Karli van der Merwe
karlivdmerwe
2.6k
Replies
Lol verjaar jy en andre op dieselle datums en is die selfde ouderdomme?
nee hys n jaar ouer ❤️ maar ons verjaar op dieselfde dag
Hey love jou page ? quick question : Watse haar produkte gebruik jy en wat beveel jy aan?
Joico ?
Kan jy deepthroat??
kan jy balle groei en jou naam bysit? what a child
Het jy al detensie gesit?
baie
Waar studeer jy?
Pearson Institute
jys hot liefie
naawwwww my engel ??
hoe lank is jy en andre al saam?
jaar en 11 maande ❤️
Wat was die naam van jou dance group?
Primitive
wat was jou bio voor dit "@andre maak my beter❤" was?
dieselfde, behalwe dit was nie by nie
waar het di bikini gekry waar jy op di wit swaan sit?
Zaful ?
Was jy stout op skool en was jy leerlingraad?
ja en ja ?
Age gap between you and your brother?
14 years x
ek het vanoggend vir my so lekker ontbyt gemaak toe ek klaar geeet is toe se ek dankie as of ek dankbaar is vir die persoon wie dit gemaak het maar toe onthou ek ek het dit self gemaak
gebeur so baie met my ?
Hoe maak ek as my ou bietjie vuil op homself is
bv sy naels ?dit sit my soortvan af en soos hys n seun ek verstaan dit maar hys baie onetjies op homself of dis net ek wat n baie erge perfectionist is en erg is oor health en netheid
Ek kan bv nie hanteer as iemand vuil is en nie na hulle self kyk nie, mens moet netjies lyk en trots wees op jouself en respek hê vir jouself. As dit iets is wat jy kan aanvaar moet jy hom nie probeer verander nie, maar asjy dit nie kan hanteer nie kan jy hom nie verander nie en moet jy hom dalk laat gaan
Word andre nie kwaad as jy so baie oor jou lyf post nie??
wel hy respekteer dat ek nie n besitting is nie, en ek respekteer hom om nie my lyf te verkoop nie. Ek post ook vir jou informasie fotos van my MAAAG, niks steek uit nie en niks hang uit nie, waroor sou hy kwaad raak?
Waar het jy jou matriek dans rok gekry?
ek het dit laat maak ?
Hoe lank is jy en Andre al saam??
jaar en 9 maande ❤️
Hoe lank is jy en Andre al saam??
jaar en 9 maande ❤️
Kan jy nog n cliché swan foto post?
i might ????
Hey! I just wanted to ask why didn't you go to Stellenbosch University?
my grade 11 marks were to low
Can I follow you home? Cause my parents always told me to follow my dreams. Clauden500
???
Jy is my rolmodel ?❤️
naawa baie dankie ☺️
Hoe doen jy en jou kerel dit? Hy werk,,jy studeer? Julle is so perfek
Ons doen great baie dankie ❤️❤️❤️ Glory to God
Jy is letterlik DIE CUTESTE meisie ooitttt ??
naaaww baie dankie ?☺️
Watse foon het jy?
iphone 7
En hvl jaar verskil jy en jou sussie
4
Hoeveel jaar verskil jy en jou boetie?
14
Ok, throwback tyd. As jy kon terug gaan, sou jy nogsteeds daai breakup video post? En is jy spyt? Honesty hour.
nee ek sou gladnie ?? ek was 16, en is spuit oor baie baie dinge wat ek gedoen het toe ek daai ouderdom was
waar het jy daai geskeurde jeans gekoop wat jy gedra het op die foti saam jou ma by die see dis hot wahw ??
by n chinese winkel ?
How can anyone be expected to move on from racial division in this country when everyone is just stabbing everyone in the back
.
Like they get into provincial teams, university, jobs, now Discovery is giving all black clients shares, they have the whole world at their feet and yet all they do is act like victims and complain
.
Waar sit al jou peircings?
regter oor: 4 lobe piercings
linker oor: 2 lobe piercings en een forward helix
aan die einde van moevie MOET hulle almal se wie daarin gespeel het en ek sien nie jou naam op maze runner se nie as wie het jy gespeel
eks een van die immune kids x
hey, ek is 27, wil jy bietjie gesels op wattsapp
hi, ek is 18, ek wil nie bietjie op whatsapp gesels nie
Jys rerig so mooi. En jyt n super mooi lyf! Oefen jy hard en eet jy baie gesond? Hoe bly jy motivated, Ek struggle rerig met my lyf
ek gym elke dag van die week en PROBEER slegte kos vermy waar ek kan ?❤️❤️❤️ baie dankie .
Sjoe jou hart het darm baie haat
nope gladnie ❤️ ek wys liefde vir mense wat liefde wys vir my en laat nie anonymous mense my onderkry deur agter hulle fone weg te kruip nie
Ek het n eier gekook in die microwave en toe ontplof hy nou werk my microwave nie en ek huil
wow ?
Het jy Dylan o’Brien ontmoet?
ja
Ek. Wil nie lelik wees nie maar jinne girl, strap darem vir wouter vas in jou kar met sy safety belt of iets. Ongelukke gebeur so vinnig :(
hy is vas gemaak, altyd, EN hy sit agter vir veiligheid so asb moenie vir my sê wat om te doen nie- ek is besorg genoeg oor my boetie
Gaan jy plett rage toe?
yess
Lyk my nie jy het respek vir jou ma om die heeltyd jou arm bo-op haar kop te sit nie. Al dink jy dit is n grap is dit meer oor respek wat min is.
omh dis my en my ma se pose ? jyt nie n idee wie ek of my ma is of hoe ons verhouding is nie. Judge lekker oor n pose wat ons altyd maak - hjb van my af dankie
How many piercings do you have?
7
Is daai jou suster se kind ? Dis seuntjie?
dis ons boetie en altwee my ouers se kind ❤️
Are you contracted with a modelling agency?
with an acting agency ? so no
Dra jy n bra of iets by jou matriekafskeid rok?
nipple stickers ??
What do you weigh now??
50’s , but it differs regularly
watter kar het jy
VW polo comfort-line
Hey ur beautiful and u are so friendly its like a fantasy and ur so caring and u have a heart of gold so never change for no one because u perfect and life without u would be like a broken pencil pointless Dean1_1
this is very sweet thank you
Julle tweeQs is super oulik hoor!
naawww baie dankie ?❤️
Hvl ht ju mx afskeid rok gkos
jy kan my gerus dm ?
Hoe het j saam met jou ou na mx gegaan - ek bedoel soos met stellies se reels en so ?
Mens kan uitskiet, die kaartjie is net duurder en jy moet punte opbou deur te werk in gr.11 om in aanmerking te kom vir n kaartjie
Het jy vir Andre mx toe gevra of het hy jou gevra ?? Aangesien dit jou mx was , het ek net gewonder ? ??
ek het hom gevra ?❤️
Jy is vrek mooi. Jy en jou ou is die oulikste oooooit
naawww so baie dankie ??
Ou: Kan ek jou nommer kry?
Ek: Gaan ons ‘n Karli en André wees?
Ou: Wat?
Ek: Dan nee.
omw dis MAL cute ??❤️❤️❤️❤️
Jy het mos n iphone neh is dit waar dat mens hoeveel keer n maand data koop vat die foon soo baie data ?
ek kom reg met 1.5 gig data in n maand.
Ek glo nie hulle sal so normale meisie in maze runner laat speel nie
oukay ?
Wan is jou mx?
dit was gisteraand x
Jys beautiful. ???? Jys net soo gorgeous. Ek loveeee jou. ❤️❤️❤️
naaww dis soo sweet ? baie dankie ?
planne vir volgende jaar?
beplan om n beter mens te word
Wat gaan jy volgende jaar doen? ?
bcom human resources/ business management
Het jy al ooit enige strip games gespeel ?? *
nope
Wat jo insta naam ?? X
karlivdmerwe ?
Wattr social media gbruik j bja of gniet j ??
insta ?
Waar kan ek love quotes kry?
google
weirdste ding wat jy vandag experience het
was in n antrek kamer in The Fix en die lig het net uit die dak uit geval en gebreuk ? was baie freaky tot ek en my suster uitgefigure het dat daar mense in die dak werk bo ons en die dak oop gemaak is en dat hulle ons kon sien van bo af
met watse foon is daardie foto van jy en jou moeder geneem by die see met jou geskeurde jeans aan?
my iphone 7 ?
ek mis jou blond
ek ook glo my ??? baie dankie
Jys pragtig * x
baie dankie ?
Wats jo fav kleur bikini ??*
neon oranje ?
Wat is goeie idees wat ek en die outjie van wie ek hou kan doen as hy vir sie eerste keer kom kuier? Ek wil nie heeltyd lê en movie kyk nie want ons js nog nie saam nie ? Wat sal jy voorstel sodat ons mek beter kan leerken
wel movie kyk kan baie goed afloop, as jy n wenner kies. Soos n goeie suspense of n brilliant comedy, andersens kan n af TV met stilte en baie topics tussen twee mense wat actually belang stel in mekaar die trick doen. so kom mens vinnig agter of iemand werklik jou geselskap geniet en met jou wil gesels ?
Jy is asemrowend, jou hart is saggeaard en my blessing van bo❤, ek is baie lief vir jou❤ AndreJvR
naaaawwwww my engel dis sooo oulik ???❤️❤️❤️ onmenslik lief vir jou ❤️
1. Jy en jou ou is goals
Ek wil graag weet baklei julle ooit though en hoe handle julle dit dan? Ek en my ou baklei en ek weet nie of dit nou net te veel raak en wat om meer te doen nie?
naawww baie dankie dis soo oulik ❤️ Ja, ons doen. Elke couple moet soms vas sit om vorentoe te beweeg en te verbeter. Ons baklei is altyd vinnig en word maklik uitsorteer, want ons skree nie opmekaar nie, vloek nie, spite nie mekaar nie en begin nie ekstra fights of vorige fights op nie. Ons fokus op een ding op n slag en werk daaran ❤️❤️❤️
KARLI IS BEFOOOKKKKKKK?♀️?♀️?♀️?♀️?♀️?♀️
? naaww so baie dankie ek vat hom as n kompliment ❤️
Insta name
@karlivdmerwe ?
So how long can you handle your BARE soles being tickled?
Probably 2seconds max and i’ll start kicking ??♀️ you sound odly interested for somone who’s never going to tickle me
Do u answer dms
if you say something nice or ask a question yes
Score these ticklish spots out of 10- your ribs, underarms, tummy, soles, toes
ribs 9
underarms 10
tummy 10
soles 10
toes 5
Haha hilarious answer you are actually pre funny ngl
?
Hi ?
Die is seker weird maar het j in die movie maze runner : the death cure gespeel ? Want daar is n meisie daarin wat net soos j lyk ?
yes dis heelmoontlik ek ❤️
Top 5 ticklish spots? ❤
1.everywhere
Het j nog ooit instagram ?
yes my account is nog daar, ekt net die app van my foon af delete vir eksamens
Ek het nou net the death cure gekyk toe sien ek vir jou ! Dis so flippen cool ???
??
Jy lyk soos die awesomeste mens .
naawwww dis soo sweet van jou baie dankie ❤️
Top 5 movies? ❤
1.Mean Girls
2.The Vow
3.Shrek (net 1, nie die res nie gladnie)
4.Eight Below
5.Wonder
Ek was jou 8ste follower❤️❤️
joh dis legend ??❤️
KAN NIE OOR JOU EN JOU OU SE CUTEGYT KOM NIE FOKKET ?❤
naaawwwwww super cute ?❤️❤️ baie dankie ❤️❤️❤️
Nou’t jy en Anja albei baie mooi bruin hare
dankie ?❤️
dis letterlik di mooiste ding om te sien dat jy en andre elke week saam by di kerk is julle praise saam Sy naam en dis wat regte couple goals is ❤️
Jy het nie n idee wat hierdie vir my beteken nie ❤️ God is nr.1 in ons verhouding en dit maak ons 10x sterker. So baie dankie vir hierdie ❤️❤️❤️
ek was al hier voor 300 followers??
jys flippend legend ??? ek wardeer mense soos jy flippen baie
hoekom in amper ELKE foto van jou en jou ma sit jy jou arm op haar kop?
signature move ??
Die brunette tho ????????????????????????
naaawwww dankie ?❤️
Sal j ooit iets met ju ex ou gan dun? Soos coupel met coupel. Of aleen met ju ex se meisie? Sorry dis seke ‘n weird vraag. Maar my ou wil iets met sy ex en haar nuwe ou gan dun.
nee gladnie ? ekt al tyd met sy meisie spandeer maar double date? rather not
Wat dink jy van Luben en sy meisie en watter skool is sy
sy het laasjaar matriekileer in Stellenberg, sys die sweetste meisie ooit en hulle is yster ❤️
VIEW MORE