profile img

nita

jeannita

Ask me anything you like anonymously

25 Replies

fok askies vroumens ek gee net om nooit gedink sulke se*y meisie soos jy kan ongeskik raak nie ek vra maarnet so kan jy my asb se wat gebeer het hy het my inelkgeval vertel!

tanx vir kompliment en nea jinne los dit nou dis die VERLEDE!!!!!!!!!!!!!

jeannita replied 4615 days ago

dis nie renier nie;ek wil maar net weet want hy is n goeie pel ek het gewonder of jy hom ooit sal terg vat in dien nie hoekom?

NOU WIE IS JY JINNE MAN,,,,,,,,,,en jy het die storie reg hy is n goeie PEL los dit nou daar en nea ek sal hom nooit terg vat nie my redes is my redes niemand weet wat in daardie verhouding skeef geloop het nie los dit nou!!!!!!!!!!!!

jeannita replied 4615 days ago

aih hoekom net n pel wie se hy is nie nog lief vir jou nie?wat het tussen julle gebeur?

want hy is net n pel en al is hy nog lief vir my tuff wel ek dink hyt anbeweg ek gaan nie weer deur al daardie pyn en hartseer gaan nie en wat gebeur het is die verlede asb se my wie jy is want dis weird regtag se my net asb is dit jy renier

jeannita replied 4615 days ago

is jy nog lief vir renier mis jy hom

askies natuurlik ms ek hom watser vraag dit maar die dinge soo lank terg gebeer ek vergeet van hom hys n pel en uhmmmmm WIE IS JY???

jeannita replied 4615 days ago

Hkm j so awsum maQi???

wel hehe dankie vriend/vriendin hehe ek weet rerigi hehe tanxies mwhaqs

jeannita replied 4615 days ago

hoekom is jy singel

want ek het nog nie my bobby ontmoet nie

jeannita replied 4615 days ago

is jy singel

ja jongii

jeannita replied 4615 days ago

Sal jy my ooit date??

as ek weet wie jy is

jeannita replied 4615 days ago

hoe wil jy jou droom ou he

my droom ou wel hy moet langer as ek wees nie te maer nie bietjie lyf hy moet kerk toe gaan hy moet n gr8 persoonlikheid heh

jeannita replied 4615 days ago

Wat like j om met n ou te dun

Gesels en kyer

jeannita replied 4668 days ago

Pyker jy

Leer spel

jeannita replied 4693 days ago

Hi

Heya

jeannita replied 4693 days ago

Hi

Hey

jeannita replied 4693 days ago

What in your life do you regret doing?

Uhmmm sjoe its a hard one

jeannita replied 4693 days ago

did you ever cudle with a girl...?

Yes as sisters like best friends u know

jeannita replied 4693 days ago
VIEW MORE