Visit this profile later to see if your question was answered.
Guardian angel from red jumpsuit apparatus
Nee. Ek sal nie Crazy human
Goths & Emo's, is mense net soos ons.. Emo's is net Emotional en Goths nou weer deep.. Xavier is regtig 'n nice persoon as jy hom leer ken :) maar kan ook kwaai wees as jy sy bad kant trigger
R u Crazy
Lol ek het die man van my drome en dis Danie hoe kon ek any way met jou trou as ek nie weet wie jy is nie bbm my laat ek sien
Nee, ek het nie daar is meer mense wat my seer maak om dat hulle my nie persoonlik ken nie maar ek weet eendag sal God my kom haal en die wat my seer maak hanteer
Lol Nee! Eeuwa
Dit sal wees om my ex Sarel te gedate het inplaas van vir Danie
Awh... Fanx maar wie is jy?
Well, Emo's / Goth's is nie freaks of Weird as jy die persoon werklik ken! So Nee, Hulle is nie Freaks of weird nie!! Ek het al 'n Goth gedate en kan se had the time of my life :D en daardie einste Goth wat my ex is nou my bestie vir like 4 jaar en ek sal hom vir niks verruil nie
L.O.L Xavie!! ;P Haai
Dit sou eindlik regtig intresant gelyk het hahaha Maar nee! My been is well korter Ja, Maar hy is nie af nie... Ek is dankbaar vir hoe ek lyk want God maak nie Copys nie
Nee, ek is nie. Ek is 100% strait dis hoekom ek 'n ou het! Maar het well baie lesbo vriendinne
Dylan??
Op 16 was ek nog op skool so nee, Wie se so?