420
Replies
Albert van Niekerk???
Was my somerbal date ?
Wnr vejaar jhy
Oor n paar minute ?
Regret jy dit dat jy en volla saam was
Nee, ek het deur die verhouding myself baie beter leerken.
Jys amazing ?✨ Ankesim
CUUUTE ❤ love you, anks
Het jy al jou drivers
Nee, nog nie 18 nie
Jys baie mooier in persoon
Thanks, ek dinm
hoeveel ouens het jy al lief gehad
1
Was sy jou beste friendin
Ja
Mis jy vir margot rothman
Ja
What's your Instagram?
johneeejvv ?
So that means you are over your ex?
Yes ?
Would you say someone off if they want to be in a relationship with you?
No, probably not. If I like that person too I would not mind being in a relationship. I am just not looking for something now, but if I happen to meet someone and that is what it comes to, then I wouldn't mind being in a relationship with them ?
Do you want to be in a relationship now?
No ?
Marco whitmore?
Baie nice ou ?
Ek wil jou dm maar ek is skaam
Nee man ? DM maar x
What made you happy today? 100+
Kon laat slaap ??
What is the worst text that you accidentally sent to the wrong person?
Perongeluk 'n screenshot van my fight met iemand vir daardie persoon gestuur en nie vir iemand anders nie ? rip
Het jy en juan bekes al ooit gevry (in gim)
Nee ? dit sou weird wees, want ons is goeie vriende
Hoe voel jy oor die feit dat volla al klaar n nuwe meisie in sy lewe het
Solank hy happy is, good for him ?
Kom ons gaan koffie
Ek drink nie koffie nie soz
Fav graad 11 in gim?
Ken nie rerig graad 11's in Gim nie ?
Beste vriendin at the moment?
Sonja, melissa, lara ❤
Hoekom is jy en margot nie meer vriende nie?
People grow apart ?
Hoekom gym jy so baie?
Ek hou daarvan ?
Haat jy jou ex ouens?
Haat niemand ?
March-20 Equinox, North-? Spring-starts, Winter- ends,
South-? Autumn-starts, Summer-ends & ?-Day-of-Happiness,
☺Happiness, ☮Peace, ☯Balance ❤2U!
Hmm oke
Have you ever been in a situation where you and a friend really had to pee on a class hike?
Nee ?
?Love, ?Luck, ?Health and ?Happiness 4U?!
Happy St. Patrick's day!
thaanks
What should people stop buying?
Magazines
What makes you happy?
Not being at school ?
I just wanted to say that no matter what people think of u just remembered that u are amazing and u will prove those people wrong. Just a girl in the world sharing good vibes
awww ❤️ I really needed this x thank you ?
What are you sick of trying to explain to people?
Hoekom my hasie se naam "Chicken" is
What is the dumbest thing you have done today?
probeer tan. hella erg gebrand
What did your last relationship teach you?
cherish die moments saam en moenie onnodige fights pick nie ?
mis jy vir volker
wel, ons was vir 7 maande saam, so obviously mis ek hom en gevoelens gaan net so maklik weg nie. sommige dae mis ek hom meer as ander, moet maar net gewoond raak die idee dat ons nie meer saam is nie en dinge sal beter raak eventually x
eet jy enigsins
ongelooflik baie
What is the longest running lie you have continued to tell?
dat ek n strong independent black woman is. eks eintlik net swart
Brag about yourself. What are you really good at doing?
procrastination
Very beautiful and hot, fck me in all holes) here xsweetxxhot.info irma09650
sies
Show my panties? Come here jxhotbox.info lisaxg265
bye
mis jy vir volker
nie meer nie
Here Meet my ***** here alturl.com/5p72a amy47689
nee gaan weg
You have beautiful feet ?
thaaanks
My private webcam see here v.ht/sezxx sheri4g422
what the actual
PRIVATE VIDEO, $exCHAT go shr.name/gilsU beckyke477
go home
What thing did you do that ruined a relationship/s?
overthinking
Hey there ! Looking for some fun to get into? Me too! Let's get to know each other on a much more personal level skc.name/u?xxdxss baileyug223
vrek weird
asb se julle is ni want julle was so cute saam
? ons is uit ja
Why do you think people like/hate you?
ek het n btch-gesig
ek kan nice wees I guess ?
What are you currently worried about?
Die summer bod
What makes you uncomfortable?
As mense vir my kyk hoe ek eet ?
Jy en volker is goals
Aww dankie ❤❤❤
Anser you dms
Answer*
Nee
Jy haat teveel mense
Haat niemand actually ? hou van min mense ja, ek weet ? nie die beste eienskap nie
How much money do you need right now and why ?
R3400 want ek soek nuwe skoene
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Sushi ?
So sien jou oor 5 jaaar wanneer hy sy gat in rat gekry het en sy donerse lisensie gaan doen het?????????❤️
Ek weet ek het nog nie my learners maar dis okay ons behoort nie dood te gaan as ek jou kom haal nie.
Liewe né ?
Ek hoop lewe aan die ander kant van die wêreld is great en dat ek jou soon sal sien aangesien ek nie n lift het nie en my broer in polisie vans vas ry en amper sy kar afskryf want ? Ahm daai ding is mos van metaal gemaak ?
?????? jy nee, daai is heavy sht, kan nie daaroor joke nie ? ek sal jou kom haal ??
Ek mis jou ?❤️, want ek weet jy soek my beef maar sozz né eks straight ? Gaan nou nie lekker gell met my nie sies nee?
Dont flatter yourself, girl ??
Mis jou btch ❤
Ek sal jou qooh nou bom ?❤️
Ja nee ek sien so ?
Jys my bestief ?
Sonja ?? biets
How can you be a better person?
Ek kan seker van meer mense begin hou ?
Hoe goed ken jy vir Mia?
Mia wie?
Wat is jou van?
Jansen van Vuuren
Who is your rolmodel?
Jan van Riebeeck
Jk, ek weet nie
Hoe voel jy oor wat mense vir Sonja sê op haar Qooh.me?
Toe ek lees wat mense vir haar sê, het my mond letterlik oopgehang, want ek kan nie glo dat iemand so iets kan sê vir enige iemand anders nie. Nevermind vir Sonja. As die persoon enigsins vir Sonja ken, sou hulle weet dat Sonja definitief nie een van daai goed is nie.
Dit gaan my verstand absoluut te bowe dat sekere mense so laag sal daal net om iemand onder te kry sodat hulle beter kan voel oor hulleself. Dis hartseer eintlik. Ek dink nie mense besef altyd hoeveel skade 'n paar woorde soos dit aan iemand se lewe kan aanrig nie.
Gelukkig is Sonja iemand met 'n baie sterk persoonlikheid en iemand wat nie toelaat dat ander haar onder kry nie.
Lekker chipmunk
Nee, dis nie n joke nie ?
Is jy lief vir Volker?
Liefde kom met tyd. Hy het 'n baie spesiale plekkie in my hart en om te sê hy beteken die wêreld vir my, is dalk net 'n understatement. Om hom lief te hê sal maklik wees, maar ek wil nie dinge rush nie. As daai 3 woorde uitglip, dan doen dit, maar ek is nie haastig om dit te sê nie. Hy weet hy is spesiaal vir my en dis al wat saakmaak vir nou ❤
Post covers ?
I dont know ?
Mense se vir my jy kan sing
Eks maar avo I guess ?
Jy mooies
Jy qooh die verkeerde persoon, dude ?
Jy het baie goed gespeel by interskole ♥
Aww dankie ?
Wat is fout met jou whatsapp
Het dit delete gister maar ek het dit weer gedownload
Afterparty girl ?
Jinne ja ?
Hoekom het jy jou hare gekleur? ? lyk baie mooi though
Was lus vir 'n verandering ? dankieee ??
Love jou nuwe hare
Dankie ?
Hoe lank is jy en volker al iets
Vorige vraag x
Hkm kry j so baie vra op qooh.me
Ek dink nie ek kry so baie nie, maar 'n average amount.
If you ever need someone to talk to, know that I am always here for you x
Thanks, not sure what I would need someone to talk to about though ?
Is volker beter oor die foon of in person
Obviously in persoon ?
Hoe lank is jy en volker al iets
3 maande ?
Is jy en volker official
So te se, maar nog nie ?
Very preety smile... ?❤ danny_2_0
Thank you ?
Hoekom was jy in pretoria
ATKV ?
What type of people annoy you the most?
Mense wat hulself bejammer
Gaan Duan en Liza uit?
Neeeeee ????
You are beautiful
Thank you x
Jy verlief op volker?
Erg ?
Lets go on a shopping spree and I'll buy you whatever you want
YAS
Antwoord jou whatsapps
Ek doen? ?
You are so special, baby girl
Cute ?
Sal jy my meisie wees?
Nee gaan weg
Jys poes mooi
Moenie so vloek in my huis nie
Jy en volker nog saam?
Ja ?
VIEW MORE