Enige vrae? ❤️

22 Replies

Hou jy van enige iemand op die stadium?

Neee ongelukkig nie??‍♀️?

kylie.Piorek replied 2197 days ago

Beste vriend en vriendin ? ?

Vriend:Frikkie?
Vriendin:Denisha en Roos

kylie.Piorek replied 2198 days ago

Is jy en Damien nog iets. Want ek moet net se julle sal die BESTE couple maak. ??

Aww Baie dankie?
Ongelukkig nie, dinge het nie uitgewerk nie?
Maar ons is nogsteeds vriende tho?

kylie.Piorek replied 2198 days ago

Is jy en Damien saam

Ons is ietsie❤️
Hy is een Amazing outjie met n hardjie van goud?
En ekke hou super baie van hom?

kylie.Piorek replied 2221 days ago

Kaillusce ek wardeer jou soo baie
Jy beteken die wereld vir my❤❤❤
Jy is een amazing mensie
Ek wil jou nooit verloor nie

Jou love❤❤❤❤

Awww jy is n cutie❤️
Kan nie wag om jou weer te sien nie?

kylie.Piorek replied 2230 days ago

Sal jy ooit mt my uitgaan

Dm my en ek se jou??‍♀️?

kylie.Piorek replied 2231 days ago

Jy en ronin iets

Nope?
hy is n baie goeie vriend van my✨
ekke waardeer sy vriendskap baie♥️

kylie.Piorek replied 2258 days ago

My kylii
??Jho
Jy
Is
Tog
Net beeldskoon jy is die beste friendin wat iemand ooit kan he
Jiu persoonlikheid staan uit soos n weerligstraal
En
Ek
Wil
Net
Se
Ekt
Jou
Lief
Kaiiii
♥️♥️♥️

Oh my soul
Hierdie het sopas my dag gemaak
Jy is bitter oulik ?
Glo my ,jou vriendskap is baie werd
Jy is ook n beeldskone meisie met n hart van goud
Moet nooit vir enige iemand verander nie ❤
Love you twoooooooo?

kylie.Piorek replied 2277 days ago

Mooiste gr 9 ouens

In watter skool??

kylie.Piorek replied 2278 days ago 1

So? H
Jy en Aj? M
Wat gaan daar aan? S

Hy is een baie goeie vriend?
Niks meer nie??

kylie.Piorek replied 2279 days ago

Gustav???Wat dink jy van hom?

Hy is super nice en het n Great persoonlikheid??
Hy is ook n awesome Vriend ?
Sal hom beter wil leer ken tho...

kylie.Piorek replied 2311 days ago

Hii lief

Hayyy?

kylie.Piorek replied 2311 days ago

Hey ons moet kuier!!! Love u
❤️

Se net waar en ekke is daar❤️
Dm my dan kan ons ietsie reel

kylie.Piorek replied 2312 days ago

Miss u
Ons moet deffies kuier ?♥

Ek is seker ek mis jou ook?
Dm myy?? ❤️

kylie.Piorek replied 2312 days ago

Gedagtes oor di res van di jaar???

Sover is dit om meer aan my skool werk te konsentreer
Dm my en ek sal jou eerlik antwoord?

kylie.Piorek replied 2312 days ago
VIEW MORE