583
Replies
Jy kan tenmiste ook bye sê :(
Jammer?
Dit help nie ek se vir jou wie ek is nie want jy en jaco is klaar in n verhouding.
ek is glad nie in enige verhouding whatsoever met enigee iemand nie?
Dit help nie ek sê vir jou wie ek is nie want jy ken my nie en ek dink net jy is baie mooi, ek sal jou graag beter wil leer ken.
aww dis so nice ? jy kan my dm en ja haha ek is nou nuuskierig
Hey, ek sien jy het weer qoohme ons het lanklaas gepraat :(
kon help as ek dalk weet wie jy is ?
Voordat jy qoohme delete se net sodat ek vir jou bye kan sê, dit mag dalk ons laaste woorde gewees het. Ek hoop nie so nie maar in vir inelkgeval
Bye ???
Laastens moet ek net se jy klink soos n rerige nice meisie en ek hoop ek sal jou nog eendag ontmoet ek wil net se dat jy moet asseblief nie enige goedkoop verhouding aanvaar nie. Mooi meisies soos jy is skaars so die ou wat jou eendag moet kry moet hard werk.
Ah baie dankie so nice van jou
Ek wou nog iets se voordat ons qoohme verhouding eindig, moet vir niemand vra om jou te help uitvind wie ek is nie dit mag jou dalk in die voet skiet, en delete asseblief ons hele chat.
Kan niks delete wat al klaar gepost is nie ????♀️
Ek sal vir jou oor 3 maande n beter hint kan gee wie ek is
Gaan letterlik nou qoohme delete? so eh maak nie saak nie
Al verhouding wat ek en jy al ooit gehad het was ons qoohme gesprek en ons wat mekaar follow op ig
Rip dan is dit useless
Wil jy raai wie ek is?
Het reeds n idee
Ek sal vir jou wag dat jy al my vrae beantwoord
Ek gaan nie antwoord nie want een, dis so oppervlakkig. En twee - ek voel as ek oor sulke goed praat moet ek at least weet wie jy is , so jammer
Ek kan nie se in watse graad ek is nie. Ek is nie in jou graad nie ook nie in jaco se graad nie
Oh ok
Ek hoop ons ontmoet mekaar eendag
Hahaha ja. Okay so ek gaan jou nou antw op als wat jy gevra het. Nee ons het nie en nee nee nee.
Ja ek is in df maar jy ken my glad nie, ek dink nie eers jy ken my naam nie
Gr?
Hoekom wil jy nie he dat ek jou moet vertel dat dit ek was nie?
Ne ejy kan seker maar ek wil so graag nou weet
Nee jy ken my glad nie. Dis die sad ding. Jy klink nogal soos my tipe meisie behalwe die tattoo.
Hahahahahaha is jy in df??
As ons eendag ontmoet sal ek jou se dat dit ek was wat met jou gepraat het
Neeeeeeeeee ?
Jou fav plek om te gaan uiteet?
SIMPLY ASIA. 614 phuket noodles...????
Hoe ver dink jy kan mense jou ouderdom gaan in n verhouding?
Totally up to hulle.
Ek hoop rerig dat ek en jy kan eendag n pad saam stap
Yooo eks so nuuskierig oor wie jy is. Ken ek jou?
Omdat jy so aangaan oor hoe kielierig jy is
Oo maak sim. Ja dis vir my verskriklik
Hoe het jou ouers ontmoet?
By so plek in blouberg ??????
Hahaha lag ek nou lekker vir jou. ??
Hoekom??
Van waar af kom jou ouers?
Durbanville en stellenberg
Is jy kielierig
SO ERG JY VERSTAAN NIE EENS NIE
Is jy n gold digger?
Nooo????♀️
Moet jou bf ryk wees?
Nee nie noodwendig nie?
Ag dankie ek voel somer nou special
Nee man?
Nee dis nie jaco wat nou praat nie
Oh lol nvm
Is jy n groot Christen?
Ja❤️??
Jy is beelskoon
Jy is oulik?
Lees jaco jou qoohme?
Dalk doen hy nou. Dalk is dit jy , J?
Wat is jou mikpunt in die lewe?
Nog besig om dit uit te figure tbh
Wat beteken Bruh nou?
As jy al hierdie goed wil uitvind wat jy vir my vra, asb praat met my persoonlik daaroor - ek sal dan met liefde antwoord, maar voel nie dit moet hierop kom nie?
Saam met wie het jy na die lengtebal gegaan?
Rip geen date gehad nie. Ek en my vriendinnneee het saam na die lentebal* toe gegaan?
Jou vakke vir volgende jaar?
Igo skeinat biologie en rtt
Praat jy en jaco nog?
Jaaa
Hoekom het jy qoohme delete?
My link wou somehow nie werk nie toe doen ek dit net van voor af?
Jy het 24 weke gelede gese jy het nog nooit jou first kiss gehad nie, 24 weke later en jy kan nie meer dieselfde se nie. Ek hoop jaco kom se vir my jammer en dan vir jou
Bruh ??
Jy kan dit weer kort knip dan is jy my baba
HAHAHHAHAHAHHAHA LOL
Watse kar wil jy eendag ry?
SWART LAND ROVER DEFENDER ?
Het jy al n ou gehad?
ja maar nie vir lank nie
Wat is jou en jaco se relationship status op die oomblik?
nothing?
Hoekom laat jy dit toe dat mense jou follow wat jy nie eers ken nie?
Doen jy nie ook nie?
Ek wil jou so graag beter leer ken maar ek kan nie want ek is ouer as jy. Jy lyk soos n oraait mens
Aww dankie??
Sal jy eendag n vlog begin?
Nee, ek sal te skaam wees om heeltyd vids in die publiek te neem tbh ??
Ek is jaloers op Jaco
Whyyyy
Ek het sopas besluit jy is n mooi Janni
Woah ek sien eintlik glad nie hoe ons dieselfde lyk nie ?
Sal jy ooit jou hare kort knip?
Ek het al, maar het net elke keer besef ek lyk 200% soos n baba so ek gaan nie weer nie ?????♀️
As jy na een land toe kan gaan watter land sal dit wees?
Probs Bali
Hoekom wil jy n tattoo kry?
Dis nie dat ek definitief wil nie, ek het gesê miskien eeeendag?
Is jy een van daai meisie wat wag tot n ou na jou toe kom of gaan soek jy hulle?
Mmmm?
Is jy opsoek na n bf?
Nee ☝️
Ek het van jou gehou tot ek sopas gesien het jy wil n tattoo kry
??
Wie het die grootste impak die jaar op jou gehad. As jy nie wil sê nie beskryf die persoon dat ons kan wonder
Persoon met die grootste hart, wat altyd daar was no matter what, so baie omgee oor almal, altyd verstaan en die beste memes gestuur het en steeds doen?
Het jy al ooit nudes rond gestuur? Wat dink jy van mense wat dit doen?
Nee
Volgens jou wat is die punt van qoohme?
Vir my - entertain julle vrae my terwyl ek moet leer , en vir julle - die van julle wat goed vra kan die antwoorde daarvan kry
Wat dink jy van ouens wat hul meisies los vir ander meisies?
Mmmm nie so seker nue
Soek jy n tattoo?
Miskien eendag, maar klein
Hoe kry jy dit reg om so mooi te wees?
Joh nee ek is regtig nie ❤️
Wat moet ek doen om te kry wat jaco gekry het?
?
Na watse tipe musiek luister jy meestal?
Letterlik n mix van alles. Emma sal weet... ? van early b tot the greatest showman en als tussen in
Hoe oud is jy as ek mag vra
15
Vertel my meer oor jouself
Ek is baie lui- net so lui om hierdie te antwoord, so as jy rerig graag wil weet dm ?
Wie was die hot ouens in matriek?
??♀️??♀️
Wat het tussen jou en jaco wagener gebeur?
Niks..
Wat is die een ding wat niemand van jou weet nie?
As ek dit hierop sit, gaan almal weet? Haha joke daar is nie een spesifieke ding nie
As ek eendag vir jou as my vrou wil he wat moet ek doen of he?
Pfffffft ??? joh ekw eet nie
Hou jy van kos maak?
Jaaaa maar swak .
Ek is so sad ek gaan volgende jaar weg en sou jou graag beter wou leer ken het☹ jy lyk na so n oulike meisie, ek soek eendag n meisie soos jy
Awwww dis oulik?
Het j jou ogies op iemand?
Nope?
Gaan jy en jaco uit?
Neee
Watse graad se ouens is die hotste in df?
Hahahahhahahaahah
Wie is die nie veel matriek ouens wat jy ken of van weet?
Hkm pla dit jou so? ?
Hoelaat gaan slaap jy in die aande?
Op die laatste 10:30
I need some advice: wat sou jy voorstel moet jy doen as jy verlief is op jou beste vriend, maar hy voel nie dieselfde nie en hy het dit al vir jou gesê?
Ek weet dis moeilik om aan te beweeg maar jy gaan moet?
Het jy knock knees?
Nee dude?
Ouer, jonger of dieselfde ouderdom ouens?
Maak nie regtig saak nie, dink nie jonger though nie?
Vir wat sien jy die meeste uit volgende jaar?
Om al die onnodige vakke te los en mtbs as ‘n amper -senior ??
Sal jy met iemand buite skool uitgaan?
Maybe
Watse matriek ouens ken jy?
Nie veel nie
Is jy reg vir more?
Ek bargain op môre se twee ure studietyd
Jy is relationship goals❤
Uhm?????
Jy klink nie baie lief vir leer nie aangesien jy heeldag besig is om te antwoord op qoohme?
Jy is reg?
Is daar iets wat jy onglangs besef het jy nie soveel
Waardeer soos jy moet nie?
Daar’s elke dag so baie dinge wat ek besef ek nooit so baie waardeer soos wat ek moet nie. ?
Jy is hot donner
Hahahahhhahahahahahha funny
Is julle hermanus huis fine met al die stakings?
Jap dit is ver weg van waar die stakings is?
Hoe weet jy wie steve cook is?
Nadat jy hom so baie mention, het my nuuskierigheid my gedwing om te google?
Wanneer gaan jy weer clifton toe?
Mm ek is nie seker nie?
Hoekom gebruik jy jou pa of broer se email?
Aanvanklik toe ek insta gekry het het ek nog nie my eie een gehad nie, maar sal nou verander?
Weet jy al by watse universiteit jy wil gaan swot eendag?
Neee nog nie
Is daar iets fout met df ouens?
Nee?
VIEW MORE