46
Replies
ou Jenétjieee 🥰 jyt baie diep in my hartjie gekruip die afgelope paar wekies xx sien uit om closer te raak die jaar 😘 #7_woorde
Ek is soo lief vir jou ❤️ Dankie vir wie jy is xx kani wag vir wat voorle vir ons nie 🥰 #7_woorde 😉
Wat het jy new years gedoen?
Was saam my Bf 😌✨
Jys mooi??
Dankie ek waardeer 😌
Hoekom is jou instagram private ?????
Umm sommer✨
waar swot jou bf? is hy darem nou nader aan jou?
Hy swot in bloem , so yess hy is by my 😌✨
Wats jou skin care routine? ✨
Ek doen letterlik niks nie. Net geseend met n baie mooi vel 😌
Well jys seker te jonk vir my eks 22🤗
Jipp 👍🏼
Wie jy ??
Jys beeldskoon, wow, n groot inspirasie vir my😻
Dankie soo baie ek waardeer dit ❤️
Nou wat doen mens uitlik op die??
Seker net wat jy wil ?
Baklei jy en jou BF soms ?
Jhaa ??
En dit is dood normaal, want niemand is perfek nie x✨☺️
Meisie wat jou boetie al gehad het waarvan jy noggals gehou het????
Karli ✨?
Current fav song?
Daar is n paar ✨?
jy’s soo moooi Jené ?
Dankie ek waardeer x?✨
Dink jy jy en wiehann gaan lank hou ?
Yesss ✨❤️
jou makeup lyk sleg ????
Thanks ?❤️
jy kan beter doen as wiehann
Nopess ?❤️
girl jy en jou ou is goals,en jy is praaaggtttiigggg❤️? flip al die haters⛄️
Die is soo oulik x? baie baie dankie ek waardeer dit x??
wanneer laas het jy vir wiehann gesien ?
Die 10de April ??
hoe lank is jy
Eks glad nie sekerrr nie ?
What made you happy today? 100+
Wiehann x?❤️
Mooiste ooit??✨
Dankie x?
Het jy instagram?
Jhaaa, hoe jy my dan geQooh me x?✨
Het jy en jou bf al ge***?
Gladdd nie ✨ ons respekteer mekaar x?
You so cute but I'm scared to talk to you ?❤
Dm my maar ?
Jy en jou bf is letterlik so oulik saaaam ?????
Aww baie dankie ek waardeer dit x??
Dis nou 13:46 op my iphone
Okay ???
Why are you so beautiful?
Weet glad nie, maar dankie ?
Wat wil jy doen na skool????* furgus04
Skoonheid ??♀️✨
Hoe ganit daar
Goed dankie ?
Is wiehann jou trou man?
Hang af wat die here se plan met ons is x✨?
Is Wiehann nie te oud vir jou nie?
Glad nie, ons verskil net n jaar ???
Jy is beautiful friend ??
Dankie waardeer ??
hoekom wiehann?
Hoekom nie ???
, omdat hy een amazing ou is met die mooiste hartjie en persoonlikheid x?❤️
Dis sooo oulik hoe jy en wiehan plan maak om bymekaar uit te kom ???
Jy is soo oulik x✨ Ek sal enigeiets doen om by hom te wees x??
Jy is goals ??
Baie dankie x??
Hkm is jy so awesome?**?❤️???
Glad nie so awesome soos jy nie x?❤️
VIEW MORE