Visit this profile later to see if your question was answered.
Het jy n lewe ?? is jy so verveeld met jouself dat jy sulke ongeskukte goed vir my se ... miskien moet jy eers seker maak jy is 100% perfek voordat jy sulke goed vir my se !! jy ken my nie so volgende keer dink voordat jy sulke goed se ... en moenie agter Qooh me wegkruip ... dit gaan jou niks help nie ... maar toemaar ek steur myself nie aan mense wag minder waardig is soos jy nie ... ondhou net die ... God het ons almal gemaak ... wys jou net watse tipe mens is jy as jy sulke goed vir een van sy kinders se ... hahha ek lag eintelik vir jou , shame ek sal vir jou bid ❤ xx
Ek weet sommer ons sal ?
Kyk tog net wie praat ?❤
Right back at ya ✋?
Vir koffie ? altyd ?
My hart verlang ! ❤
Oeh ek weet wie's die ! ??
Dankee ! ? ek is seker jy het net so goeie persoonlikheid ! ?
Dankie ! Dm my ??