170
Replies
Ek sal laaik om jou te ontmoet maar ek weet ni hoe nie
Hoe so ? ? eks regtig rustig
Snapchat details
Ek het nie meer snapchat nie ?
Antwoord jy dms? Cause fck??
Aii ?
Jou brei is eintlik kak irriteerend
My liefde gaan uit na jou toe hoor ?
Jy en Etienne T ???????
??
ons praat nie meer nie, maar jy bly altyd spesiaal vir my x
Sal graag wil weet wie jy is hoor ?
Jy , Enya en stephne lyk Baie close ? dis so cute om te sien ❤
Baie dankiee ❤
Hoekom ignore jy almal op dm?? Is niemand goed genoeg vir jou nie of wat ?
Waarvan praat jy? ?
Jys baie mooi, en ek love jou feed ?
Thank you ??
Jeaneee??? Bly so cool x
Baie dankie ??☝
Jou posts is beter as post Malone
Baie dankie ???
Jeanetjieeee byttjieee ???
Dis ek ??
Se bietjie rrrr??
Shhh ????
Wat wil jy naskool doen?
Bedryfs ingenieurswese gaan swot verkieslik, maar ek is nog jonk so ekt gelukkig nog n rukkie om te besluit
Bly so amazing soos jy is?? PS: Ons moet meer kuier snellertjie?
Patroontjieee ❤? voel jy darem beter? ?? #bietjiebroos
Will you be my baba???
Freitas?
Fishyyyyyyy ?
Love you ❤?
Jy sê "Rooi ribbok ram" die cuteste ❤
Sieess mann ??❤ ekt gaan oefen eks nou baie beter ?
asb lees jou DM
Ek antwoord nie dms nie sorry
Ek wil jou graag beter leer ken?
kan ek dalk jou nomr kry???
Hiers vir jou n tip , moenie n meisie se nommer vra oor qooh me nie want jy gaan hom verseker nie kry nie ?
Is jy en Etienne saam ?
Sal jy nie wil weet nie ?
Hey mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur net jou instagram?✌?
Hoe gaan jy op my qooh me as jy nie eers my instagram het nie??
Jy lyk baie nice ❤️?hoe kan ek jou beter leer ken? En as ek te skaam is???❤️
Baie dankie ?? ek byt nie ?
Would you date a guy in Johannesburg
? it's very far
Keen on meeting someone new ?
Even me ?
What is the very first thing you do as soon as you get home from school?
Eat
Wat ht geword van jy gaan niemand vat tot volgende jaar nie???
Uh eerstens wies jy? ? ek belowe jys nog naby my en dan weet ek nie eers hoe fake jy is nie . Jy fokus meer op my lewe as wat ek doen . Welldone?
Jys so aan jy gee my i boner☝
Moet net nie .
Wie is ju ex?
Dis n ex vir n rede kom ons los dit net daar ?
Jy moet pasop
Pasop vir???
hEy!!?' HehEhe j is swo n cudiE hehe...?!?**
???? die vat my terug laerskool toe
Look for some fun ;) joy18cutegirl.men melissayd912
Stoppppp
vakansie planne?x
Jbayyy?
Almal in Garsfontein soek ju ?
Erm ? dink nie so nie
Joburg people or pta people.
Both
Snap chat
Ekt snapchat delete ?
Is dit gross as ek amper 2 keer jou ouderdom is maar jou baie aantreklik vind?
2 keer se jy? ? redelik ja
Little one ? I love you ❤ don't let no negativity get to you , block block ??
Little one ❤ jy word onmenslik baie waardeer ?? my letterlikke lewe
I miss you baba x
Whatsapp me little one ?
Show how I mas******* jxhotbox.info melissalj412
Please stop .
Hoe is julle groepie so close ? Dis regtig amazing on te sien hoe close julle is ?
Dankie jy ❤
Die ou wat jou kry het regtig iets behaal in sy lewe ......
Dankie baie ?
Het jy enige iemand in die oog??
?mmm
Nou hoe leer ek jou beter ken???
Praat met my??
Antwoord Jou snaps ?
Ekt snapchat delete sorry ?
best guy friend?
Ekt 2 : Dewald en Chris
My blommetjie ❤️❤️❤️
Much love ❤❤❤❤
Nou hoe kan ek jou beter leer ken
En wat as ek te skaam is om jou te dm
Moet nie skaam wees nie . Eks sien altyd uit om nuwe mense te ontmoet ?
Weet jy wat is pret?? Om whisky te steel
Uhmm oraait ?
Whats up with the "I will wait for you" ?
Mmm
So as n ou nou jou wil beter leerken . Hoe moet hy dit doen . ?
Maak net vriende met my I guess ?
Jy is 1 stunning en mooi dame x??
Baie dankie ???
Jy sê vir mense om jou te qooh maar dan antwoord jy dit nie.. Hmu
want ek gaan nie ongeskukte vrae antwoord nie , daars nooit n regte antwoord nie???? en ek glo dit sal my self respek benadeel as ek qoohs antwoord soos "wat is jou bra size?" #haatsociety
You are the sun to shine ☀️
The meaning of beautiful ❤️
You are a daly dose of inspiration ⭐️
Best of all you are a true model ?
honestly so cute ❤ thank you ????
Skool ?
Hoërskool garsfontein
ek wens ekt sulke vriendskap soos jul groepi gehad?
ek moet eerlikwaar se , mense deesdae is so fake ?? dis hartseer , maar eks altyd hier neh ?
You are so amazing and special please never change? if there are haters out there don't listen to them because God is shaping your life and you were made in his image? never change?
you literally made my life ?? thank you so much for these kind words , much love to you?
i would really like to know who you are , please dm me ?? x
Ney ? thankss vi al di boodskappies altyd jy maak lewe funny ? love ya
❤ liefe jou , jys n inspiration ?
hoekom is jy so stil deesdae ??
uhm?
mooiste mooi , binne en buite❤ uhmnee
girlie❤ jys oulik , baie liefde
Jy is sooo mooi ?? oh my soul??
dankie baie ❤❤
What is your number one rule?
Stick with God ?? you have to choose early in your life between people and Jesus , pleople will always let you down, intentionally hurt you, stab you in the back, lie to you, and will change frequently. God is the same everyday all day, He has your back always and loves you unconditionally. He will never turn you away
jys regtig anders , ekt so baie respek vir jou gekry deesdae , jys n wonderlike kint van die Jesus ? nie te se baie mooi nie
❤ appreciation ?
why are you amazing ?
i dont think i would classify myself as amazing ?
Hoe is soo mooi girl single ??
liefde is complicated
Neh jys rrg bja mooi en als??.. Ek wens ek kon ju beter leer ken maar ek sali goed genoeg wees ni
baie dankie , maar ek belowe ek dink nie so nie , eks nie te goed vir enige iemand nie. niemand is te belangrik vir ander se tyd nie .dit sal rerrig nice wees van jou ?
Ek wil jou sooo graag beter leer ken??x
dit sal oulik wees ?
Last song you listened to ?
black coffee - come with me
Mis jou ?Het mekaar rerig lanklaas gesien??❤️
mis jou meer ???❤
You pretty x?
thank you ?
Jy is mooi verby wens ek kan jou ontmoet... ?
dankie stranger ?
Eke wens ek kon ju beter leer ken... Maar eks ni goed genoeg veju ni?
asseblief dm my
maar ek belowe ek dink rerrig nie baie van myself nie ❤ ons almal is net mense , en ek sal ook daarvan hou om jou beter te leer ken
joh hoe jy geweet ?
sal nie daai bikini shop vergeet nie ???
The secret to a good friendship is... ?
100% honesty
Ek dink jy sal reg raai ?
het ek? ?
What you think about Chloe Kirsten?
Babygirl.2
very nice girl ?
Is jy opsoek na n ou of gaan jy vir nou n single pringle wees soos ek? ?
ek is defnitief nie opsoek na n verhouding nie , as ek weer reg is vir n verhouding weet ek presies waar om daai iemand te kry , en hy weet wie hy is ...
heyy sal daarvan hou om jou te leer ken ?
ek ook ?
Laaik jy iemand?en as j doen watse graad?
niemand nie ...
Ai jeanne hkm wil jy ni graad 9's date ni
wiet ooit so gese?
Jeanetjie' Bytjie??
Raai wies die
steffas ???
ons moet weer china mall toe gan???x #jyweetwie
the buffalo himself ? jys n yster x
hoekom is jy en jou ou uit?
dm my dan se ek jou
Is dit jy wat my n qooh gevra het want ek kry gevoelings ??
se my wie jy is dan kan ek jou se ? ?
Wie het jy nou jou ogi op ??
niemand ?
If you could travel the world, would you travel by
A. A boat
B. A kombi
C. Backpack
Or D. Not that traveling type
a kombi ? like one of those hippie busses ?
het jy n ou? x?
nee nie meer nie
Ek sou vir jou se jys mooi maar lyk my jy hoor dit genoeg barney101
dankie , maar nee
J + E = 4ever
jy weet ???
Ek sou ju graag beter leer ken??
dm my ?
VIEW MORE