58
Replies
You'r friend marko is hawt π gawsh ππ
Soek j sy nm π
Hello dronkieπΉ
Hkm se j so π
Jys rerig n baie goeie ou jadonπ’
Thx hkm π
Huko is j so wind gat?
Hkm ni
Jy en jess is superrr cute β€οΈ x Tanisha
Heyyy Baie dq πβ€οΈ
J en jess is goals ek kyk rerg op na jle en jle verhouding β₯οΈ
Thanks j is di eerste een wat dit gese het πβ€οΈ
So as ek jou vind kan ek jou kry π
Neeπππ
Sal jy weer vir Sara gaan
Ek het n meisie....
Sal jy weer vir Sara gaan
Ek het n meisie....
jy ht groot gescore mt daari GF van jou brahπlooks en lyf en 'n nxa mensie hoor β€οΈ
Thanks bud πͺπΌβ€οΈ
is marku gayy?
Neee vok ni naby ni
I want your dck
ππππππΌππππ
Jou meisie lyk soos Klaus se sussie in haar recent post π€©
Vlippen π₯π
Ek soek jou π
Nou vind my π
Jo "vriendin" Sara maak jo verhouding sleg op haar qooh. Sy se julle is nie "in love" nie en gee dan redes hkm nie. Fkn nice vriendin!
Nou ons is vriende
Dq Dat j uit Kyk vi my
Maar Sera is n goei vriend
Wat sien jy in jou girl
Iemand Wie my gelukig Hou ππ
Ht iem gedop in gr9
J Sal sien di jaar π
U and ur girl make a grate couple bud π€πΌ
Sorrie for replying now
But Thanks
Jou meisie brah πΆοΈπ―
Dq brah
Ek vra wat is jou vakansie planne soosin gaan jy weg, waar, wie π
Ja ek gaan prieska en dan Wes-kaapππ... Ej
Vakansi planne??
Yess of course
-wie di π
i think storms sending u those qoohs to try cause trouble again
nobody else is even worried abt storm cause we all know u and jess are perfect together
Yaaa yissy idk
Don abowt qoohs questionin ur desisions. Ur rite not to let certain peopel get in da way of ur love for someone. Peopel that don respect ur relatinship will always try caus truble so stay away. She is not innosent. I got stories also bud.
Exactly thanks man πͺβ₯οΈ
Vk rerig!!!! Kan sy nou nt ophou qohs stier!!!? Wil sy nou julle 2 prbeer op breek soos sy met grant en tasha en dylan en sy girl en andergedoen ht!!! Sy soek vkn aandag!!!! En wilnie he ander moet happy wees nie!!!!
Ja nee rerig ππsorrie ek replie nou
Storm is so much prettier that Jess what were you thinking?
Jou vet Ballas man
Storm is so much prettier dude. What were you thinking?
J vet Ballas man
Jy en jou girl lyk baie na mekaarπ―
I'd dit n goei ding
En dq πππ
You girl is heavy klein sy lyk soos n midget π€―
Ek Ken neh maar dis hot ππ₯
Bra dit lyk of jou girl kak lekker kan soen π΅
Sy Kan maar vi my ππ
Ek weet ni of as ek moet dq se of kwaad wees ni
So you say Jess is more important than storm?
Yes I'm in love with Jess but it doesn't mean storms not in important everybody is but Jess is more
And u can see u bored in life put ur nous into peoples business
U don't even have someone do u ?
Ek is lief vir jou xππβ€οΈ
Kan nie wag vir nog baie jare se memories met jou nie ππβ€οΈ
You mean the world to me xπβ€οΈ
Aww lief jou j is amazing
U mean everything 2 me β€οΈππ
What d ya thinks important for a good relashionship?
No lies
Be committed
Don't be jealous
Show her all you have
Who u truly are when u with her
You know you don't have to be so rude about storm. You liked at her at a point in time so why be so cold towards her?
I was never rude 2 her or maybe I was I just don't wanne lose Jess I almost lost her because of something I don't wanne lose Jess again she is like 1 in a million π’
"Up Up and away"ππΌπππππβ€οΈ
Sorry ek het vir jou gelag ππβ€οΈ
Neee dis reg β€οΈππππdit was embarrassing π’πππβ€οΈ
Do u flirt and chat with other girls now that you have a girl???
No I chat with girls in a friend way
I really love jessπβ€οΈ
Nee eke heti maar di regte een vi my sal nog kom _ ek wag maar π _ pas joune op bru _ di goeie girls is voken skaars
J Sal eendag di regte een kry en ondou di regte een is nooit perfect in di begin ni ek het nooit Jess gelike tot ek haar Leer Ken het ni hoe Meer tyd ek saam haar spandeer het het my net n beter persoon gemaak en rerig di beste tye saam haar gehad β€οΈπͺπΌ
Hoe weet jy as iemand die regte een is? π©ββ€οΈβπβπ¨
Sy maak jou n beter persoon
Tyd vlieg vinnig verby
Sy Sal enige iets op gee vi jou
En sy wil meet by jou wees om Meer van jou te weet π€
So you think storm is pretty πΆAnd you have a girlfriend
Nobody is ugly it's not for me to judge its for God to decide ππ
somebodies eyes need testing π€£ storme is for sure NOT prettier than jess π€£ and bud u are right go 4 the girl with the beta personality π₯ and in ur case u are lucky u got a girl with the looks and personality
Thanks man πͺβ€οΈstrom is okay but she is not the one for me
But Jess is the one... She keeps me happyπβ€οΈ
Nee vok bru eke stem ni saam ni _ jy heti mooiste girl in onse skool daar aan jou sy _ klink of iem biki jaloes is op haar
Exactly Jess is AL wat ek nodig het rerig st maak my happy
Het j so iemand?
Storm is soveel mooier as Jessica π
Nou ek warrie ni ek gaan ni vi looks ni ek gaan vi di persoonlikheid en Wie my n better persoon maak en sy maak my voel of as ek di enigste ou op aarde is... daar is vi jou n less hoe j weet as dit di regte een is π
Wat bedoel jy wat gaan aan met my
Niks ni π
Sal j my dronk maak en saam naai met jou friend?
Wie is my friend ππ
Wi dink jy gan die world cup wen saterdag??
Suid-Afrika πej
Jou girl se A$$π₯΄
Nee jhom wat gaan aan met jou
Ek skeem julle 2 is gemaak vir mekaar boet π lekker bud π eks bly vir julle π
Thanks ek waardeer haar Baie ππͺπΌ
Wat sien jy in haar π€’
Iemand wat my n beter persoon Kan maakπ
Wat my happy Kan maak π
Iemand met Wie ek my toekoms Kan spandeer ππ
Sal jy jou stukkie los vir iemand anders
Nooit niπβ€οΈSal j?
Blixim my ou moeni kwaad weesi maar ek wil net se jou meisi is moer annibrand π₯π₯π₯ ek stem jule pas goed ππΌππΌ
Dq ek stem saam jou...
Mooiste meisie/s in jou skool ?
Jessicaπβ€οΈ
Who wud u take a bullet 4?
Jessβ€οΈπ
And u but only if u could choose one ππ
Best friends???
Hanru and marko
Soos ek weet j het n girl, btw sys baiee mooii, en ek wou net se ekt soos al kak lank n crushh op jouu
Heyy Baie dqπ
Wie is j? J hoef my ni te se ni maar maar ek weet self ni wat om te se ni ek is Baie lief vi haarπ
nee brahh eks single π₯ ek soek iemand loyal met n mooi hard mar die girls wat ek kry cheat of flirt met al my f*kken buddies en suip hulle dood by kuiers
ek kani brahh
sal mar wag virrie regte ene
J Sal di regte een kry en di perfecte een ππͺπΌ
Is jou girl in die pom-poms 2020?
Yessπ
Heyy My Handsome mensie xπ»
Dankie dat jy in my lewe is,,, you bring out the best in meππβ€οΈ
Lief juw xπ
~Jess πΉ
Lief jou ook xxxπ
j en jou girl is f*kken goals brahh
Thanks boi sy beteken rerig Baie vi my πͺπΌβ€οΈen j het j n girl?
VIEW MORE