profile img

Kyla

kyls.cronje

Ask me anything you like anonymously

52 Replies

Jy is soooo mooi en ń pragtige persoon binne en buite .. ?
Lief jou so baie x
Geen wonder mense raak jaloers op jou nie.. ? Jys amazing.. Carla.smit12

Carla ek jys beeldskoon ? Ek is so bly jy na ons skool geskuif jys die beste mens ever ek is so dankbaar om jou my vriendin te noem! Baie dankie vir als ! Lief vir jou ❤❤❤❤❤❤

kyls.cronje replied 2915 days ago 1

Wie ook al die vi jou stuur kylie hulle is net jaloers ! ?Sys sooo n real persoon en sy gee so baie om haar hart is soooo klein en liefde vol en sy het altyd n smile om te share !? x sy is n ware vriendin en sal nie n lelike ding van iemand se nie ❤️ Nadinecoetzer

NadineQ dankie sussie ek is sooo liefies vir jou ? Dankie dat jy altyd vir my sal kom en dat julle almal net beste vriendinne ever is ? I love you I love you ❤❤❤ kan nie vra vir beter vriendinne waarmee Pappa Jesus my geseën het. DINA JYS DIE BESTE ?

kyls.cronje replied 2915 days ago

hey ek het geen idee wie hierdie lelike sht stuur nie...maar dis rerig nogal kinderagtig...ek weet sys dalk mooier ,slimmer, meer talentvol en meer liefdevol as jy.maar dis nie nodug om haar af te kraak nie..so wees jaloers in stilte Jacques.Geld800

Jacques baie dankie ek is rerig dankbaar vir jou vriendskap dankie dat jy altyd daar is vir my ??

kyls.cronje replied 2915 days ago 1

Ek verstaan nie hoe n ou van jou kan hou nie. Jy hanteer hulle soos kak !

To my hater wat die lieflike goed vir my stuur. Ek vergewe jou
ek hanteer ouens nie sleg nie my vorige verhouding was n jaar en half en ons was vrek gelukkig saam so asb spaar jou lelike woordjies vir jouself

kyls.cronje replied 2916 days ago 2

Is jy jaloers omdat Theo nou iemand anders gaan gelukkig maak en nie meer vir jou nie???

Theo maak my nogsteeds gelukkig. Hy bly een van my goeie vriende en ek is rerig bly vir hom en Mandie hulle is n cute couple ?

kyls.cronje replied 2916 days ago

Jys rerig n f#cken btch

Shoe kan ons seep koop om jou mond skoon te was met die mooi taal wat jy gebruik. ? Ek is jammer as jy so van my dink. Maar jou woorde gaan my nie onder kry nie. ?Vergewe my as ek iets teenoor jou gedoen het asseblief ek wil nie n lelik persoon wesi. Maar jitte disi mooi om dit sê van n mens? Jy toon geen respek om die anonymous te sê en vir my direk nie ,dit wys ook baie van jou. As jy n probleem met my het asseblief kom na my toe dan kan ons dit uitpraat. Maar ek vergewe jou ook vir dat jy so lelik praat van my ?

kyls.cronje replied 2916 days ago

What are you looking forward to in 2017?

Amerikaanse toer ?

kyls.cronje replied 2917 days ago

What makes your life worth living?

My future dreams ?

kyls.cronje replied 2921 days ago

Ek hoor jy se theo is n dipsht

Waar??. Want ek wil hom vat

Ek dit NOOIT gesê,
Hy is n goeie persoon
sterkte as jy wil
los my asb net daaruit ?

kyls.cronje replied 2921 days ago

ooh shame mam❤️

Why ?

kyls.cronje replied 2921 days ago

Is jy en Theo nog saam?

Nope.

kyls.cronje replied 2921 days ago

Ek dink jy like my ?

Lyk my jy like ook jouself jokes ? wie is die ? ?

kyls.cronje replied 2922 days ago

Menlo manne?

Ken so paar ?

kyls.cronje replied 2923 days ago

Geelbalon?❤
Jys goals??

Geelbalon i love you ??

kyls.cronje replied 2923 days ago

Arme stefan

Hoekom ?

kyls.cronje replied 2923 days ago
VIEW MORE