36
Replies
Iemand in die oog??
Niemand nie
My jollerQ ??
Hannno☺????daai inside joke nehhhh
What's something you fell in love with instantly?
eyes?
Wat is die oudste waarvoor jy sal gaan? Want ek dink ek val buite die range..
dm my dan kyk ons ✨
Ek wens net j kan ophu die sleg in my raaksien en begin na die goeie dinge kyk.
as ek manet weet wie jy is?
Jy is mooi ! ??
Baie Dankie?
Pragtige meisie enige iemand in die oog??
nie nie eintlik nie ✨
Weirdo.??❤
definitief want wie like normaal wees❤☺
I don't know you but you have really good style ☝✨ pierre_de_beer_
Baie Dankie ..eks bly jy like dit?
Jy is beeeeeeldskoon verby.?? b.rademeyer
Rademeyer? liefde vir juw
3 mooiste seuns in gr 11 ??
ek kann eintlik nie kies nie daars baie mooi seuns in gr 11?
Enige iemand waarvoor jy kwaad is op die oomblik?
nee glad nie✌
Ek het al in miljoene verskillende manier na jou gekyk en elke keer raak jy net mooier en ek net meer verlief ?
ASB dm my en Se wie jy is..?
Jy is defos pragtig verby girl!!*??
Baie Dankie ✨
Jy laat die son elke aand sak om dat hy jaloers is! Jou glimlag kan tot die maan n skynsil gee ! ??
Random seun! ?
DM my sal graag will weeet wie jy is
Joh stop being so beautiful ?❤
not that beautiful but thanks✨
Eks eintlik jaloers op die reen wat op jou van dit is so nader aan jou as wat ek nog ooit was! ?
Random seun! ?
Ek weeet nie wat om te Se nie ?
Jys regtig eintlik n baie oulike meisie Kaylan xx .. hoop jy het darm geleer uit die ou uit xx
Baie Dankie ....en agg wat sali Se dit was eintlik n fouti maar ek het darm geleer✌✨?
You glimlag helder my dag elke keer en ook deur moeilike tye! You glimlag kan tot die son jaloers maak maar wat jy nie weet nie iemand sal eendag enige iets vir jou doen net om jou gelukkig te maak ! ❤️
Random seun! ?
aww?die is heavy oulik bitter baie Dankie
dm my ASB sal graag wil weeet wie jy is??
Teeeee JJ altyd Nina's?✌ will mos deals maak en verloor?
Wat het die ou gedoen?
niks slegi ons neti uitgewerki maar hys n goeie ou ...rede omdat ek gese het ek wens ek het hom nie ontmoet nie is .....miskien kon ons darm nog vriende gewees het ..maarr ons is nie ??
vankiie baie liefde vir jou❤
N paar post terug wie is [die ou] en wat hy gedoen
Dm my dan vertel ek jou?
What is the weirdest thing you ever did on a date..if you don't mind me asking??
it was a dinner date ...we were talking and I sort off spit on him ...and we never spoke again??
Jys mooi
Baie Dankie glo jy is ook dm my?✨
Money or Loyalty ?
Loyalty✨
Hou op stories opmaak .. ?
Te bang om jou naam by te sit off????
Snapchat ?
Deffoss dm my?
First impression of this girl? ?????? instagram.com/__jouurdann__
I think she is pretty ?✨
What do you wish had never happened to you?
Ek wens ekt nooit geval vir [die] sekere persoon nie ?
VIEW MORE