342
Replies
hellooooo Meneer Du Plessis 😏
Hello hello🤙🏼
Jy is regtig flippen nice Juan 🥺Ek het lanklaas so nice seun gesien. Ek hoop ons kan nog baie goeie vriende wees en eendag as die wêreld ons toelaat dalk meer 🙈😊❤️
Dankiee ek waardeer ek weet wie die is😊❤
Hoekom is julle nie saam nie
Ek het al so ding geantwoord👇
Jy en penny is oulik saam
Oraait maar ons nie saam nie👏🏼
Ek het rerig nie n verkeerde indruk van jou nis jys is n fck boy
Dan het jy vir seker of jy weet nie wat dit is nie😚
Is jy single? 😏
Ja ek is ook cheers✌
Ek is single 😏
Nee maar goed dan😂
Ummm want jy speel met elke meisie se gevoelens
Dm my want jyt duidelik die verkeerde indruk van my🤘🏻
Dink jy dat penny eintlik van jou hou😂
Ek weet nog nie heeltemal nie kan maar net hoop😂😊
Hou jy ooit van Penny of speel jy net met haar.
Hoekom sal ek ooit met haar gevoelens speel??🤔
Is daar iemand wie jy saam wil met uitgaan
Ek weet nog nie tyd sal se😊🤘🏻
Mooiste meisies in jou skool?
Daars ñ redelike paar maar net 1 wat regtig uitstaan,, so dm my dan se ek jou😏
Ek het gevoelens vir jou ❤️
Dm my asseblief en se my wie jy is🤞🏻❤
Cuff vir penny al klaar net😏😂
😂 ons leer mekaar nou nog net ken😌👏🏼
Jy's baie rustiger deesdae
Ja dis nogal rof as meeste van jou vriende in ñ ander groep is as jy😢😂
Van hoefeel meisies hou jy van ?
Maar soos meer as n vriendin
Dink jy ek sal van meer as 1 meisie op ñ slag van hou??😂 maybe 1😌
Iemand op die oog
Nie eers ñ kontaklens nie🤙
Jy en Penny?
good friends😊
I kind of like you, but I'm not sure if I want to tell you. I'm scared it will ruin our friendship
What should I do?🙈♥️
Well please tell me who you are😌♥️ dis beter om ñ kans te vat as om uit te mis😊
crush?
love your feed btw🔥
Niemand atm,, baie dankie maar ekt net te lanklaas gepost😊🔥
Nie te sleg nie😍👏🏼
Dankie😌♥️
Sies jy gaan vir duk meisies 😂😂😂😂
1. Dik*
2. Sies jy praat nie so van ñ meisie nie
3. Ek dink nie ek doen of het nie😊💪🏼
Hoe oud is jy?
17 jaar jonk🤘🏼😉
Dude jy was dom om Candise te laat gaan sy was goed vie jou !
👍🏼
was jy en candice nie iets nie?🤨🤨
Wat maak dit saak??🤘🏼😊
Iemand in die oog
Dm en ek se😊😊
fcking hot myh maat, ❤️🤤
Dankie "my maat"??😂🔥
Thought oor Monique Engelbreght ?
Sys ñ goeie vriendin😉🔥
Jy en Monique Engelbrecht ?
Ons ken mekaar net al vir ñ ruk😊
Candice?
Kies is ñ baie oulike meisie😊♥️
Jys n nice ou
Baie dankie seker jys ook nice😊🔥
Jy flirt maar ook met elke meisie
👏🏼👏🏼
Wat gaan aan tussen jou en C
Lyk nie asof daar veel gebeur tussen jule nie
Wie het vir jou gese daar gebeur iets??🤔🤔😊
Hkm praat ons nie meer nie
Daars altyd room vir improvement dm my dan maak ons dit reg😌🔥
Top 3 meisies wat jy sal wil vry in jou graad ?
Mhhh vry se jy🤨😂 jy sal my maar moet dm👌🏼
Ek wil nou nie lelik wees nie maar hkm candice ? 😒
Hoekom sy wat?? Klink nogal mean vir my🙌🏼
Trou met my 😱
Se my dalk wie jys is🤔😂
Hkm tag jy ni candise op jou fotos nie ?
Want ekt nog nie enige nuwes nie??🤔
Van hoefeel meisies hou jy van ?
Maar soos meer as n vriendin
Net 1❤️
Date jy en Candice? 🤷♀️😂
Jy sal haar maar moet vra😏😉
Thank you for making me smile❤️😍-C
Dankie vir jou ook oulik😌❤️
Ek wil weet
Dm my dan sal ek jou sê😉
Met hoefeel meisiespraat jy met
Who wants to know??🙌🏼
Jys oulik
Fkt kan ek jou meisie weec ?
Baie dankie maar se my dalk eers wie jy is?
May I call you mine
Ek weni eers wie jy is nie??😂🤔
Hkm is dit n geheim
Dis manet myne😘
Candis?
Candice*
Dm as jy regtig wil weet🙌🏼😉
En wies dit nogal
Dis ñ geheim😏
Mooiste graad 10 meisies
Daars net 1 meisie wat vir my mooi is😊❤️
Jy en Anri 😏
Ek het Vrydag gesien😑❤
Is daar ietsie🤨
Nee daars niks ons is net vriende☝🏼
Smile btch🥰
Ek smile altyd wat se jy??🤔😂
Nmr asseblief?
0764594004😊
Wat dink jy van daai engelse meisie?😏
As jy van Shannon praat dan is sy baie oulik😌🔥
Hou jy van iemand?
Might just jah😌👌🏼
Sy hou van AL die ouens
Weni wies "sy" nie maar eks bly eks nie almal nie😂🤞🏼
Hou jy van iemand?
Dis ñ groot miskien,, of ñ miskien nie😉
Gooi wat ookal op die hart is ok❤😊
Jy
Jy Jy
👩❤ 🙋♂️.
Moenie jouself laat val nie😂❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Wat se jy??😂 Dankie as jy se jy gooi my want eks op jou hart seker🤔❤️ dm?
Bobjan🔥🌴✊🏼
Oh no no no😂😂🤞🏼
Watse ex mis jy die meeste
Hoe weet jy hoeveel ek het??
Hayy jyhh ek mis jou?❤
Ekt ñ gevoel ek mis jou ook al weet ek nie wie jy is ni??❤️
Jy is aantreklik hoor?
Baie dankie??
Monique? ??
Ken nogal ñ paar Moniques??
Johannessssss how are youuu??❤️
Andreyah??
Heel oraait dankiee❤️
Hoop jy val eendag terug aarde toe en dink minder van jouself
Daars ñ goeie verskil tussen selfvertroue en ñ ego???
Iemand spesiaal in die oog?
Hkm sal ek iemand in my oog wil he????
Jaa eke mos nie meer goed genoeg vir jou nie ?❤
Imy skimps xx Lieschenn.x
Dit verduidelik nie hkm ek jou so baie mis nie doen dit Skimpie?❤️
Ayy Duppie?❤sommer net bored?
Awes jabulaniii??❤️❤️
Vibe jy met iemand? /hou jy van iemand?
Daars niemand nuut nie nee?✊?
Ek dink sy voel sleg oor wat sy aan jou gedoen het?
Dm????
Goeie vriendinne?
Daars nogal redelik baie maar net ñ paar bestes?
Iemand spesiaal in die oog ?
Nee wat fokus liewers maar op ander dinge???
Just cos you said I must??❤️
Nee nee,, omdat jy wil?❤️
ek mis jou Mnr Snaaks ❤
Lanklaas gesiennn mis jou ook?❤️
Hey sarcasm franddddd??❤️
Jou sarkasme is partykeer te goed vir my?❤️
Sal jhy jou ex trug vat? ?
Sal jy oplet in Afr???
Hierdie is nie ñ Geskiedenis klas nie
Drol!!?JOHN is DEUR??
Mhhh ek weet jy is??❤️❤️
? wat as ek nee se
Dan sal jy my moet dm?
Is daar iemand op die oog?
Welll.. hang af of is daar iemand op joune
Hiiii Peter??❤️Sorry I’m bored??♀️??? cass_manten
Suppp Casss?❤️ dis fine kom pla my naar enige tyd?✊?
Hou jy van iemand?
Van jou en jou nuuskierigheid?
Top 3 mooiste graad 8 en 9 messies??
Graad 8: weni
Graad 9: daars rerig vreeslik baie wat mooi is,, maar drie is sommer Mariné, Nella en Cassidy?❤️
Ek mis jou?❤️
Moet vinnig iets reël. wees.jouself
Hartsmens mis juw meer?❤️
Dont stress daai kuier is om die draai☺️
Jho jy is n poephol hou op met ons meisies flirt
?
Ek flirt met niemand nie
Is daar iemand op die oog?
Hang af hoe erg jy wil uitvind,, dm of whatsapp my???
Andrea?
Koegelenberg is ñ baie spontane meisie?
Johannnnessssss
My catch my sarcasm franddddd?❤️
Ons verstaan mekaar sn te veel??❤️
Top 10 grade 8s?
Laat weet my as daar enige nuwes is??? nee dis te veel tik werk maar daars ñ paar oulikes
Jongste waarvoor jy sal gaan ?
1 of 2 jaar,, ek hou ni van pop speel nie!?❌
VIEW MORE