profile img

Kara

karax_

Ask me anything you like anonymously

54 Replies

Heyyy
Het 'n vraag vir jou, sal jy ooit n vorige kΓͺrel terug vat of glo jy nie in second chances nie?
Ek wonder of ek iemand weer 'n kans moet gee en jy gee altyd goeie raad so ek wil by jou hoor.

wow, dankie dat jy sΓͺ ek gee goeie raad πŸ₯Ί wel dit hangaf, soos as hy op jou verneuk het, dan nee moet asseblief hom nie terugvm vat jy, jy verdien baie beter. as julle oogebreek het vir iets anders soos long distance of so ietsie & jy voel sy intensies is reg & hy wil weer probeer dink ek nie dit sal seermaak nie. ek probeer altyd mense β€˜n clean slate gee want ek voel almal maak droog in die lewe & hulle almal glo in regverdige chances. maar pasop net as sy intensies verkeerd is of hy behandel jou verkeerd x dm my as ek kan help

karax_ replied 1309 days ago

How's it looking goodlookingπŸ˜‰πŸ˜‚

Rate daai pickup lineπŸ˜‚πŸ™Œ

ek gee daai pick up line 10/10 😌

karax_ replied 1309 days ago

Jyt die beste ou verloor.

maar ja, as ek dink aan wie jy praat, dan ja, ek het nogal neh

karax_ replied 1509 days ago

Jyt die beste ou verloor.

van wie praat ons hier ?

karax_ replied 1509 days ago

jy het n lekker ou verloor πŸ˜‚

it wasn't meant to be πŸ€·πŸΌβ€β™€οΈ plus ek het myself gevind in die proses soooooo πŸ™ƒ

karax_ replied 1653 days ago

jou ou het lekker groot geword 😳

ek sΓͺ jou 😏

karax_ replied 1675 days ago

Ouderdom

16 ✌🏼

karax_ replied 1676 days ago

Wat is jou insta?

karabornmanx

karax_ replied 1679 days ago

Daai kerΓͺl wat jy die lekkerste tyd mee gehad het hkm maak julle nie dinge reg nie?

ons het toe πŸ™ƒ

karax_ replied 1680 days ago

Enige liefde?

maybe 🀫

karax_ replied 1680 days ago

Oo en wat het tussen julle gebeur?

ons het 'n misverstand gehad πŸ™ˆ

karax_ replied 1686 days ago

Wies die kerΓͺl wat jou M&B toe gevat het?

hy was nie my kΓͺrel nie πŸ˜‚ dm my dan vertel ek jou dalk πŸ˜‰

karax_ replied 1686 days ago

Die vriend waaroor jy die meeste probleme gehad het maar wat nogsteeds daar vir jou sal wees? Wies die

vriende het soms misverstande, ek sal altyd daar wees vir al my vriendinne x

karax_ replied 1686 days ago

Lekkerste herrinering wat jy het van n voorige kΓͺrel?

hy was nou nie my kΓͺrel nie, ons het maar net gepraat, maar hy het die mooiste hart gehad & hy is seker die vriendelikste persoon wat ek ken. ons het mall toe gegaan om by M&B te gaan koffie drink, jΓ΄h ek het my naam met 'n behoorlike plank geslaan, maar no matter what ek gedoen het, het hy altyd gesmile of gelag vir my, my nooit gejudge nie, ek is super spyt dat ek hom verloor het, want dit was my skuld. maar ja my beste herrinering was saam met hom, by M&B toe ek my hele hart vir hom kon oopmaak, & hy nie een sekonde anderste van my gedink het nie.

karax_ replied 1699 days ago

Is dit vir jou weird om jou voorige kΓͺrels te sien by die skool of is julle chilled met mekaar?

met sekere's is dit awkward, maar meeste van hulle is ek chilled meer πŸ˜‚

karax_ replied 1713 days ago
VIEW MORE