45
Replies
Hi noem jou enemies asb.
Hoekom moet ek julle se as ek nie vlippen enemies het nie !*
Jy Kharma Jonathan hier wil net se hey
Hey Jonathan !!!!*
As jy in beheer was ban ons land, wat sou jy ander doen?
Ek sou huge speakers in die straate plant en lat musiek speel altyd en ek sal sweets oorals verkoop en ek sal vir my scientests se hulle moet vir my n dinasour en unicorn maak :p
Who is your boy crush ? Just say his name
I'm not gonna tell you ... Because I don't even think I have one anymore
What do you miss about your childhood?
I miss my dad
Wie is op die oomlik jou emies en wat jy nie van hou nie ?
Lol
Die mense wat dink hulle is beter as almal
Just tell us his name
Who's name?
Who is the guy you like??
Uhm you wouldn't know him ;)
What does your perfect day look like?
Me and the guy I like , in the tv room while its cloudy and waching tv under a blanket !*
What turns you off ?
Every thing that's verry rong , the almost rong stuff rocks•̤̣̈̇
Hey raai wies ek
Brandon ?
Heyya* kharms... Guess who? (LitaQ'ii) yeaps:p wil nt kom inloer en se dat jyY_iis een amazing vriendinneQ'ii :D lvj en bje blyY_ek kon een awsm jaarQ'ii saam juw gehaad ht Ps. Liefies viijo LittaQii
Ahg tnx man , liefies jou ook buddie !* , en dankie vir n #awesome jaar ... Wait till next year :D
Who's your Crush :> LuanQi
I don't relly have one yes ⇆
Kharma hkm is jou nAam Kharma
Want my van is Swart en dit pas *
Ek weni wat mut ek vra nie
Nou moenie , blommie =D
Jy ht gese jy sal eerlik wees so antwoord haar vraag kharmaqii asb
Inelkgeval ek like nie rrg n dude ini laerskool nie !!!!! Dalk * , mar eks nie heeltemal seker nie
Jy ht gese jy sal eerlik wees so antwoord haar vraag kharmaqii asb
Ek heti !!!!
Antwoord asb
Vra my op bbm , en ekt niks belowe nie , ekt ni gese ek sal eerlik wees nie ? Of het ek :/
Jy het gese jy sal dood eerlik wees maria kharma. Asb.
Vra my net op bbm jou fart !!!!
Hi kharma wie like jy in die laerskool ? Wees dood eerlik asb.
Ek weet nie , vra my eerder op bbm *
The person behind your nose is really awesome *eddy*
Tnx ou , I almost didn't get that =D , oh man , the person behind my nose is sick as HELL !!!!!*
But tnx ou lvj **
Why are you so hot!!?!!
This is the second time ... Who the hell are you ?????? , and no I'm not !!!!!!!!!!*
How long do you want to live?
As long as I can !!*
Heyy kharma:) ek gaan juw mal bja volgende jaar miss!!:( jy was daii een one of a kind weird vriendin lief juw bja chom geniet volgende jaar :)
Ahg stoppit buddie ;;) , gan jou ook ontsettenlike bja mis :'( , mar ons weet nooit dalk word ek beroemd en dan sien jy op tv :D
Hkm is jy so mooi**??**
Hey ouens was n ruk terug hierso en nooo I'm not !
Would you rather trade some intelligence for looks or looks for intelligence?
Ek wil eerder al 2 he *
Wat dun jy uojaarsaand
Wie is jy chat asb op bbm want iemand het my die selfde vraag gevra wil net weet ~
Hkm voel n mens se neals sOos plastiek?? Hkm loop juw 2de laaste toon so skeef??
Ek weet nie en ek dink dis hkm ek so koel kan shuffle dis meer balans
GENIET KERSFEES ! ONTHOU HOEKOM DIT KERSFEES IS !!* HOOP JY HET 'n WONDERLIKE KERSFEES EN VOORSPOEDIGE 2014 Aremelle
Jy moet ook die kersfees geniet en n voorspoedige nuwe jaar he kan nie wag om jou weer te sien nie :D
Wie is juw beste seun vriend?
As ek vinnig moet besluit is dit *eddy* maar vra my eerder op bbm asb :)
Wat is jou gunstelling kleur ?
*Oranje*
Hey Kharma,wil net se jy is baie snaaks en kwl* love you friend en bly soos jy is moet NOOIT vir iemand verander nie en moet ooki worry oor wat ander kinders of mense van jou dink nie elke mens is spesiaal op hulle eie manier ! #stayawesome♡
MeLLa Ù¼
Tnx mella :D #stayawesome♡:*
Hou jy van Gertjie en George ?
Nope:~
How big is your TV?
Um seker so 51 inc ek weti rrg nie**
Ooo єk dink jy hou van Gertjie en Gerco !!! °̩s єk reg ??
Net een van hulle is reg :>
Van Watse oukies hoU jy aml? Se nt die voorletter van hul naam en num 2 :)
Van G en G
Hey kharma jy is awesome ;)
Aww tx jy is ook :)
When you help someone, do you ever think, “What’s in it for me?”
Nee nooit want dis beter om te gee as om te vat ek doen dit net partykeer in n grappie =D
Hi wil jy my vra vra
Nee want jy moet my ietsie vra *
Hoe is juw dag'Qii so ver?
Leker danq en joune
When you help someone, do you ever think, “What’s in it for me?”
Nee nooit ek sal net n grapie daaroor maak :)
One thing you want to say to someone right now, but can't or aren't brave enough to?
Ek mis jou supper baie
VIEW MORE