profile img

keanan dreyer

kaplonks

Ask me anything you like anonymously

160 Replies

SteM saaM die vooRige ( qooH me )!* aL hEt hulle nie uit geweRk nii,,, is hulle nog pretty dAmn goEieeee vriendE ! ;) ...
Xxx
Geniet juw daggiie keanan,,,

Jap .. En eks bly (y) :D .. Lekker dagii vir jou ook (y) :p xx

kaplonks replied 4015 days ago

Los vir keanan uit :| hy hoef nie in n verhouding tewc waarin hy ni wil wci !! Hyt mos nice probeer wees en hulle vriendskap nog sy 1ste periorityd gemaak , en dis hoe julle hom hanteer ! Hy voel mos sleg oor hy ha seer gemaak het los hom nu yt toe

Dankie man .. Dankii dat van jul so opstaan , n mens kry mense wat nie rerig lewens het nie .. So dan kom hulle en judge mense op n anonomously site sodat hulle die identity kan wegsteek eant hulle is kak bang .. Lekker dagie verder (y) :) x

kaplonks replied 4016 days ago

All the little things !.

Okay :p !*

kaplonks replied 4016 days ago

Oky neh dis nie ek wat daai kak vra nie maar waar is ons nie meer vriende nie ?!? ...

Ekt nie gese ons ni meer vriende maar dit is seker nou weer ANJA .. Met haar kak .. Sy se dit die heletyd ,, so gaan praat met haar en se sy moet op ander plekker lastig gaan wees ! x

kaplonks replied 4016 days ago

Jammer! Kyk waar het dit julle nou gebring! Ek het jou gewaarskie oor wat sal gebeur

Weet jy wat neh .. Ekt try vriende mat haar bly , maar as sy nie wil wees nie dan isit okay .. Hou net op met al julle stories .. En ekt jou gese k*k .. Dit piss n men ngals af .. :|

kaplonks replied 4017 days ago

Ek het jou gewaarskie! Kyk nou waar dit julle

Jy maak nie sin nie .. :kyk nou waar dit julle ? ..

kaplonks replied 4017 days ago

Wat het met janeke gebeer

Lang storie .. :)

kaplonks replied 4017 days ago

Watter tipe musiek hou jy van ?

Ag enige tipe .. Maak rerig nie saak nie !

kaplonks replied 4018 days ago

Hi :)

Hayyyy ;;)

kaplonks replied 4018 days ago

Hay haha kan ek jou boetie se bbm pin or nomer kry asb :P

Eks ook belangrik as ek julle iets kan gee .. So , nee jy kan nie sy pin kry nie .. Vra iemand anders (Y)

kaplonks replied 4018 days ago

Well vandag I am going to praat engels met you haha ,, and I will also se dat you are Awesome :P ;)

Hahaha :p .. Thanks man , your also awesome :G !* have a nice day !* (Y)

kaplonks replied 4018 days ago

Hey jy ! Ja jy haha jy is baie oulilk ;)

Ag danki man ;;) .. Jys seker ook :p xx

kaplonks replied 4018 days ago

Baie dankie (y) !3-(

Kay .. Dis my plesies (y)

kaplonks replied 4018 days ago

Hey keanan tjm stay awesome bro en sterkte die exams !!!!!!$ buddy :) :p

Tnx man .. Jy ook bud ! :)

kaplonks replied 4019 days ago

Keanannn! Hey pal, just spreading some love. Jy's n amaaazing friend. En jy's super funny! :D haha love youu! Xx Chrizé

DankiE Chrize !* :D .. Danki man , jys ook een amazing vriendin ;;) .. Dont ever change !* xx

kaplonks replied 4019 days ago
VIEW MORE