Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek wou in n skool wees wat naby aan my was en kloof het te ver geraak💁🏻♂️
Dankie, eks ook gelukkig
ek kan jou seker nie keer nie🙂
I have Geography, Cat and Egd.
It goes good mahnn, hope you doing well too✌🏻
Baie dankie ek waarder :)
aweehhhh jou stoopid A$$😏👀
Wat keer ons?
Ons is hier vir mekaar en om mekaar op te help❤️
Gelukkig is opinies iets vir ons almal, en ek maak niemand intentioneel seer nie, dis seker net hoe jy daarna kyk😉
Jys ook cute x
As ek desperaat genoeg was om myself te vry sou ek jou net dalk kon se.😉
Do what you gotta do✌🏻
Ek dink almal het genoeg binne hul.
People should stay true to themselves.
Maar dankie ek waarder dit hartlik.
Mag ek weet wie die is asb?
Eks Keagan.😂 maybe doen jy, maybe doen jy nie?
Baie dankie ek appreciate😌
Wel dit werk gelukkig vir my😂
Maar blykbaar sien jy my elke dag so hoekom se jy dit nie self vir my nie😉
Ek mis jou ook❤️❤️
Nee, ek kyk nie juis uit nie
Not a thing, maar dankie :)
Baie dankie, ek belowe jy is ook❤️
3des is die beste😏
Saam my een vriend en my fam.
Ons was nie official nie, so ons het net dinge af gecall.
Asseblief se my wies jy? 😂🙈
Wats dit met al die specific questions😂
Message my dan kan ek jou vertel.😂
Ek gaan saam iemand ja.
Got it covered :)
Mens werk beter😂 maar baie dankie :)
Dm my en ons kan chat?
Oehh hiii frend😏😌
Baie dankie ek waardeer❤️
Jealousy makes jou naer-sty😂
Somewhere inside me
Dankie baie!😂
You don’t have to be shy👀😂
Baie dankie, maar dinge gebeur vir n rede en dit mag dalk beter so wees vir die toekoms?
Praat met my, dalk help dit.?
I hope it’s gonna be sooner. ?
It’s just sad to see everything we had fade away.
Lewe gaan voort, sy beteken steeds ongelooflik baie vir my al is dinge nie 100% okay nie.
Thanks ek waardeer, whoever you are
Well ek waardeer die kompliment?
But ek weni hoe om op te hou as ek nie eers weet of ek is nie???♂️
My mom.
(my family and friends are important as well)
Damn jy wird baie waardeer, eks dankbaar❤️
Ons kort ook meer mense soos jy mense positief maak??♂️
En die vriend is???
My reply gaan way te inappropriate wees vir die publiek.?
(ek bring jou stuff môre okay)
Hoorie* meisie ek dink jy weet baie goed??
Baie dankie :)
Ek weet nie wie jy is nie, but ek reken jys ook nice ;)
Ek het inderdaad.
Ons is vriende as jy wou weet :)
Ek weet nie eers daarvan nie?
Well to start off I would want her to be herself and to feel completely comfortable around me and I would like if she can share my passions with me cause I’ll be doing the same and I think it’s quiet important that I’ll be an important priority.??
Well that’s something I’m not able to say :)
Wel as ek weet wie jy is kan dit n goeie begin wees??♂️ :)
Nie spesifiek iemand waarmee ek myself sien nie?
Raai wie kry hom nie terug nie?
I guess that’ll be the word “true”.
And you actually thought I would care what you think? go work on yourself pls - best of luck?
Wel seker nie jonger as 2/3 jaar nie, maar as die hart goed is dan sal ek weet ??
Dm my dan net??♂️?
Wel ek dink dit was soos graad 7??
Aww thanks ek appreciate dit so baie??
Dit sal jy maar self moet uitvind??♂️
But now I know who you are??
Almal is ewe oulik op hulle eie manier??♂️
Baie dankie ek waardeer dit x
Uhm ek kan dalk dieselfde sê but ek weni wie jybis nie??♂️
Ek soek hom nog??
Single and hayy thank you?
Ek miss jou ook? x
Same goes to you?
Agg maar eks te lief vir haar??
Aww thanks hay? dm??
Ek weet nie hoekom sal enige iemand met iemand se hart sal speel nie❤️
Niks wat jy sê maak sin nie en dis baie kras om so te praat van n meisie. En wats fout daarmee om vriende te hê? Kom bietjie agter die skerm uit en hou op soos n coward optree.
En as sulke dinge jou maak goed voel kry ek jou uiters jammer, want dis regtig hartseer om so daaraan te dink, sterkte, jaloesie maak mens lelik.
wel ek dink ek en Jade is sover net goeie vriende?
dankie? maar wat het die skool daarmee te doen??
Wel nee ek doen glad nie, eks net nie daar uit opsoek nie liefde of iets nie?
Wel die belangrikste ding is lojaliteit✨
jy weet ek smile altyd :)
Fankksss??♂️ ek bet jys ook :)
Dit hang seker maar af wie die girl is hay?
Being funny now ;)
Well I’m not too sure, but I’m not wasting my time with someone again ;)
Let me know who you are then???♂️