Visit this profile later to see if your question was answered.
ek mis jou baie meer my jo♥️♥️
Nee ek doen nie ,maar ek edit dit by lightroom en vsco🤗
almal is mooi ,ek dink ek sou dieselfde van jou sê
ek kan nie eers beskryf hoe graag ek jou net langs my wil he nie🥺
Nahh
😘
Dankie x
🥰ek weet nie wie jy is nie maar ek belowe jy ook
Hts Middelburg
☀️dankie
Want eks nie in mhs nie😂🙈
❤️😂ja nee kyk
en jys Dory want jy vergeet soms hoe goed ek vir jou is ❤️😂
treat people with kindness💛
😂😂okay ,ons sal maar moet sien
Jy het seker ook ‘die cheesiest pick up line’ gaan opsoek vandag😂
Maar dankie tho x
🙌🏼🙌🏼🥺nawwwggg
ek aanvaar dit net as jy aanvaar dat jy dan lank gaan moet wag😘
Dankie ,maar almal doen tho🥰
sure ,hoekom nie😉
Dankie
Maar nee🌻
Ek love hom😍
Maar meer van Niall :)
Google is ń darem maar lekker plek 😂😌
Jy verstaan nie hoe baie ek hierdie waardeer nie🥺 dankie vir dit
Franster❤️❤️
Ek gee jou 15/10🙌🏼🥺
😂😂nee nee , jy sal binne n week moeg raak vir my ek belowe jou
Luister ,ek gee regtig nie eers n bietjie om oor die nie en die feit dat jy my heeltyd qooh oor hom ,is noggal irriterend (no affence)
Ek was lankal oor hom ,maar ek is nie spuit oor enigeiets nie. Dit het my goed geleer ,n beter en sterker mens gemaak aswat ek was.
Daars seker beter goed wat jy met jou tyd kan doen as om heeltyd in te meng met goed wat ou nuus is? Dis ook nie eers die moeite werd nie... so ja😁
Lekker dag
Ek wil nie alles antwoord nie want dis dom
Jou meer beste Jo❤️
Aww dankie x
Eks altyd oop vir nuwe vriende❤️
Ons kan even besties wees as jy wil x
Wees meer spesifiek asb😅
Ekt baie mense in my lewe waarvoor ek so lief en dankbaar is x
Ag stoppit🥰
Dankie
wel dis darem nie my probleem nie😉
en jy is besig om afrikaans te druip😬
Ek het uit en uit net die beste😉
Almal leer elke dag iets nuuts
so daars way teveel ;)
Ek voel jou🥺❤️
Aww die is oulik x
Daars baie maar as ek moes kies...
God gave us the gift of life. Its up to you to give yourself the gift of living well.
Nah
Ag ek love jou❤️😏
Thanks babes😘
Wayy te goed😏😂
maar deffies nie so oulik soos die qooh nie😉
Uhmm ja daar is. Maar ek wag eers ,so dit maak nie regtig saak nie sorry🙈
Baie dankie ,ek doen alklaar😉
Agg die is spesiaal🥺
Dm my asb?
kaylasteynn
Maar as jy heeltyd gaan engels praat ,moet my asb nie dm nie😂
Ek gaan nou nie jok nie maar dis noggal moeilik tydens lockdown😬
Agg die is cute. Ek gee dit vir jou
Jy behoort te weet want jy wil mos so graag vir my n ring koop😉
Is dit sleg dat helfde van die waar is? Ek twyfel sterk dat iemand actually n crush het op my.
Ja ,ek wag rustig😉 Of dit nou n week,n jaar of 10 jaar is. Ek glo almal soek liefde of dit nou hul beste vriend,n cuddle-buddy of ware liefde is.
As ek sê ek wag ,beteken dit nie ek gaan met niemand praat nie en dit beteken nie jy staan nie n kans nie. Dit beteken net dat ek nie naïef gaan wees (soos ek was) nie.❤️
aww ,die is oulik
Ek dink almal moet bietjie hulle crap stop en besef dat niemand perfek is nie. Mense maak foute asook leer hulle uit dit uit ,so los hulle net...
Dankie vir die x
Jou ook?🤍
Jy gaan anders dink as jy sien wat in my vriendinne se gallery aangaan😉
Jou meer x
You too🥺❤️
Nahh ,ek het byvêr😏🙋🏼♀️
Dit maak 2 van ons😏
Aghh ek verlang❤️
As jy my gaan vra om te kies tussen die twee ,sal my antwoord heel moontlik Pretoria seuns wees. Jy kan nie van my verwag om te kies nie😅
Jou ook beste❤️
Nie waarvan ek weet nie?
As iemand my vra sal ek deffies ja sê ❤️
Nahh ,maar dankie x
Ek verlang ook net soveel❤️❤️
Vriende x
Want elke keer as ek hoes dink almal ek het corona en bly maar eerder weg.
(En dis nou ás ek die geleentheid kry om actually Superspar toe te gaan)
Aghh jou ook my best🤍
Aggg ek belowe die oomblik as ons mekaar weer sien gaan jy baie moeg wees vir my en hoe baie ek oor hierdie lockdown gaan kla wat ons uitmekaar uit hou🥺🤍Love you
Mis jou meer x
I’m rooting for you🙋🏼♀️
Ag dankie😬Maar eks jammer ,vriendinne soos hulle is baie moeilik om te vind
Het almal nie?😉😊
Daai famous woorde😏😂
Ohh no honey ,look at you🥵😂
nee ek sal nie.
Jy moet maar uitvind ;)
Ek sal so sê ,dankie
Ek gebruik nie filters nie x
Gaan by light en color en stel goed daar😉
as iemand my vra ,sal ek deffies ja sê x maar ek kan seker nie net daar opdaag sonder n date nie😂
dis baie oulik van jou x
what 'bout him?😅
Nope
Lightroom x
Gladnie