profile img

kobus

kabousie

Ask me anything you like anonymously

20 Replies

Is jy lief vir jou ouers, en as ja, vir watter een jy die liefste? Ma of pa? En hoekom??

Ja vir altwee

kabousie replied 4750 days ago

Wie is die meisie wat jy al lank ken,goei pelle is en nog altyd wou date?

Uhmm eka weti da 2

kabousie replied 4750 days ago

Wats jou fav song en hkm?

without u eka weti dis net hou eka voel

kabousie replied 4753 days ago

as ek jou nou moes vra hou jy van my wat sou jy se

Haha as j my eers se wi j is dan sal eka j se

kabousie replied 4753 days ago

Wats meer attractive n meisi se eyes of lips

Hehe* altwee

kabousie replied 4753 days ago

wats jou fantasy date?

Hehe* uhmmm om ha saam my London toe te vat en ha di gelikagste mysie kan maak wat eka kan

kabousie replied 4753 days ago

I LOVIES YOU LOTS

Haha okey eka kan ni sien wie j is ni hehe* se my juww naam

kabousie replied 4753 days ago

Eyes of lips??

Hehe I don't understand

kabousie replied 4753 days ago

Whats your most embarrassing moment ?

Haha when your mom catch you and your girlfriend making out and she keep telling every body about is

kabousie replied 4753 days ago

Wi is di leilikste meisie op jw bbm en j mt se????

Eka weet rrg nie eka is jamer

kabousie replied 4753 days ago

Wat kyk jy voor in n meisie? En wat sit jou die meeste af van n meisie??

Sy moet ordenklik wees sy moet n goeie persoonlikheid he en moet n ou kan respekteer en moet ordenklik op ha self wees

kabousie replied 4753 days ago

As n girl jou like en jou se en jy like ha nie hoe sal jy die ha reject??

Eka sal weti eka sal ha op n mooi menier se as eka ni van ha hou ni

kabousie replied 4753 days ago

Jw ego is rrg tegrot,kry asb n ander houding

Haha wi is j eka ni n groot EGO ni

kabousie replied 4753 days ago

Where do you see yourself in 5years?

In a college studying

kabousie replied 4753 days ago

Wi is di mooiste meisie op jw bbm ?

Eka weet rrg nie da is nogals bja

kabousie replied 4753 days ago
VIEW MORE