186
Replies
Oefening? Al van dit gehoor?
Wie.dit?
Wat sien shuan in jou
Wie dit?
Hoekom sny jy nie weer nie? Jy doen dit mos vir aandag
En hoekom sê jy dit nie in my gesig nie?
Het jou sister getrou ?
Nee glad nie😂
J en jou ou is di cuteste couple wat ek in n lang tyd gesien het
Awwww dankie😊
Dm asb
Jys pragtig
Dankie 😊
Dm asb
Aye bish hu gn dit
Goed dankie enj
Open to cht pvt on instagram and keeping it between you and me
Kk
Are u a good girl or naughty girl or both
Ummm...
Yaa but I like your way if replying them obviously it's hard Hmmmm46
☺️☺️
You're so good while dealing with haters
It’s hard but you know I just try not to worry☺️
Hey🦄 don't laugh at my name Babbahhs
Ummm k then
Heyyy
Absolutely loveee jou!
Bly nes jy is!❤️
My Sav queen!❤️😘😘
Baie liefde xx
Lief vir jou ook!!❤️
kill yourself already
☺️☺️
How do you even have a boyfriend?
I’m thinking the same🤦🏼♀️
fck maar jy is lelik
Dankie ✨
Heyyyyyyyyyy shawtyyyyyyy!😘
Heyyyy😂❤️
Ek mis jou
Weet nie wie jy is nie sorry ❤️
Just kill yourself already
Sal so maak😘
LOVE YOU SO MUCH!❤
Love you 2 ❤️
Wi dai ouki op ju insta
Ek weet nie 😂
hkm praat ons ni meer ni
Weet ongelukkig nie wie jy is nie ❤️
js gin i model ni
Ek weet ❤️
spring voor n buss in
Sal so maak
answer me on snapchat though
K
J is really verkak
Dankie ❤️
Please delete all your social media your scaring me and all my friends
Sal nou
wil jhy ni nt dead gan ni
Sal so maak
Wil jou beter leer ken
Dm my
fight jhy by di school
Nie rerig nie
jy kwaad vir my?
Weti wie jy is nie
hoor jhy like ni vir elze ni
Okay.
What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Clothing brand
Movie
Web series
Holiday destination
Light blue
Don't know
Don't know
I don't have one
Nike
Don't know
Atypical
Jeffreys Bay
If you become invisible for a day then what will you do?
Don't know🙌🏻
As n vriendin van jou die bad judgement het om n kleurling oukie te kry behoort jle haar nie reg te help nie?
Nee want dis net die kleur van jou vel. As hy haar goed behandel dan is dit mos reg. So ek weet nie wat jou probleem is nie maar kom asb oor dit.
Lisa?
Wat van haar?? 🙌🏻❤️
jy en lisa nou weer fine
There was never a problem
Ek hoor jy en n vriend was teen die feit dat mari n kleurling oukie gehad het
Nope ons was nie. As sy happy is, is ons happy🙌🏻
Have you ever been in a situation where you and a friend drank a lot of water/soda, then had to go out someplace with parents?
No...
Wats die dude se naam met wie mari giani onlanks ytgegaan het
Ek weti. Vra haar self
Ummm.... Jy weet hoe ek oor jou voel😬❤️
Jy en Lizelle lyk weer close
Ons is vriende. ❤️
Lisa?
Sy is amazing❤️ek waardeer haar so baie en al haar raad❤️eks so bly vir haar en J❤️
Lizel
Lizelle*
Ons is nie meer super close nie maar sy bly een van my beste vriende❤️ek waardeer haar super baie! ❤️
Kalla❤. Ek is sooo lief vir jou. Ek is altyd hier vir jou. Ek kies nie kante nie. Ek weet net nie waar om te wees nie want ek is vriende met beide groepe. Ek hoop jy verstaan. ❤
Aww ek is net so lief vir jou❤️ek is nie kwaad of enige iets nie. Ek het besluit om uit die groep te gaan. Ek het net tyd nodig om als agter mekaar te kry. Ek hoop net die ander kinders sal weer met my praat. Daar is basically net een kind wat ek nie meer in my lewe wil hê nie. Dis al hkm ek weg is❤️🙄
Heyy girl !
Jy is ‘n amazing mensie ❤️
Ek is baie lief vir jou karls !!😊
Jy kan altyd met my praat !
Moenie na ander mense se nonsens luister nie!!❤️❤️🤗
Baie lief vir jou !😚
😢❤️❤️
Lief jou ook❤️
Jy is een amazing mens. Love you btch❤️
Love you 2❤️
ek sien jy kyk vir lisa vuil an sy sal altyd beter as jy wees
.
Lisa is soveel beter as jy. Ek het nog altyd gedink sy kan beter vriende kry. Ek het die brief gesien wat jy vir har geskryf het, daai is net messed up
.
Kyki nu is ek klar mt ju. why is jh nu lelik mt lisa. is jh jealous. dt su n ou ht en ni jh nie. get over it. jh kun na n different school toe gan. ons soek anyways nie vir ju by onsi
.
Heyyyy btch 🤩😍🥰
Hey btch❤️
Nou hkm prat jy nooit met hari
Want sy prt nie met my nie so hkm moet ek met haar prt.
Dit lyki of jy vi ha vergewe heti
Okay. Asb hou op om vir my te kyk aangesien jy my dophou. Jy weet mos presies wat in my lewe aangaan🙄. #stalker
Favourite graad 10 meisie in Montana?
Anjé ❤️
Het jy har vergewe want ek dink dis unfair dat jy vi anke vergewe en vi har ni
1. Dit het niks met jou te doen nie...
2. Ek het haar vergewe maar ons gani weer close wees nie. So hardloop nou na haar toe en vertel asb dit vir haar aangesien jy n skoot hond is.
Is jy en lizelle okay
Ons sal NOOIT weer 100% wees nie...
Is also okei met jou persoonlike lewe? As jy wil praat ek is hier🌻♥️🌼
Ek cope dankie❤️
Dm asb?
Almal weet dat lisa daai boodskap gese het van dat jy twee skouers het om op te huil
Okay. Nou wat nou? Is daar n probleem?
Wat het gebeur tussen jou en lizelle ?
Don't worry about it
Jy's n amazing mensie en ek is sooo lief vir jou❤️ Moeni jou stuur aan wat ander se nie, want ons weet tenmimste die waarheid. Jy is tenmimste n vriendin wat TWEE skouers waarop mens kan huil en nie TWEE GESIGTE nie. Jou kick their asses btch ❤️❤️
Sooooooooooooo lief vir jou😫❤️❤️
Why jy so depro deesdae ?
Dm dan vertel ek als...
Ek sien hoes jy lizelle doen actually moeite maar jy gee fokol terug jys net jealous cause jyti so baie vrinne soos sy nie
Nie dat dit enige iets met jou te doen het nie maar ons is besig om ons goed reg te kry. Gan soek asb n lewe en los myne uit.
Dané?
Baie slim en nice❤️
VIEW MORE