Visit this profile later to see if your question was answered.
Yesssss?
Unoficially oficial
Yes yes ???
Uhm ? wat?
NorthBlack ???
Thank you ?
Much appreciated ?
And i miss you ?
???Oeehhh neee . Twyvel daai wen gaan gebeur .
Dankie dankie x ?
Stunner ?
Yolandie Steenberg ?
Liska ???
1. Hippy by heart
2. Love pit bulls. ?
3. Hulle het n braai pit. ?
4. Was eers in stellenberg toe gaan sy stellenbosch toe.
5. b**ty ??
6. Squash queen
7. Gisela's best .
8. Loving heart en baie open ?
9. Ek miss haar ? hoop sy miss my . ?
10. Deelsaam .. ???
Bonus .
Altyd up for an adventure x
RobYn ?
1. Sy was my roomate in Stellenbosch hoër gr 10.
2. Sy het mooi eyebrows .
3. Lashes goals
4. Was eers in Stellenberg hoër.
5. I remember sy en Liska was close .
6. Queening always.
7. Sy is beautiful.
8. Like sushi .
9. Sork as sy lag??
10. Baie fotogenies.
Of glad nie ?
their kids into teams .??
geuss that's the reason why bae keeps grabbing it?
?????
sure thang
?????
1. gisela is een van die realste mense wat jy kry.
2. hou glad nie grudges nie .?
3. sy staan by haar vriendinne no matter what. ?
4. best friend - Emma ?? of mary jane ?
5. hippy vibe ?
6. sy het n sussie (ouer) Xenia . hulle is goals ?
7. sy kan etter mooi sing ??
8. ek dink *dink* sy bly in Welgevonden (was net een keer daar en ek kan nie juis enige iets onthou nie , behalwe dat ons kak honger was ) ????
9. sy is mooiste met n goeie hart?
10. sy is iemand wat jy nooit sal wil verloor nie ? n regte keeper. ?
ek love haar.
okay?
*mari-lize
1. nickname - miggie ?
2. lekker mens om meer te kuier ??
3. rook marlboro blue beyond ?
4. het 2 sussies (waarvan ek weet) lize-mari en doempie ? miggie is hardkoppigste ?
5. sy drink nie meer nie (dis wat sy sê) maar ek sceme sy drink nie meer nie . sy suip ?????
6. haar best friend is Anine ??
7. sy bly op n plaas tipe ding net buite witriver ?
8. sy is alergies vir die neute goed wat op hulle plaas groei .???
9. sy kan goed kar bestuur (ek was amper dood ) ek joke ???? nie regtig nie ???
10. sy is een van die realste mense en jy weet sy sal by jou staan no matter what??
bonus ??????
1. voor sy witrivier toe gestrek het het sy in middelburg gebly ?
2. sy het noggal bad luck as dit kom by karre + drank.
3. sy mind nie loop as sy kwaad is nie ??? (inside joke)
4. sy's lief vir my (ek hoop)
awwhh ??? much appreciated x???
buttt . jys mooiste x?
fake people ??
ek ken haar nie regtig persoonlik nie.
maarrr .. ek kan sê/sien is dat sy n baie lojale vriendin is - sy glo in regverdigheid en eerlikheid . en niemand moet in haar slegte boeke wees nie. haar familie en haar vriende beteken baie vir haar en sy is baie intelligent .
sy is goed in atletiek , netbal en hokkie .
sy het die mooiste lang hare. ?
*annecke ?
hoekom nie ?
nou doen ek ❤?? dankie anoniem x
mkaayyy ?❤
1. ons het basically dadelik geclick gr 9 by stellenbosch laerskool se swimming pool , sy het my haar handoek geleen wat nie eers haarne was nie ???
2. marlboro red beyond/blue beyond is haar brand maar ek sceme deesdae rook sy meer natuurlike goeders ??
3. waneer sy kuier word sy redelik myt gesuip en na die tyd pretend sy dat sy die nugterste was ?
4. laaste gesien toe ek saam hulle kruger nasionale park toe was ❤? haar spirit animal is die elephant ?
5. sy kom voor as n regte teef - sy is een tho maar dis okay , cause as jy eers in haar goeie boeke is , is jy fine ? as jy nie is nie .. well , goodluck x ?
6. sy is deesdae smoor verlief op "die hout" ?(dawood)
well was al vir baiiieeee lank - so stay away gurls ??
7. sy het die chillest ma ooit ❤?
8. best friend - gisela venter ??
9. sy like haar music baie en dans soos n kalkoen??
10. haar dimple op haar linker wang is my favourite feature van haar ❤ en ek like haar oë kleur .
bonus - sy support gays ?
- baie straight forward persoon ?
- hou van music festivals ?
- hou van buns ? en maak killer breakfasts .
- happy go lucky persoon ❤
anytime ?
1. sy het legit die beste ma , ooit ❤?
2. mila het huge boo*s en maak n perfect pillow , except for that het sy n exceptionally perfekte lyf en sy is beeldskoon thats why ons so min foto's saam het.?❤
3. hulle het n gastehuis in kuilsrivier en van my klere is steeds daar ?? eintlik maarnet n verskoning om te gaan kuier .??
4. sy is so goed-hartig en lojaal en doen alles wat sy kan vir haar vriende / vriendinne.? n regte keeper.
5. haar siggies brand is marlboro gold beyond (wel was, dunno if it changed) but sy was nooit een vir die red beyond nie. ?
6. sy kuier redelik baie en drink baie wyn ❤ Tenika en Monique is haar besties/sussies. dink nie lewe sonder hulle sou selle wees nie.
7. eerste keer toe ek haar sien toe dink ek sy's n btch ?? die kuilsrivier girl met die hakke in die koshuis, emma marais se kamer - like wie dink jy is jy ?? waar's jou ma?? ??❤ toe is ons die volg jaar in dieselfde kamer en het kak diep in my hart in gekruip.
8. haar mat is kak gemaklik ?❤ glo my ????
9. bacon bikinis, crop tops , skinny jeans en skeakers is haar ding ? en sy mag maar ??
10. sy is kak oulik maar moenie dat daai kort gat jo fool nie ?? sy word nogal redelik vinnig geiriteerd en is basically short-tempered ?? maarrrrrr ... ons almal bly steeds lief vir haar ❤?
bonus - sy het asian familie ?? kak cool .
well well well ? ek het ook n chrush
j u s t i n d y l a n e l s
ja , ja ek hou van kuier ??
well , ek het actually op fb gepost wie in witrivier bly , toe inbox mari-lize marais my ❤❤ ons het basically dadelik geclick, toe ek in witrivier kom toe chill ons en so aan en toe ontmoet ek nog mense deur haar . like simon , luan_x2 , anine , lize , dean , kayla ... en nog baie meer ??
super chilled mense ?
ek het nie n probleem met haar nie ?
i let bycones be bycones?
i have a zero tolerance for bullsht and that's why idgaf about fake 'friends' ☺❤
oh , but i honestly couldn't care less ??
anynomous ??
dankie anoniem ❤?
dm my x
sneakes , obviously .??
easy ?
1. Cardi B is haar (ons) role model en all time favorite artist. ?
2. syt 2 siblings - Karen en DC but sy's baie different as hulle. ??
3. sy's mal oor hokkie , laas jaar saam my eerstes gespeel en dis een van die redes hoekom sy volg jaar by Pukke wil gaan studeer.?
4. sy het kinda n boyfie (Dewald) maar distance is n kak ene - although daar is n foto van hom in ons locker teen wie ek heeltyd moet vaskyk ?
5. sy bly kak ver yt die dorp yt op n plaas/plot met n klomp diere en dra permi vellies/gumboots of no shoes. ?
6. ek is haar best friend ?☺❤
7. sy is probably die mees straight forward persoon wat jy kry en dis seker hoekom ons altyd in die kak was by die hokkie. ???
8. sy was eers in HTS maar toe gaan sy HGH toe en weer terug HTS toe gr10 , die derde kwartaal omdat sy voel die fisies en wisunde is beter en dis toe ons close geword het.❤
9. sy het basically net seuns vriende cause hulle is real met haar en vertel haar like really juicy stories ???
10. hulle honde is kak vicious en soek net flesh ? hulle calfies is mal cute ? en die ganse is soms n las .? of dood? en in hulle maag. ? (inside joke)
well well well ?
sê niks dan is daar niks ?
jy is deffies my tipe mens ? jy verstaan my??
dm my x?
dink jy rrg ek warry oor jou opinie?? ?
as ons bedoel is vir mekaar sal dit werk ?
as ons nie is nie , kan ons darm sê ons het probeer ?
in n manier , ja . ?
maar daar is n paar mense wat diep in my hart gekruip het , baie vinnig ?? en ek miss hulle.
nuwe vriende te ontmoet ?
babyyyyyy???? ek miss jou ook , vkn baie???
anoniem ?
jy word waardeur x?
jy is seker ook nie die enigste een wat so dink nie ?❤?
but who cares ?
opinies verskil x?
? pour my drink, I sip it slow ??
meer spesefiek wees ??
watse kuier? x?
?lorine chia + slade da monstra - burn one ?
you can't judge how beautiful a girl really is by the way she looks ??
nee Dankie x❤
yes ???
dis actually baie lekker x?
anoniem ???
dankie jy x?
catch flights ? not feelings ??
????
? Dankie anoniem ??
ek try maar x❤?
mmm ???
anoniem x???
sou jok as ek sê jy is nie x???
that's the thing , I'm really not.
you're just mistaking my honesty for rudeness .
???
anoniem ??
dm my x ?
jy kry chemical en organic fertilizer , gewoonlik beskryf as 'lawn fertilizer' maak plante vinniger groei x
??
ek gebruik dit maarnet as n metafoor x??
babe ??
don't hate the player ? hate the game ??
yes?
nelspruit - soon .?
en ek miss stellies ??
sal kom kuier, belowe x?
ek sien nie dat jy my drank voorsien nie , so jy kan nie praat nie x??
dm my ? ??
my alles ?♥
van dag 1 af het ons net eenvoudig geclick.
there is absolutely no words to describe how much she means to me ???
you all should stop calling each other ****s and *****s. you just make it okay for guys to call you ****s and *****s .
en also , sys n baie nice , lekker mens om mee te kuier
? eintlik is ek . ♥