409
Replies
Jy weet neh , ek mis ook jou , mar joh skatie ek mis jou way meer as enige iemand - K...;;)
Hehe oulik*
Ek mis ju ek mis ons ek mis alles van jou en my :(
Ping my bietjie jong*
Het jy 'n middelnaam?
Nee ek het nie :p x
How do you still love someone even though you know you can never be together?! Mis jou!</3 x
Heyy x dis baie ouulik*
Hay jy :) blyy die awesome mensie wt jy iis :)
#zandri_was_hieso tweety9
Hayy jy x baie dankie jong *
Ek sal liewer nie ping nie :) jy ht mos n Gf en ek wil nie ongeskuk wees nie .. maar jy behoort te kan raai wie ek is ..hint: my naam is 6 letters en 2 van hulle is dieselfde :) van (♥ ) [moenie reply op die nie jy kan iets se oor bbm as jy rerig wil]
Weet nogsteeds nie.. Ping my net asseblief
Wat dink j van gistraand
Was baie lekkerr
Ek mis ons lekker chats :) x
Awww ping my x
Hey jhoni , eks jammer dat dit ni tussen ons gewerk het ni :( kan ons dalk weer probeer ?
Heyy * wie is dit? Ping my
♥ eks iemand wat al baja lank van ju hu !!#*
Oouulliikk x ping my*
As ek een kans kon kry om jou te bewys eks juw tyd werd...
Ping my...
Hello мy droom ou <3 ... Blyy jy plzzz ;) want jy is so cute en sweet xx
Heloo :p dis baie oulik dankie *
Jy moet met my uitgan♥
En wies jy ?*
Hoe weet jy of n ou van juw hou of net nie juw gevoelings seer wil maak nie ?? Dis so confusing.... :'( HELP asb!!! :'(
Heyy x dis 'n moeilike een.. Jy moet mar net die ou vertrou.. Hopenlik is hy nie so nie..
HeyY joU *exyy oukIe , geNiet jou Dag ;)
Heyy x dankiee jy*
HeYy !!! * hOe GaAn DiT mEt jOu mY mAaQiEe ?!? * wie is daai seun saam jou in jou DP ?? *
Heyyyy whaat??
Skatttiieee en my boudjieess
Awww cutee*
<3 tried to walk away , but м̣̣y heart told me to stay - your secret admirrer ;) xx
Awww cutee*
Haii , wou net se ek juw gedeps , so meisies back off =D xx
Hayy* cutee
Ek weti van di ander meisies ni , mar ek drool oor juw , dis juw cute smile hoor - jy weet wie ;) ... Die meisie wat mal gan oor juw smile ;) x
Aww dankiee jy x
Hahaa nee julle..hy is myne ..&!!* :)"
Haha cute*
Die meisies drool amper oor jou...Hkm?? J moet iets doen sodat hulle so erg is oor ju..??
Hehe nee hulle drool nie oor my nie jng *
Johan <3 Megan ...
Nee almal se dis megan.. Mar ek ken haar nie eers nie.. So nee dis nie sy nie*
Describe yourself in 3 words * :) xx
Honest, loving and caring*
Sorry , hy kla myne chicks ;) droom verder xx
Awww x
Ay * love you lots like jelly tots..<3
Heyy* baie dankie*
Fk al hierie meisies...jys myne!!!!* weti of j my ken ni :/ :) <3
Awww cute* ping my*
HeY joHnii :p*
Wil net se ek dink jy rerig oulik [en weet jy hoor dit nu by elke myci ]ma ek bedul dit rerig meer en ek gan nooit rerig op ouens se Qoohme pages ni ma as iemand mos nu spesiaal is dan dun jy ma dai ekstra bietjie ...
[StOutgaT x]
Aww waardeur dit so baie :p dis rrg oulik van jou*
Hierie meisies wat se hulle is ni mooi ni en johan gannie julle like .... Dan ken julle hom seker nou mos ni , hys ni di tiepe ou wat net na dt kyk ni , glo м̣̣y .....
Heyy* baie dankie ek waardeur dit soo baie*
Ja , maak mos nie saak nie. Wil mos ma net sien wie dit is ... Gee verder nie om nie !
Hoe bedoel jy nou?*
Belangrikste ding in jou lewe vir jou ?
God*
Jys flippen cute !
Baie dankie j*
Hoeveel contacts ht j op ju foon
Hoekom haha*
Ek is nie 'n mooi meisie nie ... Jy gaan dink dis weird en nie met my praat nie. My net igroneer soos al die ander seuns. Gaan net vir al die mooi , gespierde meisies , maar sal nie na die kyk wat werklik omgee nie. Ken julle al
Dit maak nie saak ni* se my wie jy is*
And this Micaela chick on your status..why are she so special.?
Whyy?*
Ek is nie 'n mooi meisie nie ... Jy gaan dink eks weird en nie met my praat nie. My probeer vermei :( ken al die seuns se koppe
Nie almal is so nie
Ma jy gaan dink ek is dom as ek jou ping en my dlt ...
Ek sal jou mos nie dlt nie* ping my
Op wie is j verlief dan..
Iemand spesiaal*
As n meisie jonger is as jy , tot hoe jonk sal jyy gan ?
Weet nie rerig nie*
Name one thing that u want in a girl
Beautiful personality*
Bedoel is jy verlief op haar
Nee*
So ek wil nt weet hou j van Carlii..sien jul gereeld saam
Heyy :p hoe bedoel jy?
Jah nehh!!*x
Jahh nehh xx
I LOVE yOoH ;;)
Ek mis ons ou chats .. Ek wens als kaN weeR weC sooS dit was aaN diE beginE .. Ek dink hevY bjA aaN jou .. :) x
LOVE YOU heyy !!!
Dankie dis baie oulik x
Hkm moet ek jou ping ?
Wil weet wie j is?*
Hayy van hoeveel meisies hou jy..??
Eks nie 'n player nie hoor*
Jy is baie cute maaar baie omgeskik as jy wil wees ! Verder 'n baie vriendelike ou en wens net ons kan praat en jy sien my raak
Heyy j x baie dankie en ping my jng x
Heyy =D ... Sal j eerder willl kan vliiieg of eerder terug kan gan in tyd????? :) kies mooi *
Heyyy x vliegg *
Jo Jo :p how's it going? ;) haha ons chat nou min! :) hoop dit gaan nog goed en dat jy nog nie uit skool geskop is nie ;) hehe jokes manet good_bye:) <3x
Heyy :p haha nee gan goed endaar?* eks darm nog nie ytgeskop nie:p hehe ping my bietjie x bye jy
Heyya ;) _ blyy jy , moet assebliefies nie vir iemand verander nie :) ... En onthou om te smile , dis mos hoekom God vijuw so n awesome smile gegee het ;) van ~.....................................
Heyy dis baie oulik baie dankie! Waardeur dit baie *
Hoop dis ek , want eks hopeloos verlief - juw secret admirer ;) xx
Cutee x
Wats haar naam ???????
Hoekomm?*
Hay jhoni is daar enige iemand nuut in jou lewe waarvan jy hou ?
Heyy* ja maybe *x
Mal oor ju *xx <3
Awwww x <3
Geniet ju daggie ..... Jhoni ..... jys bladie oulik ek ht ju verloor
Dankie jy ook jng x ping my*
Hey jou blikskotel. Hkm praat jy nie meer met my nie. Hmm!!! :D
Heyy x ping my bietjie*
Wat doen j di naweek..??
Ag ek het nog nie veel planne nie x en jy
Jys amazing..♡ hehe kanni wag nie. !!! Ping my as j weet wie ek is !!*
Awww oulik x
Mal oor jou..!!!*
Aww dankie*
<3 - your a one of a kind , something you only find once in a life time xx
Awww that's really sweet of you to say x
<3 - hou rering baie van juw xx - juw secret admirer ;;) x
Hehe aww cute x
Jy is amazing johan..!!!♡♥
Hou baie van jou..xxxx
stay cute.**x
Aww baie dankie * baie oulik van juw* ping my x
Is jy altyd so nice met al jou contacts?
Wonder manet*
Eks oor die algemeen nice* hang af wat jy bedoel? Ping my*
Fav. Song? ;)
There's a few*
Ek gaan movie kyk by vriende# jy moet lekker nie veel doen nie :) klink lekker rustig.
Ag lekker jng geniet dit :p. En dankie ek sal*
Wat is jou planne vir jou vrydag aand?
Ek gan nie veel doen nie , en jy?
Ek is lief vir jou xx
Ping my*
Ayooooo !! Jo oulike dngQii ;) eks bja erg ons chats ek like j heavy bja :) ek dnk redlike bja an jo ... En dankii vi ons chats van gisteraaNd !!! :)
Love yo lots !!
Heyy* aww dankie x nie helemal seker wie j is nie x ping my*
Hi , hoop jyt n lekka dagi , even thou we don't talk and u don't notice , i really wish that we did*
Heyy * dankie jy ook* ping my *
Heyyy j * !! Jys rrg amazing ??? Kan os date
Heyy j x baie dankie hehe :p ping my *
New day new things!!! Holidays stil on :) what you doing today??? ~£¤¤¤~ playing rugby today??? Or ?#
Heyy x not much hey*
I'm really falling for you and I'm sorry about everything that happened, I hope this time its a start of something special x
Heyy x aww cute*
Helo * aan wie dink jy die meste van die tyd ? **
Helo x vr my om te weet en vir ju om yt te vind x
Heyy :D Xx
Dankki vir die amazing chats ♡ bly so amazing & oulik soos wat jy is en moet nooit verander nie :D
Van: Jy weet wi ;) Xx
Heyyy :p x dankie jy vir die amazing chats x baie dankie vir als x
Heyy x , as jy net lag ( soos 'hahah' ) is j bored of lag j rerig?
Heyy x well dit hang af of jy my maak lag x
Wat» doen» jy» vandag» $€¥£ ???
Het rugby bal geskop en gan kuier met pel :p en jy
Glo м̣̣y , jy doen , j moet net juw oe oop maak , dan sal j sien x
Ek sien dit rerig nie x
Heyy (: *
Missed you very much:( love our chats we have always will:D☆
Stay amazing and pleaSe never change don't let anybody hurt you ƒor no reason ★ xo
Heyy x thank you so much x I really appreciate it xo
Omdat j weet sy like juw :( xx
Nie rerig nie x
Jou secret admirer is nou nie eintlik meer so 'secret' nie xx.....
Hehe hoekom se jy so?*
Sal jy n paar vra vir my antwoord ??? Want ek wil meer van jou weet
Naam ?
Van ?
Ouderdom ?
Sport ?
Hobby ?
Fav. Kleur ?
Fav. Kos ?
As jy n mens kon wees en in enige dier verander watr dier sou dit wees ?
Danq oulik
Hey * ja natuurlik* johan le roux* eks 16* eks mal oor rugby,sport en gym is my hobbys*, fav kleur is blou* fav kos is braaivleis* geen idee watter dier ek sou wees nie *
So jy wil n mind reader wees sweet.... jy kn dan ook n vampire wees hulle kan mind read, vinnig hardloop, en is bja sterk ...hah jy ken my gud :-P so as jy weet wie ek is ping my en as jy ni doeni my naam begin mt n A en ons prt bja
Heyy :p haha * dis reg so*
As j een super power kon kry , wat sou dt wees??x :-)
Om te kan weet wat ander mense dink*
Sjoe jy klink omtrent verlief ;P hehe
Hehe nee wat jng*
Ek tel op jy hou van rugby. ~Behalwe rugby wat is jou gunsteling tyd-verdryf? ~Waarvan hou jy??? ~Vertel bietjie van jouself? :) :) ~
Heyy well ja :p eks baie lief vir sport en hou daarvan om buite te wees :p
Ja regtig gee die ou 'n breek.
Hehe dankie jng x
Uhmmmm.... Raai raai. :D. Xx uhmmmm
Uhmmm hehe *
Mense gee die ou n breek julle almal se teveel eks lief vr jw btw j is oulik en hot veby
Hey * hehe baie dankie jy x waardeur dit soo baie x
Watch it , hy myne xx - ur secret admirer ;)
Hehe cute x
Hiiii jyyy, wil net se jy is super oulik en cute ! ({}) Bly amazingggg , mwahh *
Heyyy x baie dankie ek waardeur dit soo baie :p x mwah*
VIEW MORE