profile img

Kayla

kaylathiersen

Ask me anything you like anonymously

10 Replies

Hoekom kan jy nie n bietjie nicer wees nie.

Ek weet nie wie jy is nie, so sal nie weet waarvan jy praat nie?

kaylathiersen replied 3011 days ago

Jy het die mooiste oë fck?

Dankie ☺

kaylathiersen replied 3115 days ago

Haha. Ja jy doen. As jy my nie geken het nie het ek my naam gegee. x??

Maar dm of whatsapp my dan?

kaylathiersen replied 3203 days ago

??. Dis beter as jy nie weet nie.. xx?❤
Lekker dag.. xx

Ken ek jou?

kaylathiersen replied 3203 days ago

Haha. Ek kan ongelukkig nie se nie. Ek waardeur net iemand soos jy wat regtig in n diamant verander het. Jy gaan nog net mooier raak Kayla. xx?❤

Sal graag wil weet wie jy is? ?

kaylathiersen replied 3203 days ago

Kayla jy het regtig baie mooi geraak.. Jy is vir my 1 van die mooiste meisies rerig waar.. xx??

Dankie dis oulik ? maar wie is jy? ?

kaylathiersen replied 3204 days ago

Van wa is jy???

Moorreesburg?

kaylathiersen replied 3212 days ago

Kan ek dalk jou nommer kry asseblief????

Dm my ?

kaylathiersen replied 3214 days ago

Jy is ongelooflik mooi?

Dankie ?

kaylathiersen replied 3215 days ago

Hi is jy single

Hoekom?

kaylathiersen replied 3248 days ago