Visit this profile later to see if your question was answered.
Aggg jitte het ek nii dit bieQ nodig gehad niee dankii baie ek waardeer dit soo baie❤️dm
Is dit soo🧐well unlucky you🥲ekt die beste hoor😻
Ons het lekker gechat jaa heel cool girl👀
Hoee soo?? Eks nog hiersoo
Ek dink regtig dit is hoor🙈
Dankii baie sy maak my rrg vrek gelukkig hoop jy kry iemand soos wat ek gekry het x
Ek is werklik gelukkig saam haar jaa😍😍
Is jy rrg...👀
Eks seker daarvan ek mis jou ook👀
Oeffff ons gan hard kuier😏🥳
Jitte waar begin ek even...sys n besonderse meisie met die mooiste hart ooit😍haar persoonlikheid trek my in en dan prt ek ni eers van haar smile nie😍sy laat my so spesiaal voel en sy laat my wanted voel😍sys net alles😍😍😍
Ahh my brahh jys kak oulik ons sal reel ek belowe❤️❤️
Hys ni n slegte ou ni maar ekt ni tyd vir hom nii hys tweegesig en sal nooit iets voor my se nie maar agter my se hy mos hy sal my slaan maar hy moet kom...die jaar is amper klaar dan kan ek ni meer geskors word nii😉
Agg jitte jys te oulik dankii baie ek waardeer ek sal altyd uit my pad uit gaan om mense te help ek love daai gevoel om mense gelukkig te maak👀😱
Natuurlik kan ons eks jammer rekord hou my nogals besig hoor👀🙈
Moenie bang wees nie daars niks om voor bang te wees niii man👀
Aggg dankii man ek waardeer...😁
Ek het indeed😍
Agg sys nie n slegte mens nie sal haar nie sleg maak nii maar sy was niks meer as nt n flirt nii😉
Nou dm dan doen ons iets daaraan👀🙈
Luister my maat wat van jy hou op jou naam hide dan kan ons moscdie issue uitsort😘ek sal wel uitvind wie jy is😉
Jitte✌🏼😅why all the hate😅maar hoori my brah kom se vr my wat jy wil se in my gesig en hkm sal jy nou jou naam wil hide maar ek dink ek weet wie jy iss😅✌🏼😘stay safe D ek kom vir jou😘
Dit was nogals warm vandag hoor🥵🥵🥵🥵
Well fanks ek waardeer👀🙈
Message my dan vang ons op🙈sorry as ek jou afgeskeep het🙈
Eks altyd keen vir n kuier😏👀jy moet my laatweet x
Agg is jy nii te oulik nii👀🙈
Sjooee isit soo👀😅ons sal maar sien😉
Jissiiieee well ek dink ek weet wie jy isss🙈👀ek waardeer jou net so freeken baie neee ons gan defnintief moett trouuu🥰🙈👀😱
Dankii baie maar ds ni altyd good nii✌🏼
Wys haar/hom wat sy/hy vir jou beteken gooi alles op die tafel en as dit nie goed genoeg is nie dont go there x...Maar weer versigtig wie jy trust mt jou hart sout en suiker lyk dieselfde
Awe my brahh eks seker daarvan eks net so lief vir jouu😂
Hallooo👀🥵