profile img

kylaaasmit_

kylaaasmit_

because i fcking sparkle thats why ✨

48 Replies

Hi kan ek dm hetjou nommer gehad maar hetdit verloor ?

ja ?

kylaaasmit_ replied 2612 days ago

Het jy n stuk / ou op die oomblik ?

neee why ?

kylaaasmit_ replied 2614 days ago

net die beste ?❤️? eks poes lief vir jou gaaaaaawd ?

jy is my lewe ek sweer ?❤️

kylaaasmit_ replied 2618 days ago

N ou wat jy meer wil sien ?

nee wat nie iemand spesifiek nie

kylaaasmit_ replied 2619 days ago 1

Jys beautiful ❤️

dankie ♥️

kylaaasmit_ replied 2619 days ago

Kan jy ni net agterkom hoe baie jy vir my beteken ni??

as ek manet geweet het wie dié is ??

kylaaasmit_ replied 2619 days ago 1

Vir wat se ou is jy regtig lief

?

kylaaasmit_ replied 2619 days ago

braah weet eerlikwaar nie wat ek gaan maak as ek jou verloor nie ? ek sê manet ek is fokken dankbaar vir jou in my lewe en ek is poees lief vir jou ❤️ baahh

jy is n blessing ✨ ek lief jou oneindig baie ♥️ my alles ek sweer x baahhh

kylaaasmit_ replied 2640 days ago

What is the worst text that you accidentally sent to the wrong person?

ek dink nie dit het al gebeur nie ???

kylaaasmit_ replied 2642 days ago

Willem?

crous ? djass mens en ek mis hom nogals redelik baie ?♥️

kylaaasmit_ replied 2648 days ago

Jy is foken mooi

moer oulik ? sê my wie jy is ?

kylaaasmit_ replied 2649 days ago

Waars jou instagram foto

foto ?
um as jy bedoel hoekom post ek nie
dan kan ek jou sê, ek is nog besig om dit uittefigure ek gaan in die naweek begin post en dan elke dag so ja ?

kylaaasmit_ replied 2649 days ago

jys cute ?

moerse nice mens ek sweer ?

kylaaasmit_ replied 2649 days ago

christiaan?

goeie vriend ?

kylaaasmit_ replied 2661 days ago

Jy is net so mooi sonder makeup as wat jy met makeup is? #sêmanet

ek sê maar net ek sal graag wil weet wie jy is ❤️
en baie dankie x

kylaaasmit_ replied 2661 days ago
VIEW MORE