Jp Stapelberg
jpstapies_88
58
Replies
Desperaat vir liefde jy ??
Desperaat vir aandag is wat jy is.
Qooh jy lekker jouself ????
Nee ek dink dit was jou moeder ?
Brah ekt die comments gesien, bra ryan burger is net jaloers omdat jy beter lyk as hy, ??
Jealous much hey??? aweh dankie mater??
Het jy al vir chandre gevat?
Maybe??
Your my favorite notification ?
Dink jy weet wie ek is ???
Ahh jys oulik??
Ek kan sien jy mis haar tjom??
Vir wie??
Dit het gelyk asof janilene baie beteken het maar jy het so vinnig aan beweeg
Ja sy het baie beteken vir my.
Maar ons het so baie baklei dat dit alankal gevoel het asof ons nie meer saam was nie. So dit was nie vir my erg toe ons uit is nie.
Sy was steeds n goeie meisie?
What are you currently worried about?
Physics?
Is jy en Janilene nog vriende?
Vra haar?
Jou bike of Chandre??
Ek loveee my bike, Rosy?
Maar, hou meer van Chandre, so dan moet jy weet?
What makes you uncomfortable?
Teachers?
Beste vriendin ?
Ekt n paar
Jy en janilene nog sam
Neeee, n maand terug uit
Los sommer vir Janilene vir Chandre...HUH
Lekker man?
Hoe bedoel jy vir Chandre??? Ons is vriende brah, maak bietjie jou ogies oop nigga?
What will you never ever do again?
Date an ex?
Chandre ?
Sy is n great vriendin?
Nou wie het jy volgende in die oog ?
Niemand
Jou grootste stalker ?
Nee hoe moet ek weet...
Graad 10 mesies??
Wat van hulle?
Noem net 3 wat jy ken?
Dm?
Donald Trump ????
Ek weet wie is jy? #jyscool
Iemand in die oog??
Dm my dan se ek jou.
3 graad 8 meisies van wie jy weet??
Ahmm ek ken baie
Gunsteling meisie in gr11 ?
Dm my dan sė ek jou x
kry my weer by Spar vir n foto ??
-jy weet wie??-
Ahmmm?
Kan ek jou vat???
DM my. Dan kan jy my KFC toe vat?
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
Seeing my girlfriend?
Hello handsome.. ? They say the kiss is the language of love... You wanna have a conversation...???* ?
Ahmmm, eks baie skaam, ek praat nie met vreemdelinge nie?
Something you really want?
Not you?
Hoe is jou bene so groot??
?
Hoekom is julle nog saam?
Ahmmm hoekom nie?
What do you never trust?
People?
Jy en Janilene? ALWEER...Julle is soos ons kombuis lig! Heeltyd an en af...✌
Nie eers geweet shacks het kombuis ligte nie? klim eerder terug in jou gat brah?
Is julle nog saam ?
Al die pad. Het net n breuk gevat.
What makes you genuinely happy?
My girlfriend.
Jy en Janilene??
Wat van ons?
Cutiieee??☝️
You too I guess?
remember me??
Spar??
Fotos daarna??
Ogies???
Yes ek onthou???
cuddiii??
Jy is ook seker n cudii as ek geweet het wie jy was???
Gaan my die naweek raak rally gaan ry in Potch op Jan se plaas_?
Neee ek't n besering?
Ry jy die naweek rally ?
Nee my hand is nog in gips.
Aweh my bruh?
Aweh matta?❗
What is the biggest way people waste money?
Alcohol??
Janilene is gelukkig!❤??Jho
Sy maak my gelukkig ❤ dankie?
Fav SONG??
'Shape of you' en 'On my mind' van Naty
My liefieee???
Jong, jys die beste❤?
Jyy en Janilene tho ????
Sys my wêreld Ja❤??
Jys $exyyyy??
Jy ook jonggg?❤
Waar bly jy?
Lichtenburg!
Dream Job ?
Professional racer?
VIEW MORE