Visit this profile later to see if your question was answered.
vra my ma ??
he knows ( and if he doesn’t it’s sad )
niks ?❤️?
oeff ?
you’re sweeter tho ☺️?
en wie het gese ek het vir Juandre gevry ?
yeah , dm my dan kan jy uitvind ??
en waar hoor ons die ?
iets van die verlede x
niks . ons is net nie meer vriendinne nie .
dis nie maklik nie , glo my , maar soms is dit miskien net beter . en patykeer doen hulle iets wat jou laat bevraagteken of hulle ooit jou beste vriendin was .
maar dm / whatsapp my , ons kan praat x
ek het baie close vriendinne ?
eks oorit ??
yeah , but there was nowhere to stop so we waited
Dm me and find out ??
ughh , ek mis letterlik so baie mense ?
niemand spesifiek nie ??
maar ouer is beter ?
Calista*
op die oomblik is ons nie eintlik nie ?
ek het vriende wat rook en dit pla my glad nie . om te rook is n persoonlike keuse wat elke persoon maak so ons het nie eintlik n reg om te beoordeel nie . ??
Being elbowed or scratched or something in the process ? it happened like a week ago
i’m afraid to lose the people who are most important to me ?
and clowns , i hate them ?
jys gepla skat ❤️
oh nee ?
die fietsry werk ???
i forgot my password ?
ek gaan nie name noem nie , maar hulle weet wie hulle is ??
my oupa , my ma , Calista en Rees . ??
everyone inspires me in a different way ??
the kissing booth ???
there are a few things actually x
he has to be loyal , caring and he has to have a sense of humor . ❤️
rerig nie ?
15
and i got a new account so @shaylynn.03 ?
uhm x
Leah
Calista
Damian
Kelly
Matt ✨
Caleb en Kelly ?
uhm x
it depends really ??♀️
uhmm , liefie nee ?
Calista is regtig alles behalwe n slet ?? en die ouens by wie sy 'aan lê' is seker ouens soos Matt hulle . net ingeval jy nie bewus was nie , ons is super close met daai ouens . dis alles vriendskaplik .
as jy regtig n probleem het , dm my of haar en dan bespreek ons maar hkm jy so voel . ☺
hey hon ??
ek waardeer regtig dat jy vir my probeer uitkyk , maar dit is glad nie n defnintief dat ek en Marco weer meer as vriende gaan wees nie . ek het hom baie lief , maar ons praat nog op die stadium oor hoe ons voel . en hy het my seergemaak , maar dit is in die verlede , ons het verby dit gekyk . ek sal waardeer as ander mense ook kan .
baie dankie vir die waarskuwing , maar dit is regtig waar nie nodig nie .??
if you're referring to Theo ?
nobody left anybody . we're still in each other's lives , and as far as i'm concerned , we will always have special places in each other's hearts . but about us breaking up , he brought it up , i agreed that it's the best thing for us .
we're friends now and we couldn't be happier ?
Firstly , how does everybody even know that we got together ?
Secondly , he never did anything . i got hurt obviously , but it was for the best . there were lots of good reasons and i'm happy that we're just friends now . it's all for the best .❤
oh doen jy nou ??
hys in my skool ?
haha ek weet van wie jy praat ?
dankie ? maar idk , ons praat mog daaroor ?
sekerlik . gaan dm hom maar net .??
We broke up ?
Ek het jou lief ?
Juandre ??
mkayy then
what even ?
for me to know and for you to find out ?
uhh x
it's long . it's complicated .
but i care about him .❤
uhh x
idk , daar is soos klomp verskillende groepies wat soos populêr is , maar seker Calista , Collin , Damian , Bronwyn en Lisa , almal is soos verskillende tipe populêr i guess .
ek dink sy naam is Bryan ?
ken hom nie so goed nie , maar hys n nice ou ✨
ek het nie enige ' stukkies* ' nie . ek is dalk saam iemand , dalk nie .
anyway , dit het nie rerig iets met enige iemand te doen nie . dm en dalk kan jy uitvind .
naww dankie ?
idk , hulle doen nie die moeite om met my te probeer praat nie ?
❤
jyyyy??❤
idk ??♀️?
sover ek weet is hulle net baie goeie vriende ? vra hulle self x
ek het al , maar hang af van die persoon .
whoever you want him to be .?♥️
ons was regtig nie .?
used to be ? ??
ek weet nie hoe om te voel oor die nie ??
dankie tho ?
ek dink ek weet wie die is ?♥️
ek kan jou fisies net nie meer mis as wat ek al klaar doen nie .?
damian
leah
zani
en matt ??
Why don't you just ask him ?
nee , die teenoorgestelde eintlik , ek wil graag vriende wees met die mense wat in verhoudings is met my vriende .
dis nie dat hulle nie van my hou nie , hulle hou nie daarvan dat ek close is met hulle ouens nie . maar ek het al een amazing vriendskap gekry uit so n situasie , so as hulle 'insecurities' het , moet hulle net met my kom praat .♥️
emmm , ek is baie mooi bewus daarvan .?
maar ek en Collin is net vriende , en ek is seker sy meisie weet dit , en ek glo nie sy het n probleem daarmee nie .
en as sy het , moet sy my maar dm dat ons kan praat oor dit .♥️
dankie ?
ek is nie seker wat die veronderstel is om te bedoel nie ??
sy girl* is ń baie nice mens , en sy maak hom gelukkig ?
ons het nog nie ontmoet nie , maar ons het al so bietjie gepraat , en ek dink sys goed vir hom x
aww ♥️
i know who this is ?
thank you for everything , you mean a lot to me . ♥️
Wian ?
vra dit ? ?
ek weet nie , ek is blykbaar goed daarmee ??
oeeee jyy ?
ek is so dankbaar vir jou vriendskap , jy beteken so baie vir my ?
hy maak haar gelukkig ♥️