothing against her.
Ek weet nie. ??♀️
Aahhh || whatsapp my. ??
Baba. ❤️
Ek leer dit by jou. ?
My Hussy ? - ons kuier weer wanneer daar ‘n kuier is. ??
Baba. ❤️ - jy is oulik x
Lewens sal altyd lekker wees. ?
Defnitief sal jy afskryf nog baie. ☀️
Ily 2 ??❤️
Absoluut ?
Aaaahhh dankiiee ?❤️
Dm ? x
Ek is okaayyyy ❤️❤️❤️
Ek lief jou ook ❤️
Die meeste ? ?
Dit is beslis Liam. ?
Wtf brahh ? ?
Ek mis jou baie ❤️?
Ek wou nog altyd ‘n boek skryf. ?
Ek het besluit om ‘n boek oor my lewe te skryf, want daar het al so baie gebeur in my leeftyd. ??
Dinge het gebeur waarvan mense nie eens weet nie, waaroor hulle wonder en goed.
Ek weet nie eers of mense daarvan sal hou of nie. ??♀️
Dalk gaan ek dit nie publiseer nie, en net vir familie en vriende gee. ?
My ma. ❤️
Aaahhh dankie, dit is so oulik. ?❤️
Dm my.. ?
Aaaahhhh ?☺️
Jyyy.. ?
Dm my toe x ?
Ek weet wie dit is ja ???
Baie dankie ❤️☝?
Ek sal kyk, dalk sny ek dit nie so kort nie ??♀️
As ek geweet het wie is jy, sou ek jou soek. ??♀️
But you are anonymous. ?
My ma wou nie laat ek rerig kuier in die eksamen nie. ??
Ek het ook nooit gehoor van kuiers nie. Of ek hoor te laat van ‘n kuier, dan kan ek nie gaan nie. ?
As jy hoor van ‘n kuier, laatweet my, dan kuier ons saam. ?
Graad 10 ?
Dit is baie lekker, maar tog raak die leer werk meer. ?
Jy moet net jou huiswerk doen en studeer wanneer jy moet. ??
Ek dink Graad 10 is sover een van die beste jare in my Hoërskool Loopbaan. ?
Graad 9 was oright. ?
Babe ❤️
Jy weet mos ?
Ek lief jou meeeeerrrrrr. ❤️✨
Aaahhhh, ek weet nie wat om te sê nie... ??
Dm my maar as jy genoeg “guts” gekry het. ??
Aaaahhhhh ?❤️
Oulikste Qooh ooit. ☺️
Ek is bly hy het iemand gekry. ???
Ek het nie ‘n sê oor sy lewe nie.
Ek aanvaar dat hy ‘n nuwe meisie het...
Ek het aanbeweeg en hy het ook. ?
Ek steur my nie rerig daaraan nie, want ons is nie meer saam nie en ons het nie meer kontak nie. ?
Aaahhhhh dankie ??
Jy weet mos. ??
Dm dm dm. ❤️
Mahhh beeffffff ❤️??♀️
Jy is beeldskoon AF. ???
Ek mis jou meer. Ons moet ‘n plan maak. ?❤️
Maaiinnnn. ❤️??♀️
I love you more.
Ek waardeer jou en al jou omgee. ??
Jy is oulik. ?
Jy is my fav. ??
Grrrrrrrr ❤️
Aaahhh ❤️
Dm dm dm ❤️
Thank you. ☺️?
Aaahhh dankie. ?❤️
Is jy so seker daaroor ? Whatsapp my, of DM my en vertel my. ?
Maybe, maybe not. ??
Ek glo daar is liefde, maar jy moet net jou liefde uitvind. ?
Miskien, miskien nie. Dit hang af van my dag. ???
Oh wouldn’t you like too know. ?
Ja, ek het. ??