gooi hom

387 Replies

Tiaan van wyk ?

Hy is klas ou? goeie vriend, kuier lekker en vir die meisies: hy is 'n model?

kylepotgieter replied 2975 days ago

What's the most expensive thing you own?

Love

kylepotgieter replied 2977 days ago

What would you do if you had no fear ?

Everything

kylepotgieter replied 2980 days ago

Is jy verlief op imand

Ja

kylepotgieter replied 2987 days ago

"Eet jy met daai mond wat jy so mea vloek"
Well ek wil net vir die ou of girl wat daai qooh gestuur het se ek sal daai mond op vry (want vrek jah daai mond kan soen???)

??waardeer die opkom

kylepotgieter replied 2990 days ago 1

Dis nogals sad dat jy se persoonlikheid maak saak mar dan sien mens hoe jy en jou pelle meisies agter hul rug sleg se as hule nou nie n perfekte lyfie het nie ??

Ek twyfel of dit al gebeur het. Dit is mos daardie persoon se keuse hoe hulle wil lyk so ons sal nie hap nie

kylepotgieter replied 2990 days ago

Waantoe gan jy matrieknaweek ?

Lambertsbaai. Ons gaan as 'n groot groep van ons skool soontoe

kylepotgieter replied 2990 days ago

Sien ek jou more by palms ?

Jammer was op 'n rugby toer

kylepotgieter replied 2990 days ago

Ons moet weer kuier? Ek mis julle (jy en gian) ❤
-Miné (Oudtshoorn)??

Lanklaas van jou gehoor?? ons kan gerus plan maak ja?

kylepotgieter replied 2990 days ago

Sal jy ooit met n graad aggie uitgaan. ???

Nee

kylepotgieter replied 2998 days ago

Zurancke ?

Baie goeie vriendin??

kylepotgieter replied 3005 days ago

Sal like om juw te leer ken ♡

Nou dm my?

kylepotgieter replied 3006 days ago 2

What specific thing do you dislike about people?

Twee-gesig mense

kylepotgieter replied 3008 days ago 1

jy is so an soos japan❤️️?

Nie geweet japan is mooi nie??

kylepotgieter replied 3008 days ago 2

s bal date?

Zu??

kylepotgieter replied 3010 days ago 1
VIEW MORE