profile img

jaja

johannee_mulder

ask me anything you like , anonymously .

94 Replies

Jy is dom. ??

?

johannee_mulder replied 2252 days ago

Jaja ek dink noe ek gaan ooit jou nickname kan reg uitspreek
Gabs❤

ek dink ook jy gaan nooit kan sing nie . ??
love jou ❤️

johannee_mulder replied 2252 days ago 1

Toe jy in graad 8 was, van wie het jy toe gehou?

wie wil weet ?

johannee_mulder replied 2252 days ago

Mooiste mens met die mooiste hart❤️

awh dankie baie . ☺️❤️

johannee_mulder replied 2253 days ago

sal jy met daai matriek gesels

watse matriek ?

johannee_mulder replied 2254 days ago 3

Hoekom is jy en keano nie saam nie?‍♀️

omdat hy slegs my chommie is ???‍♀️

johannee_mulder replied 2255 days ago

Hou jy vir iemand??

nope . ?✌?

johannee_mulder replied 2255 days ago

ek mis buite op die stoep sit laat die aand, sad musiek luister en oor ons probleme praat
ek mis ons kuiers saam
ek mis om met jou te praat en alles vir jou te se
damnn ek mis net alles

ek mis dit ook , glo my , ek mis dit meer as wat jy dink.
maar ons altwee weet ons verskil teveel , en dis okay - want jy sal ALTYD ń bitter groot deel van my lewe wees , en ń bitter groot deel v my hart ook .❤️

johannee_mulder replied 2255 days ago

jy weet as ek bored is creep ek girls uit op qooh omdat ek goed soos " kom ons suig stuur "
maar gaan try om optehou
by the way jammer
ek Stalker Boy 15
en my naam nie Christiaan nie
dit is 'n 4-5 letter naam

??‍♀️ ai chommie .

johannee_mulder replied 2256 days ago

is daar ooit iemand wat jy nie meer wil vriende wees nie

nee ?

johannee_mulder replied 2256 days ago

Dit is tienteen tussen Cloete en Shaun neh

nope , alhoewel Shaun baie aantreklik is tho ??

johannee_mulder replied 2256 days ago

Wanneer gaan on weer biedjie poele toe ??? ek mis jou so baie ❤
x C Corlie

yaaaas please ?
mis jou ook super super baie Cor ❤️

johannee_mulder replied 2256 days ago

Jys cool ?

dankie .?

johannee_mulder replied 2256 days ago

agape is ‘n leun

en jy sal weet hoe ?

johannee_mulder replied 2256 days ago

Ek wens ons het meer tyd gehad,'n geselsie sou lekker wees.

daar is altyd nog tyd , whatsapp my . ?

johannee_mulder replied 2256 days ago 2
VIEW MORE