Visit this profile later to see if your question was answered.
Elke meisie op die planeet. ☀️
Stumpiiiee ❤️
Ek waardeer jou vriendskap baie, dankie vir al jou motivering deur alles ❤️
Eks bly vir jou en J ❤️
Hierdie jaar, chane ❤️❤️❤️
hou op beledigings rondmoer
dankie.ek dink jys hans.??
hoeveel moet ek noem???
ek belowe jy is mooier❤ nee nee, jy is n goodluck charm vir my baadjie❤
jy is mooier ek belowe ❤? #shokolol
moenie jammer se nie, en maak jou wens waar en kom wees in my groep..
niemand gaan jou stop nie???
vertel my meer?
ek neem nie aan ek is mooi nie; ek dink eintlik almal is mooi in hulle eie manier?
selfs jy, jy is iemand wat n ongelooflike mooi eienskap aan jou het.
en dit was nooit my intensie om ander te laat dink ek dink ek is mooi nie; en lyk my as n mens vandag selfvertroue het beteken dit jy neem aan jys mooi?
as ek gewet het wie jy is, sou ek jou kon se??
? jy kon my net dm?
nee, nie lelik nie.?
r.o.
jys die beste???
hoekom se jy so?
?? hoekom is jy so nuuskierig?
dm my as jy wil weet?
uhm;
jarrod, marcel de beer, dandre cronje en katoe?
wat is dit met julle wat dink ekt n mattiek crush??
daars net iemand wat mooi is,dis al.??
ziiinnnddaaaa?? jy is letterlik die beste op die planeet. ekt soooo baie liefde vir jou xx
nee, het jy??