kyle stegmann
kylestegmann
24
Replies
Ek dog jy en mickaela het uit gegaan
Neeeeee :|
Sheeeepie!!! Mis jou nogal.* lanklaas gepraat! Verlang jy darem na ons op die kus????????
Jaaaaaa ek verlang julle flippen baie hooor. Wens ek kon nog n dag saam julle almal wees.
HAY!!!* Who your favorite band??*
Bullet for my valentine
Met Watse letter begin haar naam
K
Watse graad isi girl wat jy laaaik?? :D ;)
Dit is top secret
Vwhj
N meisie. Ping dan se ek
Het jy n meisie?....
Neee maar ek laaik die girl. Ek werk daaraan
Het jy al met n meisie geslaap?
Neee. Ek het einlik respek vir n meisie. Nie soos meeste wat elke meisie vat wat haar bene oop maaki
Ja nee my ou ek is bevok bang! Uhm nee,dink ni so nie... Jy sal sleg tweede kom
Wies jy try my
Hkm laAik jy daii ander slet van n kind??????????????????????????????????????????????????
Wie de vok praat jy van as jy vir karen n slet noem is daar vet kak wat vir jou wag chom se my wie de vok jy is
Hi wou ook maar iets kom se hehehe ( am ) hkm j so stil ) hehehe sweetriska
Praati baie op bbm nie
So hkm het mense jou in laerkool sheep genoem was dit net oor juw hare of iets Anders ook???
Wie die. Hehehehehehe ping my dan vertel ek jou hoe ek by daai bynaam uitgekom het
So hgd?
*!Lmao*! Vissi3
Lol ping my net op bbm dan praat ons van daar af
Nee Ҟ¥ÅE jy is reg hehehe. Dit het jou lank gevat jngi** ag ek wou maar net kom kak pwat op jou page *hehehe*
*P.S.* dit is Melanie hahaha*
Lol sorry as dit weird is.... Is baj board *hehehe.*
Lol moeni worry nie ek ook
................
Is ek verkeerd
..... * nope*....... Ons praat ni baj ni. Haha
Die girl wat ek laaik se friendin malani
..... Meisie...... Watter dude gebruik. '*' haha*
Natasha
Mmmm ek is in jou skool hahahaha......
In jo graad....
Meisie of seun
Lol* noooo. U will never know* ........
Ok gee my n hint
Hoop jy kry genoeg rus in ..... Want 29 ste is daar geen rus ni ....... Party al day tot di volgende oggend....
Hell jaaaaaa wies die ping my gou !
Hiii*......... Guess who...... ĤÆĤÆ. :p
Uhmmmm nicola ???
Hiii jy... Stay oulik... Ur an awesome person({})xx 22michaela22
Hehehehehehe jy ook micci bly mal oor jou !!
What is the best way to approach a girl you like?
With a smile =}
VIEW MORE