Lá Vonne Smith
la_vonne_smith
1.3k
Replies
Hulle breine is defektief, veral wat neurotransmitters betref, dis die kort antwoord. (Wetie of j weet wat neurotransmitters is en hoe dit werk nie?)
Ja ek het al oor dit gelees dis net vir my superr interesant 😻
Weet jy al wat jy na skool wil word?
Ek wil baie graag met psigiatriese pasiente werk soos daai regte insane mense,ek wil uitvind wat hulle anders maak as ons soos hkm hulle so is ek hoe om hulle te help verbeter of ek wil n neuroloog word😂
Your body tho 😍👌
Nee nee daai is ver af😂😂
Is ek "cute" genoeg vir jou om te antw as ek jou dm ?
Mm vat n kans en kom ons sien
Sorry ek sal probeer ophou "cute" wees maar ek kan niks belowe nie 😬😏
Haha hierdie klink bekend😏
Wie se party was jy gewees?
Brandon se 16 de
Gaan jy uit die skool uit
🤷🏼♀️
Ekt nogi op gestaan nie my bene is nogsteeds lam van daai smile 😍😱😏
Hehe hou op cute wees😊❤️
Jy het die mooiste smile en ek kani ophou kyk nie soos jho vandat ek jou begin follow het
Awhh baie dankie hierdie beteken regtig baie😊❤️
Jy is mooi. Soos in jy het als-die total package
Ek dink nie so nie🙈maar baie dankie😊❤️
Ek moet sê - jy het glad nie hartseer gelyk oor jy en Jason nie uitgewerk het nie. Die meeste girls sal vir maande in ‘n depressie wees oor hom 😳🤗🤪
😂😂nee eks ok ons was nie lank saam nie so dit het my nie regtig gepla nie🤷🏼♀️
Jys dood aan ekt nou nie veel gesien van jou nie maar van wat ek het 😏😍soos jho liewe sht 😱😍
🙈dankie😊
Hotste male movie star
Uhmm daars baie maar my favorite is scott eastwood😻
is 16 n appropriate age om hak skoene te dra vir n troue?
Ja ❤️Jy kan hakskoene dra wanneer ookal jy wil maak nie saak hoe oud jy is nie wees net jouself❤️
Dink jy ek maak n goeie besluit om NH toe te kom
Ehh hang af my jaar was nie baie lekker nie agv dinge wat met die skool gebeur het maar dis nie n slegte skool nie🤷🏼♀️
1v1 in hokkie😏
Okyy😏ekt net lanklaas hokkie geoefn tho😂
hoe baie moet ek nog gym om jou te impress?
Haha😂wys my hoe jy lyk dan sal ek jou se😏
macita jys aan die brand ;)
Dankie😊❤️
As jy nader gebly het sou ek kliphard vir jou gegaan het en ja want jys soos doodelik mooi en lyk awesome
Haha dankie😂waar bly jy dan😏
Hoekom so baie oorbelle ?
Hoekom nie😏
As jy dink dis cute moet jy net in die spieel gan kyk dit sal jou asem weg slaan 😏😍
Goodnesss 😏dm my asseblief 😊
Hkm haat jy die graad 8 meisies
Haat hulle?? Waat kom dit vandaan😂ek het niks teen hulle ek love almal dalk lyk dit net soo want ek is geneig om mense vuil uit te kyk ni aspris ni dis net wat ek doen😂😂❤️
N mooi dame soos jy sal die ry die moeite werd maak
Awh😊hierdie is vrek cute😊❤️
Ja dis seker soos n uur se ry 😂
Ek dink bietjie meer😂
Is j rrg altyd so still ?
Stilll?? Hahaha jy ken my nie vra enigeee iemand ek praat onsetlik baiee😂😂
As jy in noorheuwel is is carnival sht ver 😂
😂haha dit is noggals
Verste wat jy al gegaan het met n ou
Uhmm die verste is nie baie ver nie sou se carnival city🤷🏼♀️
Ok dan - kom ons sê van die helpies ouens wat jy al gesien het - wie is vir jou die mooistes?
Ps: ek dink nories het mooier ouens tbh
Hahaha hoor jy jouselfff nee ons ouens s*ckK
Wel die normales(hmk ouens) wat almal dink is mooi dink ek ook is mooi😂 as jy presies wil weet gee my opsies😉
Is dit okay as jy my secret crush is ?
Haha uhm seker😂❤️
Ok die gan sht weird wees eks die bra wat se jy lyk volwasse en als kan ek jou dm ?
Haha nee wat dm my😉
Nee dis actually goed 😂
😂❤️
Hey blonds isi altyd dom nie 😂
Haha ek weet maar n mens kry baie blonde oomblike😂❤️
Oh dis hkm jy en jasonkie nie gewerk het nie. Hy wou saam met jou slaap en jy wou wag tot jy getroud is?
Nee dis glad nie wat gebeur het nie al kan hy soms n A$$ wees hy is nie so nie,ons het net nie gewerk nie ons bly te ver van mekaar af en ons was net nie meant to be nie❤️
Dit lyk asof jy net in alle aspekte volwasse is 😂
Hahahah😂ek weeni of dit goed of sleg is nie
Hoe het groot word tussen grootmense n invloed op jou looks ? 😂ekt bedoel soos jou gesig lyk volwasse maar ja
Oh ek dog jy bedoel my persoonlikheid haha skies eks blond❤️ Nee ek weeni dis maar net hoe ek lyk😂
Hoe is jy gr9 en lyk so volwasse(ek bedoel dit in n goeie manier) en jy is regtig mooi
Haha ek weeni eks n enigste kind so ek het tussen groot mense groit geword dalk is dit dit😂hehe baie dankie❤️
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek het 'n super amazing qooh gelos soos 4 weke terug en jy het nooit geantwoord nie 😱
- 275kg squat ou
Haha ek het hom ni meer nie🙈skies
Maar ek sien ons begin weer gaan jy my nou al se wie jy is😉
Mooiste ou in Helpies, behalwe Jason? Noem asb name
Hys deffies ni di mooiste ou daar nie😂
Wel ekt nog nie almal gesien nie so ek kan nie se nie😏❤️
ken mekaar nog nie lank nie maar wat ek kan sê van jou is dan jy n oulike mens is vir wie ek omgee en ek sal jou graag nog wil beter leer ken❤️
Hehe baie dankie jy is bitter oulikk😊ek is seker ek wil jou ook beter leer ken wel as jy is wie ek dink jy is😉❤️
Jys ‘n loser 😉❤️
Jk, love u 😘
~W
Askuus jys n loser🙄❤️
Hehe lief jou ookkk alklaarr en ek mis jouu😰❤️❤️
Is dit waar dat jy al jou cool musiek by Euné Swart kry🙃(hierdie is nie sy nie)
Hahahahahahaha ag jy weet ek kry maar so paar by haar😏😂❤️Ek weet dit jy norrraaaaaaa😏😂❤️
wat is jou theme ? 😍
Natuur😂❤️
met wat edit jy ?
app + filter
Snapseed en dramatic warm😉
Gaan jy nog skuif Helpmekaar toe
Sal besluit😏
Kom wee saam my eerder bored
Wat😂😂
So Jason wou eintlik net met jou geslaap het?
Nee jy het dit heeltemal verkeerd😂die enigste ou met wie ek eintlik wil slaap,is my man eendag🙆🏼♀️
Jy en jason het nie gewerk nie en hy en al die ander meisies ook nie omdat hy nog lief is vir haar x maar hy kan nie genoeg praat van hoe oulike meisie jy steeds is nie ❤️
Ja ek weet hy is nog lief vir simone en hy was net nie die een vir my nie,ek is gelukkig waar ek is❤️Ek weet ook eendag gaan die Here vir my die regte ene stuur en ek weet vir Jason ook❤️
You're really beautiful 😍 😍 Ray1204
Dankie😉
Jy slaan my asem weg.
Awhh😊dm my asb
MOERSE eyebrows. Lyk nogal kak😂
MOERSE snaaks,dink jy ek gee om😂
Is jy nie meer vriende met Kayla nie?
Ons is steeds vriendinne net ni meer so close nie❤️
Jis jy is flippen beeldskoon😍😱drop dead gorgeous♥️
Hehe baie dankie😊❤️
Jy en kayla nog besties ?
Ons was nooit besties gewees nie❤️
Iemand wie jy mis?
Uhmm annerine😞❤️
Ek kan dit nie duidelik maak nie
En ek het al n hint gegee
(ek kon jou nie dm nie maar nou kan ek)
Omwwwwwwww eks reriggggg nie by nie😂😂dm my net gou
Ag wat dan bly ek maar anoniem
Gee my met n hintt asbbbbb iets wat net ek sal weet maar maak dit duidelik😂😂
Jy vang ook niks nie
Nee ek doen rerig ni😂😂❤️
Sien nou kan ek jou dm maar ek wil nie
Omwwwww🙄
Soek jy vir neil timmers in jou arms?
😂😂uhmm nie rerig nie😂waar kom die vandaan😂😂
jys rerig beeldskoon❤️ ek wens ekt so gelyk in gr9
Hehe baie baie dankie😊❤️
Eks jammer
Moeni jammer se ni dm my net😂
Jy kan maar vra so mooi jy wil maar ongelukkig kan ek nie😂
Ughhh🙄
Kom ons los dit maarnet by ek kani
Komaaannnnnnn asseblief ek vra mooii😌
Ek kan jou nie dm nie
Ohh hkm nie😢 gee my dan teminste n hint sodat ek kan weet wie jy is❤️
Wat van ek kan nie
Wag ek is nie by nie😂
Almal praat daarvan
Van wat 😂
Tjom jy moet iets doen aan daai eyebrows
Awhh dankie vir die kompliment ek hou ook van jou eyebrows ❤️❤️❤️
Gaan jy skole skuif vlg jaar?
Ek dink ni so nie ek wil bitterrrr graag tho❤️
Het jy al vir Neil Timmers gevry
Waar kom dit vandaan😂😂
Nee man hkm sê jy julle is nie vir mekaar bedoel nie, daar was dan so baie potensiaal?
Nie rerig nie😂
Nee dit is so erg.
Dalk is daar van ons wat net rerig hoop vir ‘n mooi love story waarvan die ending nie binne ‘n paar dae is nie. Het gedink jy en Jason gaan daai story wees
Aii eks jammer,maar om eerlik te wees dink ek nie jy gaan daai love story vinnig vind in die tyd waarin ons nou leef nie,die wereld is vol gebroke mense en ek en jason is nie vir mekaar bedoel nie🙆🏼♀️❤️
Ag nee wat de hel?!? Ek het gedink jy en Jason gaan actually uitwerk. So disappointing dat julle nie meer iets is nie. Whyyyyy?!?
Actually uitwerk se jy😂❤️ Ehh dis nie so erg nie🙆🏼♀️
Mean op qoohme?😱
Nooit nie😂❤️
😂suree
Jy en Jason nog saam?
Nee❤️
Maar ek sal nie😂😂 te veel moeite om op te sit en te registreer en goed
😂😂 jahh plus mense kan mean wees soms🙄
Hmmm dalk moet ek qoohme kry🤔
-mienke
Jy moet😏❤️
Bly jou qooh is terug. Jy is stunning! Maar net een vraag. Wat is die obsessie met mienke?Kan die persoon haar nie net dm nie. As ek jy was ignoreer ek net eenvoudig die vrae oor haar.
Hahaha😂i dunno jah ek antw mah net so paar oor haar mah maybe kry sy ook qooh me dan kan daai mense haar self vra😂❤️
Het mienke al meer as een soen gehad?
Duudddeeeeeeeeeee
Sien trysten iemand oppoe oomblik,want daai qoute op sy status
Ek weennii hy wil my ni se ni🙄🙄😂
Se vir mienke sy moet qooh me kry
Nee
Is jy en Jason nog happy? ❤️ Ek dink 90% van Helpie girls wens hulle was jy! ☺️
Ons is meerrr as happyy😻ons mis net mekaar vrekk baie🙈❤️
Hehe wel hulle moet maar wenss ek gaan nie jason met enige iemand deel nie😏❤️
As jy n tweede oorgaaitjie ingeskiet het laat hulle jou dan toe om dit te dra asy jy net hulle dra en nie die eerstes nie
Nee ons oorbelle moet in dieneerste gaatjie wees🙄
Hoe oud is jy as ek mag vra
15
Maar my la vonnie - hulle sal heeltyd raas as jy dit nie fix nie 🤷♀️😂🤗
Ek is in Monnas en glo my, hulle hou aan met ons tot ons die “probleem” regmaak 😂😂🙈
😭😂ja maar alle skole moet aanpas by die tye😂❤️hulle irriteer my😂
Hoekom nie?
Want ons wassi lus ni
Het julle regte champagne gedrink?
Nee😂
Het mienke hulle n kar verkoop om n en toe n minibus gekry
😂jah
Het mienke se ma n mini bus gekry
Jahh
Maar dit is mos die algememe reels by elke skoon dat jy twee oorbelle kan dra en jou hare moet nie gekeur wees nie?
Ja obviously🤦🏼♀️Maar hulle hammer my heeltyd soos by ander skole raas hulle net 1 keer dans dit verby maar by ons raas hulle ketterlik elke keer as hulle jou sien🙄
Hkm se jy NH begin n pyn inni gat te word?
Hulle raas heeltyd met my oor my hare en oorbelle en die onderwysers is heelty moody lately😂🙄
Hkm wil jy helpies toe skuif🤭
NH begin noggals n pyn inni gat te word🙄mah ek dink ni ek sal skuif ni ek sal nie my span en skool net so kan drop nie,my pa het my geleer n mens hardloop nie vir n mens se probleme weg nie😉❤️
Gaan jy actually skuif Helpmekaar toe? 😊🧡. Ernstig nou
Ek weet ni😏ek wil bitterr graag
Dink jy nie ook jy moet maar Helpies toe kom nie? Dis nou tyd om die stap te neem 😉
Hehe as jy maar net weet hoe naby ek aan dit is...
Jys so lucky met Jason😰
Hehe ek is luckyy😊hy is baie spesiaal😊❤️
jys pragtig vir graad 9. Ek wens ek was so mooi toe ek so jonk was❤️
Baie baie dankie😊❤️
As n ou met n persoonlikheid van 10/10 by jou aankom en vra vir n date,maar sy looks is soos n 4/10 sal jy ja sê?
As n enige ou na my toe kom gaan ek net weg loop ekt klaar iemand met n 100/10 persoonlikheid en 100/10 looks😏😻
VIEW MORE