karlienkevdsandt
karlienkebekkie
159
Replies
Who do you love more, mum or dad ?
keith my cousin
Would you give a homeless person CPR if they were dying? Why or Why not?
Yep
Hu close is j en die kallie
Well ons is buddys en als en nogals close hehe :P
Who are you dating?
no one
jys baie stil my baby girl wat gaan aan mis jou tonne :)
ek is ma stil mis jou ook :)
How many kids do you want to have?
2
What wouldn't you do for a million dollars?
Give half to charity and the rest save for my old days
What do you s*ck at?
uhmm netbal
Friend you cannot live without?
ouma naomi
Vra mant dit lyk of julle meka like
Yep ons like meka ma dis al :)
Is jy en theuns pelle :)
Jip ons pelle hukm
favorite song of all time?
Heuwels fantasties Doodgewone aand :)
Dumbest thing you've ever heard?
If I'm a lesbian
A super power you wish you had?
To fly
What are you really good at?
Everything
hoogtyd dat jy nu n ou kry
Wat help dit pffff
girl im inlove with u
lol ok
Who are you dating?
no one but have someone in the eye
Have you ever had feelings for a friend?
yes
Last time you cried?
10 minutes ago
girl ek verlang na jou jys te skaars ek begin wari love u lots my baby girl en onnthou ek sal altyd daar wees vir jou neh xxxx <3
awwww danki love u too babycakes en ek verlang meer <3
n mens kan sien die gr7 is verlief op jou
pffff ek het iemand
eks jaloers :P al die mane like jou deesdae ma eintlik is jy net myne love u lots
awwww babycakes love u too neh#verewig en altyd ps ek net verlief op jou
What is your weakness?
im a softie
Which celebrity would you leave your girl or boyfriend for?
Tom cruise
eks lief vir jou
luv u too
How long would you like to live for?
till i die
Een ding waarvoor ek bang is is dat jy nogi n ou heti karlienkebekkie
Pffffff ek isi gereed vir n vaste verhouding nie
What turns you off in a girl/guy ?
When theyr realy are drunk
Jy is awesome. Jy is awesome. Jy is awesome. Genoeg. Byeeee xx <3 MinionLover
hehe dit kan net hy se danki susa :)
Ek mis jou cupcake :)
I miss u too pumpkin :) :P
lyk my n seker gr7 ouq like jou baie mens kan die stere in sy oe sien as julle 2 tjies praat en boonop like hy jou het ek gehoor :P
hehe awwww rerig ekt nie eers agter gekomi danki viri tip hehe ping my biqi dan se j my wie dit is :)
eks rerig jamer ekt nie bedoel om jou seer te maki dit wasi bedoel nie eks rerig jamer :( :( xxx
well jyt my realy seergemaak dit wasi reg van jou nie ma ok jys vergewe :)
If you could delete one thing from this earth what could it be?
idk
How awesome are you on a scale of 1 to 10?
4
maaki sak wati jys die beste vriendin ooit danki dat jy omgee en luister na my probleme en soms as ek moody raak jy my net aankyk en my n drukkie gee en dan se dis ok ek verstaan al het ek niks gese nie jys amasing hoop die ou wat jou kry pas jou mooi op :)
awwwwwwwwwwwwwwwwwwwwww cuteste boodskapi ooit thanks jy ek wardeur dit :)
belowe my j sali we so kwaai weci
depends hu kwaad j my wil he
jy beter gesond word :P en ophou so kwaai wec :)
dankie dankie btw waarwas ek kwaai :P
famous words : "jy mag dalk die boere like ma ek verkies die stadsjapies :P" jinne girl is die stadsjapies so oulik dan mmmm lyk my die boere meisie gaan met n stadsjapie trou :)
hehehehehehehe jyt sopas my dagie gemaak en jaw jong my hart verlang na n stads oukie hulle almal cute :P hehe en jaw maby eendag sal ek trou met een :)
hoop j word gou gesond
baie dankie :)
jy weet neh jys *exy verby beeldskoon en baie oulik en die ouens drool oor jou hukm flirt jy nie trug nie :P
ooooooh jine dude eks nie die tipe meisie wat maklik flirt nie :) ma dankie viri mooi kompliment :)
Who do you think is dying next on Game of thrones?
idk
nog net 3 kwartale oor van jou skoolloopbaan jy word nu te groot :)
dis scary actualy :( maak my bang om my maaitjies en veral sekere persone agter te laat
The worst thing that happend to you this week?
not talking to a special friend :(
dink jy moet n onderwyser word ..dis so cute as ek sien hoe jou oe straal en j happy is as jy met die kleintjies gesels al is dit nu net n drukie hier en daar :):)
hahaha no way dude ek n onderwyser ek sal al die eerste dag n hart aanval kry hehe :P ek love dit net om n smile op ieder en elk se gesigie te sien en ja ek love om saam kleintjies te werk en hul stories te hor maar onderwys is nie in my bloed nie
muni dat die mense jou so negatief maki bewys hulle jy is beter as hulle :)
ek steur my nie aan kinder nonsens nie ek wari in elk geval nie wat die mense vir my se nie
lyk my alre en jy is we maaitjies
hahahahahaha ons is nog altyd maaitjies ons watch mekaar net :P stalk jy my of wat !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
The most boring person you know?
michelle
Eks sort of verlief op jou :)
Why thank you ping my op bbm asb :) ps : don't be shy :P
jy moeti jou so vroeg in die ogend opwek nie
as n mens my so vroeg wil bel dan moet hy ma saamleef daarmee
muni sad weci toe :)
ag jong as die verlange eers te vergaan :( is dit ma moeilik
Who would you take a bullet for?
any member of my family or friends who i love truly
So do u have a boyfriend :)
Nope I don't have a boyfriend I'm stil waiting for the right one
kani weci jys die love guru help almal met verhoudings probleme en dan jy single hoe werk dit nou eintlik ................................?
well ekt al baie uit my foute geleer met ouens ek help mant my mede mens sodat hulle nie hoef seer te kry nie btw ek geniet die tydjie wat ek single is ek love it :)
soo wie die nuwe liefde
hahaha watse liefde daars niemand in my lewe ni no boyfriend no problemo
The best movie so far in 2014?
FAAN SE TREIN :)
Blomie Ek mis jou baja jy moet n super lekker vakansie he :)
Mis jou ook buddy :) en danki sal so maak sele vir jou en muni gud doen wat ek nie sali :P
Stel jy ook belang
ag hys te oud vir my
Daar is n seker ou in die dorp wat ongelooflik baie van jou hou :)
Ekt so agter gekom hy groet my baie met n groot smile
jy luister dit gedurig :P
o hahahaha
I come to know that im not human without :P
Nee wag dan j seker n alien :P hu jy geweet dit my gun song :)
Is dit terblanche :P
Nee , terblanche baie soos n broer vir my
is daar n kaapse oukie wavoor jy baie lief is :)
maby ^_^ :P
hoe sal jy die perfekte romantiese date beskou :)
piekniek onder die stere met pizza en enige drankie :)
How was your first kiss like ?
was a good one the guy who kissed me is a good kisser :)
hoe close is jy en jou neef keith :)
sho ons is nogals baja close :) hys vir my n father figuur en hys die sweetste mensie <3
shorti baie danki viri random drukie vandag was rerig baie sweet van jou jy weet net hoe om my dag te maak :) Ampe vakansie nog net 2 dae gaan jou verseker mis as jy na jou neef hulle gaan ma as jy nie gaan nie gaan ons verseker die dorp tooi verf :)
hehe dis altyd lekker om n drukkie vir n maatjie te gee en wohoo almost holiday en die dorp rooi verf klink na n plan ons kan gaan tupe ook ry en ja gaan jou ook mis die vakansie as ek gaan kuier by my neef hulle :)
wat het n uur voor nuwe jaars gebeur tusen jou en die prokureur :)
ons het mekaar n stywe drukie gegee en gesels voor en toe en toe soen hy my die soen wasi beplan nie
jy lyk oulik in jou matriek klere dit pas by jou sortie en rerig sekere mense kon nie sy oe van jou afhou nie ........!!!!!!!!!!!!!!!!!
hahahaha danki jong word wardeur viri kompliment en hoe bedoel j met sekere mense julle kan ma lekker kyk ma sowi da kuier iemand by my :)
Who do you miss right now?
my vriende in PE en my fav neef :)
Daars baie ouens wat jou wil date ma jy stel definitief nie belang in die frankfort ouens nie wats fout met ons is ons te gud genoeg vir jou
Sigh...ping my op bbm plz dan praat ons daar :)
Wane kry j we n ou
Wane die regte tyd kom :)
As daar een ou is in frankfort wat j like wie sal dit wec en hukm :)
Die ou wat saam my matriek afskeid toe gaan. Henno :) :) :) hy is een amazing vriend ek ken hom al vir 17 jaar en hy sali my naam sleg maak as ons saam kuier nie en hys altyd daar as ek hulp nodig het of net raad nodig het :)
Ek weet gawie like jou die manier hoe hy vir jou kyk en die manier van drukies se als erken net dat j ook gevoelens kry ASB !!!!
Ek heti gevoelens viri ou nie hys my vriend en dis wa dit bly hy kan doen wat hy wil ma ek gani vir hom vali btw ek steli nu belang in enige ou nie :) NET VRIENDE
Is dit n dreigement mev.VD sandt of n skriftelike waarskuwing
J sal maandag sien
En toe en toe val j amper in die rivier in hehe as j mant langer daar gestaan het opi boom :) btw my vistok slaan nie seer nie :P
Hahahahahahhahahahahahahaahahahaha ja neh kyk en actualy wasit seer ma ek sal jou maandag trug kry so j moet in jou spore trap ;)
Haha wie ek n stalker never ek sien jou mant baie en jys nogals sweet
Wie is j dan :P
:P boe :) hey sussa! My liefste, pragtigste, mooiste sussa :)
Jy is sterk, awesome en een amazing vriendin. En wie ook al nie met my saamstem nie kan gaan toer... :|
Lief jou <3 xx
M.L. xx
pragtige woorde danki my susa
Jis vandag het j *exy verby gelyk in dai skinny jean :P en boonop dai smile XXX
Hahaha danki man sos it vermy klink is j n stalker
sal die persoon wat bekkie sleg se asb ophou daarmee ek haat dit as mense my vriendin sleg se
dankie word waardeur :)
Jou masepoes man
Danki viri kompliment :)
Wie is jou hero / na wie kyk j op en hukm ?
Uit n uit my neefi keith , ek kan hom vertroue met my probleme en hys altyd daar vir my en boonop is hy soos n father figuur vir my :)
Dis langnaweek en ekt jou nogie by een kuier plek gesien nie is da iets wat j wegsteek :P
Jy weet ek drink nie en btw ek was n jaar laas in een vani kuier plekke as j my wil sien kom kuier :)
Is j en michelle nog vriendine
Jip ons is ma neti meer so close nie :)
Ek sien uit om jou junie maand te sien in PE :)
Hahaha ons sal ma sien hang af
My ander helfde ekt jou lief :P
Isit ag danki :)
Maar julle 2 staan al 2 dae lekker cosy saam en gesels en gister was julle n hele ruk aleen
Ag hell mag ek nie net vir once in my lewe n vriend he nie btw ons is net "VRIENDE"
Is j en gawie n couple
Uhm nEeeeeeeeee
What is your favorite piece of clothing?
My skinny jeans :)
jys so cute as j moeg is en begin bry :P
ag danki man:)
wat gaan aan met jou ekt jou vandag gegroet jyt nie eers opgekyk en die moeite gedoen om my te groet nie jyt net aangestap
wie is jy !!!
N gediggie hier.......n gediggie daar.....
Maar geen gedig sal werklik kan se
Hoe lief ek vir my sussie is nie......so waar :P
Hehehe love u sussa xx MinionLover
awwwww susa :( dis so sweet van jou dankie
is dit iemand van frankfort ?
maby
vir die persoon wat my vriendin sleg gese het gestrand en gese het dat sy n slet is jy moet 2 keer dink ek vermoed wie jy is en jy moet jou feite reg kry oor haar sy is definitief nie so nie
thanks buddy
hukm gaan j nie vir die blondekoppie nie julle sal n cute couple maak en boonop as julle saam kuier is daar sterretjies in jul oe en daai aand van die modeparade en diploma aand kon hy nie sy oe van jou af gehou heti :P as ek jy is maak ek plan die naweek :)
haha danki man wie is j anyway en hoe weet j van die blondekop ....btw daai aand was actualy scary ekt nie eers geweet die kind is daar nie en toe dit by diploma kom het hy daar gesit met sy oulike smille ma ek en hy (daar sal nooit iets tusen my en ..... komi hys vir my soos n brother from another mother ) en daar kuier iemand by my :) ma ons vriende :)
waneer kry j we iemand spesiaal :)
waneer die tyd reg is sal ek we iemand kry maar op die oomblik is ek nogi gereed vir n ernstige verhouding nie :)
is daar iets aan die gang tussen jou en hoofseun ?
nope hys net iriterend
VIEW MORE