249
Replies
Don’t do drugs kids.
✌let them do you.
Sien jou min deesdae , als okay?❤
Alles is okay💓
Hkm staan jou kar so baie by Lianke Heights?
Want my vriende bly daar 🤗
Waar is she deesdae?
Sy is in die burg saam haar stuk 😏 sy kom darem amper treug❤
Jys n stunning mens, never change ❤️
Baie dankie ❤
Is jy en Shè nie meer close nie?
Ons is nogsteeds so close soos altyd, sy is en sal altyd my beste maaikie bly❤
Jy motiveer my so baie 😊
Auwww baie dankie😘
Age
18 turning 19 in February 💃
is jy en Shè ooit nog vriendinne?
Yes why?
Jy is sooo mooi❣️
Baie dankie ❤️
Wat is jy en Shé?
Beste vriendinne ❤️
Ek dink nie jy hou van my nie 🙌😑💙
Hkm sal ek nie van jou hou nie?☺️💜
(Hang af wie jy is, dm my x )
Jinne maar hierdie mense haat jou nhe😂😂 jy is sulke nice persoon en mense waardeer joi goedheid nie😉
Baie dankie , maar ek luister nie na die haters nie 😘
Jy i i oulike meisi 😍
Baie dankie ❤️
Ignore jy my qooh girl
Ja ek doen 😘
Hukom worry jy so oor wat kayla ga dun, jealous much? Gelukkkig het sy i pappa en mamma wat kan sorg 👍
Ja my ouers kan vir my sorg , maar ek gannie my hele lewe afhanklik van hulle wees nie , ek het klaar reëlings vir volgende jaar so alles is kalm 😊
Die lewe daar buite is nie party en reënbogies nie,mens moet eintlik iets doen om geld te verdien! om te kan gaan kuier so ek hoop jy kom volgende jaar reg sonder jou mamma en pappa se geld😅😉
Ek sal moenie jy oor my worrie nie 😂😘.
Waar was jy die naweek?
By my tannie se troue 🥂
Jy weet seker “gouwsi” is gay
Jy weet niks van haar nie , en anyway dit het niks met jou of enige iemand anders te doen wat sy is nie , so hou maar haar naam uit jou mond uit dankie 😘👍
Waar wil jy swot?
Ek gan deur die pos swot 🌼
Mis ons vriendskap x
Dm my x
Hoe gaan dit met eindeksamen?
Dis moeilik , maar dit gan goed ☺️
Eyyy eka like die alkoholis eene 😂😂
Die mense in die dorp like dit om hul neuse orals in te he 🙄🙄😂😂
Hahahaha so water van n eend se rug af ☺️😂😂
jy is n regte alkoholis #nofutureforyou😂
😂😂n alkoholis is iemand wat ophou probeer drink , ek doenie. Kry jou feite reg asseblief 😘 #worryjymanetoorjoufuture
Wat gaan jy volgende jaar studeer ?
Ek gaan bemarking studeer
I love ya !! Jys amazing! Eka kon letterlik nie vir better gevra het nie ! Thanks for having my back 💜💜
Anytime , lief vir jou ook 💜💜
Shé is i slegte invlud op ju 🤨
She is die beste ding wat met my gebeur het 😉..
Maar asseblief vertel my hkm jy so dink?😂
Jy en Shè is altyd saam ☺
Ek weet 🤷
Wat daarvan?💃
Ek kan jou soveel gelukkiger maak as stefan 😘
Ek en stefan is nie saam nie 😉
sletttt ❤😍😏
Sleeetttt😏😘❤️
Is jy bly jy's amper klaar met skool???
Yaaaaaaaaaassssss 🥂
Is jy werklik gelukkig saam stefan??🤷🤷🤷
Ek en stefan is nie saam nie 😂😂
Ek love jou persoonlikheid , asseblief moet nooit verander nie ❤️
Soo baie dankie 🤗🤗
Sal jy ooit n kans vat en een van jou beste vriende date?
Hang af ☺️
She is so gelukkig om jou as n vriendin te hê !!!
Nee , ek is soo gelukkig om haar as my beste vriendin te hê 💞
What was the story/situation on the trip?
It was a school trip and everyone wanted to pee so they stopped by the side of the road for the boys but didn't want to stop for the girls because it was going to take too much time.
Have you ever been on a trip where they pulled over for the guys to have a pee but wouldn't stop at a bathrooms for the girls?
Yes
Ek lovvveee jou ❤️❤️❤️
Dankieee ❤️
Se vir LJ hy moet reg maak vir n suip sessie desember ek kom 😂😂🍻-leehan
Is reg , ons almal wag in spanning 😂😏🥂
Jyt soo mooi gelyk ❤
Baie dankie ❤️
My best frienddddd 🤗🤗🤗🤗-LJ
Heyyy best frieendd 🤗🤗🤗🤗
Een va my favourites va di matriekafskeid jy het sooooo mooi gelyk WOWIE 😍
Soo baie dankie ❤️❤️
Wow jy was seke een va di mooiste meisies by di matriekafskeid 😍
Baie dankie ❤️
Jyt stunnnnniing gelyk gisteraand 😍 en die rok het baie mooi by jou gepas x
Baaaieee dankie ❤️
Jy is stunning 😍💜 dankie vir gistraand 😏
Baie dankie ,dankie vir jou ook ❤️
Hkm groet stefan en jy nie mekaar nie?
Niks met jou te doen nie 😘
As jy gaan studeer volgende jaar gaan jy nog saam she kan kuier?Want ek meen studies is belangriker as kuier.
Ek en shé sal altyd tyd maak vir mekaar ❤️
Hoekom het jy woensdag so kak gelyk by die skool?😂😂 Jy en daai tjommies van jou seker nou weer lekke gesuip😉💪
Jip ons het dik babelas gehaad 😉
Jy en shé is goals 😍
Awwhh dankie ❤️
Loveee jouuu ❤️❤️❤️
Sfankss 🥂
Mis jy vir carla?
Ek mis ons vriendskap en hoe dinge was ☺️
jou boetie is n poephol 🙄 shetjie_xx
Sê dit vir hom 🤣🤣🤣❤️
Ek't jou Saterdag aand by die rugby club gesien met sulke Juandré ou praat , wat van stefan?
Kern woord " gepraat" dis al.
Wie is jou date vir matriekafskeid?
Janu Prinsloo , een van my beste vriende in Ligbron 💃
Sien jy yt vir matriekafskeid?
Ek doen ja ☺️
Jy lyk gelukkig, ek's bly - L
Lanklaas gepraat ... Maar baie dankie ek mis jou 🥺❤️
Ek loveeeeeeeee jou boetie 😍😍😍
Dankie , hy's die beste ooit ❤️
Sal stoute goed met jou wil doen. @w
😂
Asseblief kan ek deel wees van julle vriendekring?
Enigetyd 😘
Loveee hoe gelukkig jy nou is , jy verdien dit sooo baie 💜
Baie dankie ☺️
Aneska?
Wat van haar? Ek't nie issues met een van hulle nie , ek's skoon van my kant af. Ek meng net nie meer met hulle nie ☺️😉
Stefan De Beer ?
Wat van hom?☺️
Want dink jy van Christi hulle?
Ek LOVE hulle , hulle is soooo vrek oulik en ek's baie dankbaar dat ek mense soos hulle in my lewe het ❤️
Hou jy van abby en irene?
Ek ken hulle nie , maar ek weet hulle is close met my boetie 😉
Have you ever been in a situation where you and your brother had lots to drink on a car trip, and they pulled over for him to pee but you had to wait?
Yeess😂
Jy is so i beautiful mens binne en buite 😉
Baie dankie ❤️
Wat het vandag gebeur?
Skool.
Was jou kar weer gevat?
Nee.
Is Sybil uit julle vriende groep uit?
Nooooooiiittt oooiiitttt ek het net liefde vir haar , sy's een van my beste vriendinne in die hele wye wêreld ❤️❤️❤️❤️❤️
Ek hoor Stefan en Abby is iets?
Geluk vir hulle 😉🥂
Hou jy van Irene Geyser?
No comment 😘
Wie is shé farr?
Sy's my hele wêreld aka my beste vriendin waarvoor ek sooo onmenslik dankbaar en lief is ❤️❤️❤️
kayla babe ❤
jy beteken so baie vir my en dankie dat jy my slegte keuses altyd ondersteun 😂
-shetjie 🥀
Heyy babeee❤️
Jy beteken meer as die wêreld vir my en solank ons mekaar se slegte keuses ondersteun is als okay 😂❤️❤️
Ekt gehoor julle was ingeroep vir dagga, Wow wonder wat jou mahule gese het, Teleurstelling, teleurstelling😯
😂😂😂😂😂ons was ja , gelukkig was ek negatief so toe nie 😘
Have you ever been in a situation where you went someplace with your parents for a few hours and was annoyed because the place had no bathrooms?
Yes.
Is dkt ju geld wat kayla ga mors? Nee? Nou fkn hou op worry oor wat sy dun en begin worry oor wat jy ga dun SUSSA! #jismaarjyisfckedup
😘😘
Meer van suip, jy gaan dit nie maak nie want jy gaan heeltyd net drink😂Jy gaan jou ouers se geld mors sussa.
Moenie jy oor my worry nie skat 😘
Planne vir volgende jaar?
Studeer?
Yes ek gaan studeer ✨
Hoekom sulke boelie?
Leer my ken dan praat ons weer 😘
Wie is Janu vir jou 💁🏼♂️
Hy's een van my beste vriende ❤️
eks n mini poes 😂
Whaaaaa 😂😂😂 ek's manet white Iverson 😏
You are one beautiful girl inside and out! Luv ur personality!
Thank you xxx
eks maar net white iverson❤ shetjie_xx
Ek's manet white Iverson #yolo 😂❤️❤️
Jy's vlippen nice ❤️❤️❤️
Baie dankie ❤️❤️❤️
Melissa
Aneska
Carla
Wat van hulle?
VIEW MORE