Visit this profile later to see if your question was answered.
kry baie komplimente hah?
maar dankie😂
baie dankie ek waardeer dit baie :)
my oakie dink ook so, maar dankie hoo
dit het net mooi niks met my uittewaai nie😂
ek het geen hoop meer nie.
dis n kek vraag, ek het een keer ja, maar dit was om ń girl weg te skrik.
maar 99,9% van my qoohs bestaan uit mense wat nie van my ex en sy skirminkel hou nie💀
so hou op sê ek qooh myself en aanvaar dat niemand van jou hou nie skarrebol x
sal gou die hartseer nai gaan spam om nie so alleen te voel nie🥱
waar qooh ek myself?💀
danm, daar som jy mos nou mooi op😂
presies🤡
ag dankie!🥺
ek dink al haar “vriendinne” is moeg vir haar
dankiee x
liefe jou kind♥️
finally!🤩
ekt dit altyd gedoen toe los ek dit om op mx te fokus.
op die oomblik het ek baie ander prioriteite wat eerste moet kom, so ek sal dit weer begin doen sodra ek op my voete is.
wat worry julle mense even?😂
nee, ek sou, ekt ń beter werk hier gekry wat my ń baie beter salary kon bied as daai kant.
maar ek gaan deesdae baie daai kant toe🤪
ag baie dankie hoo x
want ek wil hê hulle moet huil as julle na my feed kyk😙
nee ons is nog nie, maar daars mos geen haas nie?🥰
hy sal vra wanneer hy voel dis reg🫶🏼
ek doen defnintief ook!❤️🥺
baie dankie, aan wie okal die is😊
dis baie maklik as mense en hulle aksies jou disgust🥱
maar baie dankie.
baie dankie!❤️🥺
hy kan letterlik dink net wat hy wil😂💀
hys nie nastenby so great soos hy dink hy is nie, want hy gaan mos so aan soos macho man.
ekt letterlik nog nooit iemand met sulke groot ego gesien nie & hyt nie nastenby die looks of rizz om so highly van homself te dink nie💀
daai verhouding was toxic as fck en almal het my teen hom gewaarsku, sy eie maatjies ook.
eks veel gelukkiger sonder sy toxicness & manipulering.
like why sal ek terug gaan na iemand toe wat meer as 1 keer al op my verneek het?🤡
ekt my standaarde vir hom verlaag, like as ek nou terug kyk na die sht show weet ek nie eers hoekom ek vir die kind gegaan het nie.💀
besides, eks happy met dillon & hys regtig die middelpunt van my wêreld.
hys alles wat J nooit kon wees nie & soveel meer, hyt maniere, hys vriendelik en liefdevol, hy plaas ander bo homself, hys plat op die aarde & hy sal letterlik enige iets doen om sy girl gelukkig te hou.
so J kan glo wat hy wil, D was my eerste keuse, J was ń les wat ek nooit moes geleer het nie en ń fout wat ek nooit wou ontmoet nie.
hulle is jaloers omdat ons nie hulle in ons lewens soek nie😂💀
hulle wil tog net hê ons moet so graag weet wat in hulle boring lewens aangaan🥺
nee, as ons hom search kom dit nie op nie, so wieokal die ding gemaak het, het ons geblock.
maar ek dink dis baie obvi wie dit is🥱
ek en dillon het al dekades terug van die lowlifes vergeet, hoekom hulle elke keer terug kom sal slegs hulle weet😂🥱
hulle het attatchment issues🥱
ek doen gelukkig nie & die ding is besig om vieslik hand uit te ruk.
van die begin af het ons almal geweet daardie girl is phsyco, maar sy het niks in my lewe verloor nie🥱
hulle lyk pateties & dit raak embarassing.
dis ou brakpan bleachie se probleem🥱
aww dankiee!🥰
haar ego is mos groot so waaroor moet sy dan insecure wees🤡
so claim sy🥱
cut her some slack, sys nou maar eers grade 8 of some sht, babataal maak nie seer nie🥺
ek sê niks nie bra
sy het nie vriendinne nie😂
want eks gatvol vir grotman en sy side hoe wat dink hulle kan iets bereik by my🤡
sê weer
idek brah, sy claim so, maar maybe is sy net in haar barbie fantasy wêreld💀
as sy het, goed vir haar?😂
dit was voor my dan, nie tydens nie, en ou Dillie dink nie veel van haar nie, ek dink niemand doen nie.🤭
ek waardeer dit
okay liefie😘 die ouens wat praat het nog nie die voorreg gehad nie, maar jy weet mos so baie van my lewe🤡
eks happy saam D, danko.
yes, why?
ons kuier gereeld❤️
D maak my hart ongelooflik bly❤️🥺
konnie vir iemand beter vra nie🥰
sê my iets wat ek nie weet nie.
ons bid nou al dat hulle van ons kan vergeet, maar NIKS werk nie.
ek soek nie verder meer qoohs oor hulle nie, netnou p¡s hulle soos puppies as hulle die waarheid moet hoor wat ander van hulle dink & niemand worry oor my ex nie.
ons almal probeer aanbeweeg, die ander sukkel net so bietjie🙋🏼♀️
wat is daar om dop te hou, want hulle is nie veel nie.🤡
ekt grotman weggesmyt vir ń rede, het hy rejection issues of some sht dat hy dink ek worry oor sy gevreet?💀
so wanneer kry jy nou die boodskap?
ek en dillon is happy saam, soek jy dit in hoofletters, of gaan julle ophou hartseer wees en wens julle het gehad wat ek en D het?🤡
as dinge so aanhou gaan ek verseker🤦🏼♀️
moes seker al lank al💀
agh jinne whatever, ek kan honestly nie meer deal nie soos ffs.🤦🏼♀️
ekt hom op n skinkbord vir die minor gegee, but still kan sy my nie laatgaan nie.💀
jorr, ekt die grotman vir n rede gelos en eks vir ń baie goeie rede in ń ANDER verhouding!🤦🏼♀️
so jissie, kan hulle net fkn ophou - ek en D raak nou moeg vir hulle kk en dis honestly net embarrassing vir albei van hulle🤡
maar natuurlik🥰
baie dankie, ek waardeer dit🥺
ek’s nie seker nie, dink nog daaroor🤞🏼
my tannie hulle bly in jhb.
haha dankie!
baie dankie, my kêrel dink ook so.🥰
ag dankie hoor!
en hoe sal jy weet?😘
dm my so bietjie, aangesien jy ALLES van my weet😉
ja, obviously😂🙄
lekku😩
hoe bedoel jy nou?😌
yeash hoe weet jy?
aw baie dankie!🥺
wies jy?
ekt prioriteite ontwikkel & in ń gesonde verhouding, kry mens nie die urge om sulke goed te doen nie.🫶🏼
kom ons kry gou dinge straight hierso. my ex en z was vir ń hele jaar aan en af & hyt haar nie een keer uitgevra nie. al wanneer sy goed genoeg was vir hom, was toe hy alleen gevoel het. nou is sy ook maar net iets om op weer terug te val, omdat ek hom gedrop het. so sê jy my, wat het dit enigsins met my oakie te doen? ek het my ex vir ń rede die laaste keer gelos & ekt toe iemand ontmoet wat my meer kan bied & wat my happy maak. ons ken mekaar nou al ń jaar lank en as dit nie vir my ex was nie, was ons lankal saam. so tegnies was J net ń tweede keuse.😬
dude😂💀
gaan sê dit vir haar, ek soek nie die mense in my lewe nie.
is jy verveeld? are you verveeld? soek jy ń bybel? do you want me to buy you a bible
nou ja, gaan aan met jou lewe grotman🤡
baie dankie!
hoe anders gaan die mense ophou?😂
ekt al vergeet hoe sy gesig lyk😂
watse rizz? hyt nooit gehad nie🫢
solank hy my uitlos, is ek hêppy.
aangesien hy nie my oakie kan ophou dm nie💀
😂🤷🏼♀️
dis darem nie my probleem of stukkies om op te tel nie😂
nee nog nie, maar daar’s mos geen haas nie.🥰
tell me something i don’t know😂
gaan sê dit vir hulle, toe?
ekt nou iemand gevind wat vir my baie meer kan bied, iemand wat my happy maak & ń toekoms kan bied. J was sleg vir my en eerlik waar wil ek nooit weer iets te doen hê met hom nie.
hoekom vra jy my?😂
dis nie my business nie, ek wil dit ook nie my bussiness maak nie.😂💀
as hy laas nie wou nie, hoekom sal hy hierdie keer?🤡
maar tbh hoop ek hy doen, netnou hardloop hy weer terug, en ons soek nie dit nie.🥰
onmenslik baie dankie & ja ek is, teveel!🥺
dan moet hy ook sommer weet dat ek happier is sonder sy toxic A$$💀
dude idk, jy weet duidelik meer as ek💀
ek hou nie hulle lewens dop nie🤡
ek dink nie aan my foute nie, ek maak net asof dit nooit gebeur het nie.💀
hy was anyways nie so great soos hy claim hy is nie🤡
kan jy nou even?😂
dis seker die hoeveelste keer wat ek die hoor, en ek skeer myself elke keer!💀
once a cheater, always a cheater.💀
as dit beteken dat hulle mekaar moet gebruik om my en my kêrel uittelos, maak dit mos nie saak nie?😂
ek gee gou my ma se nommer vir jou, dan hoor ons of sy ja sê.🤡
thanking my lucky stars everyday and every night!🥰
hoe kan dit my pla as ek hulle nie follow nie?😂💀 hoe kan dit my pla as ek hom gelos het vir ń rede?💀 hoe kan dit my pla as ek hom in ń skinkbord vir ander girls gegee het, om hulle probleem te wees?😂💀 en die belangrikste van alles, hoe kan dit my pla as ek verlief is op iemand anders?💀
as ek dalk geweet het wie jy is, dan kon ek miskien jou vraagie antwoord!😂💀
ag baie dankie, ek waardeer dit!😌
praat jy nou van my insta posts?
dude jy maak nie sin nie💀
dis gelukkig sy sad lewe, ek en D is happy🫶🏼
ek was maar net lus😂
wat van hoekom wil jy weet en hoekom moet ek jou sê?💀
ag dankie man!
what?😂
vat n raaiskoot
verby spyt, gelukkig is dit verby en ek’t iemand ń million times beter🥰
snaaks😂 but still not my besigheid💀
i guess dis wat gebeur as jou ware kleure uitkom🤷🏼♀️