140
Replies
Jy is super mooi 😻
I wish🥲😂
Dankieee! JY HET PRAGTIG GELYK!❤️💖
Baie dankie🤗🤗
Wie het jou matriekafskeid rok gemaak❤️
Dis n Morilee design van Madeline Gardner vanuit Italie☺️
Waar het jy jou matriekafskeid rok laatmaak?❤️
By trés jolie bridal and evening wear in pretoria😉
Gaan gerhard ook potch toe ?
Nee ongelukkig nie. Hoekom?
Wel darem potch volgende jaar! Gaan jy by my koshuis kom bier drink😂
Nee dankie ek is oky, ek like nie bier nie🤢
Lief jou baie my favo kepavo ❤❤❤
Lief jou ook baie my favooo❤❤❤ missing you❤
Ek like jou nogal fkn baie hoor❤
Jy beter❤😏😂 ek like jou ook nogal fkn baie hoor😘😂❤
Jys eintlik my gunsteling mens❤️🤭🤭 ja dis ek jou gunsteling ook 😂😂😂😂
Haha eks bly😂😏😏❤❤
Hoekom staar sy na hom?😂😂😂😂🙈
Nee weet jy wil ek ook weet😌🙄😂
Wat dink jy van Luné 🤭
Sys snaaks mooi cool oulik slim baie goed in alle sport. Een van my faves
Mis jy vir schallie?🥺
Jy verstaan nie hoe baie nie😭 ek kan dit nogsteeds nie glo nie... hy was my beste maatjie vir 17 jaar😭😭 ek mis hom elke dag
Hoekom haat jy vir Ilne sy is soos die niceste persoon evaa😻
😂op watse artikel het jy dit raakgelees?
Ek missssss jouuuuuu🙈😂❤️
Ek mis jou meer❤😌😱😱
EK KANNIE WAG VIR DIE NAWEEK NIE ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek ooookk nieeeee❤❤❤❤❤❤❤😱😱😱😱😱😱😱😱😌😌😏😏😏😏❤❤❤🥳🥳🥳🥳🥳🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩
Hoekom qoohme daai fake gesig jou die heeltyd?? Asof sy dink jy weet dis nie jy ni😂😂
Sys dom man😂🙄 ek weet defs wie sy is... dis funny😂🤭🤭❤
Hoekommmmm wil my boodskappe nie deur ni?😱😱😱😂🙈
Die een is deur😂😂😂😂🙄
Eks lief vir jou😂❤️ dankie dat jy my HAT is vol vloekwoorde😂😂😂 ek belowe ek sal jou ni verkeerd opvryf nie😂😂🙈
😂😂❤ eks lief vir jou ook. Net omdat jy my dwing...😂🙄❤jk. Ek sal altyd jou HAT bly
Is this jou klas or who's class is dit?
Ons het mos hieroor gepraat. Jy vat een en ek vat een.. dan is dit gelyk op ons sn😂😂😂😂😂😂😌😌🤭🤭🤭❤
Do you like your class of 2020?
Yes some of them makes it real fun to be in class😏 and my boyfriend is with me 🥰😍
Watse iphone het jy?
Hoekom wil jy weet?😂
Dink jy regtig ek staan m kans met haar? 😂Moet die nie ant nie dit gaan super obv wees😩😂
😂😂 jy het...
Watse foon het jy? En jy en Gerhard is goals jenieke kepieke😽💟
Dankie 😏
What type of phone do you have? I love your photo’s.
Thanks. The most of the photos were taken with my iphone XR 🤞
Hoe is jou en gerhard se verhouding?
Baie goed dankie😍 eks verslaaf aan hom🤭 hy is die beste ooit!🥰🥰🥰🥰
Het jy en gerhard al genaai
Nee, dis teen beide van ons waardes en beginsels🤞🏼
Het jy en gerhard al genaai
Is jy fkn simpel😂
Jou fav mense?
1. Gerhard❤😍🤗
2. Eljune en Lune en Alida❤
3. Hanna en cherize en inge🤗
4. Bernard en zanilee en enmari🤭
5. My netbal span😄
Mens kan sien jou sussie koop haar followers
En mens kan sien jys fake😚
Jou sussie praat met al die PHS ouens
Hou op jaloers wees xx
Ek weet wie jy is btw❤
Jy en gerhard is sooo cute saam🥰
Dankie🤭🥰🥰
Hoorie hoe is die gr 7 van die jaar in jul skool wnat jul ontgroen hul mos?😂wie like ju bja
Ekt nie baie met hulle te doen nie maar hul is heel oraait😂👏🏻
Jou sussie koop followers 😂
Ek sien, as jy so se is jy seker dan die eienaar van die website waar sy dit koop 😉💁🏼♀️
Jou sussie is weird
Darem nie so weird soos jy nie✌🏻😌
Vwhj? 🤔☺️
Mmm wie wil weet?😌😊😊😏
Wat is die goeie nuus??
Daar is teveel...? hang af van watter jy praat? ??
Hoekom het jy vir hom nee gese?????
Hoekom wil jy weet???♀️
Is jul nog besties??
Idk ... twyfel??
Is sy phs toe oor jou?
Vra haar maar self?
Wat hoor ek????
Wat hoor jy??
Wat is tussen jou en G aan die gang??????
G???
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Nee?
Eks jammer maar dis klaar verby.....eks gehack....
Shame ou?
Have you ever been in a situation where you drank lots of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
? I think so?
Meisie! Gunstelling van die skool??
? what even?
My Secret crush???
Alright??
Hoe is vivo?
Dahh best ?????
Hou jy van iemand??
Hou jy van iemand??
Beste doel everrrrrr ??
❤️ dankieee?
Beste verdediger everrr??
Skatlam jy word gemis❤
Ek mis jou ook❤️
Wat doen jy die naweek??
Ek gaan on pta hang?en sondag afr is groot kyk.. en dan maandag biologie druip? ?
Watse foon het jy?
Die iphone XR?
Wanner sluit julle skool?
Ek maak die 3de DESEMBER eers klaar???
Eks jaloers op eugene omdat hy so n aand saam net JOU gaan spandeer en nie ek nie ?
?? grappie van die jaar! Vertel nog een asb??
Mmm watse kleur is jou matriekafskeid rok??
Wie wil weet...?
Jokes... dis n verrassing ?? net my best? en my fam weet watse kleur... en eugene obvs... ??
Lief jouuuu btw?
Jous ook☺️??
Deffs my favvv ily baiieee❤❤
Lief j tonne balonne❤️❤️???
Jou beste vriendin is freaken luck?
So lucky soos ek☺️??
As die duim nie ñ vinger is nie het ñ mense dan ñ middel vinger???
Ek sal altyd een he?? vir mense soos jy????
Is daar n rede hkm jy dink zoutpansberg like jou nie?
hul groet nooit vriendelik nie... wel sommiges... : )
Is daar n rede vir Zoutpanberg meisies om ni van jou te hou ni?
nie waarvan ek weet nie ( ;
Is daar n rede hkm jy dink zoutpansberg like jou nie?
ek weet nie vra hulle as jy so graag wil weet dan kom se jy my ( ;
Jou top 5 vriendinne???
sjoe dis moeilik. ekt teveel!!!
1 saam is marjolize en eljune
2. is my klas maats en lune en al my ander netbal friends
3. is die 2ling
4. is chante pieterse
5. die gr 9's
=)
Wie is jou vriendinne in zoutpansberg?
eljune en lune defss!!!
en jani!* ek dink nie die ander like my baie nie...=)
Hoe is 16 sover? ??❤
lieflik dankie!*=)
Jy is te mooi vir woorde?
Aww dankie ek kan seker dieselfde se!
Gaan jy vir Eugene vry met die matriek afskeid?
Hoekom, gaan jy n ogie oor ons kom gooi of wat?????
Hoekom is jy en Lune eweskielik so close?
Oh is jy jaloers? sys my shady netbal maatjie? ons mag close wees???
Jys n klein teef !!!!!
Darem n kleiner een as jy???
Is Alida vir jou ook n btch?
Jaa sys n cool btch!? sys my btch? die vraag is , is jy een??
Marjolize?
Sy beteken die wereld vir my? eks sooo lief vir haar! Ons het so baie inside jokes en soos net ek en sy verstaan mekaar!!! Ons kom so goed oor die weg en ek kan nie wag om te sien wat ons als nog saam gaan doen nie! Ons is altyd daar vir mekaar en is altyd eerlik met mekaar! Sys die cuteste???????❤❤❤
Jy maak my knie lam ????
?jy maak my lag hoor????
Ek hoor jy gaan matriekafskeid toe????
Japs???
Hoekom haal jy jou qooh heeltyd af
Want iets was fout met sy website!?
Ek weet jyt n mooi lyf ma sê my kan jou persoonlikheid ook gym
Hang af hoe jy my hanteer??
Ps. Ek gym nie ?
Ek kani glo ek was eens vriende met jou nie ? jys ongeskik joh
Jy het my seker n rede gegee?
Is dit normaal as jy verlief is op jou boetie want hys so aan soos n kaasbun ?
Nee ek glo nie hoor!?
Wat is jou gunsteling sepie
Greys anatomy?
Binnelanders ?
Getroud met rugby?
Good doctor?
?
Eks in jou skool en ek is so mal oor jou so baie maar ek weni hoe om my naam vir jou te sê nie ?
Is jy ernstig?? dm my? ek byt nie hoor???
Hou jy van ouens wat gebou is, medium of maer is? En hou jy van ouens met swag of netjies aantrek?
Gebou , medium, hang af waarheen hy/jy op pad is!?
Okay then your the horse and I'm the horse rider ?
Oh issit..?
Dink jy ek gaan hel toe as ek by iemand anders slaap voor ek trou want eks bang die ? kom vang my
Wie is die???
Jy is die ? en niceste mens wat ek al ooit gesien het en so baie dankie vir jou vriendskap ??
Dankie wie okal die is????
Do you know how to ride horse ?
Ja?
Hoekom is jy so n vieslike persoon ekt gedog jys n nice girl
Ekt ook so gedog?????
Wat is die verskil tussen mollesteer en verkrag ek hoor jys so slim
Kyk in jou LO handboek?
Wies jou gunsteling mense ☀
Ma friends?? en fam⭐
Ek was altyd geboelie toe ek jonk was toe begin ek heavy gym sodat ek hul kan moer maar nou vrees almal my
Dink jy ekt n great job gedoen ?
Seker?
Het jy n ou want ek smaak jou stukkend ????
Nahhh ?
My liefie ek onthou nog ons eerste soen soos gister en ek kan nie ophou aan jou dink eks lief vir jou my bokkie ❤❤❤?
Oms... wtf? Jys weird af!?
Nooi jy baie CVO Zpb mense na jou party?
Nee hoekom?
Het jy al n piesang deur n sykous probeer suig ? Dis baie lekker ??
What even? Wie doen sulke goed???
Heyyy jou beaut ilyyy mis jou❤❤❤
Jou ookk❤???
Weet jy van jou sussie en hardus?
Wat maak dit saak en wat het dit met jou te doen??
Hoekom hou jy van so baie ouens?
Sjo oky. Ek hou nie van EEN seun meer as net n vriend nie en ek weet wie jy is btw? ek kan dieselle vir jou vra!
VIEW MORE